Is Obama gek? – vra media

Net 43 dae in die Withuis en president Barack Obama word op ongelooflike wyse geloop deur die hoofstroom finansiële media, in besonder CNBC. In 'n artikel wat aangebied word as 'n "op-ed" oftewel die belangrikste meningsartikel naas die redaksionele kommentaar, stel die TV-kanaal se media en tegnologiese redakteur, Dennis Kneale, hierdie ongehoorde vraag oor 'n

Lees verder: Is Obama gek? – vra media

Ha?ti weer op kookpunt

Armoede wat toeneem en oneffektiewe regering het Haïti blootgestel gelaat vir hernude geweld en politieke onstabiliteit, het ‘n konflikwaghondorganisasie Dinsdag gewaarsku. Die International Crisis Group in Brussel het internasionale skenkers aangemoedig om volgende maand in Washington te vergader om die sukkelende land met meer as $3 Miljard te help oor die volgende paar jaar. Haïti

Lees verder: Ha?ti weer op kookpunt

Zimbabwe se cholera gevalle kan verdubbel, s? dokters

Mediese kenners het gewaarsku dat die ergste scenario in Zimbabwe se cholera-epidemie dubbel soveel kan wees as vroeëre skattings, tot 123 000, en dat dit teen Meimaand die aantal geskatte gevalle kan verbysteek. Net ‘n week terug, volgens die Zimbabwe vereniging van Dokters vir Menseregte (ZVDMR), het die epidemie Afrika se ergste verbygesteek. Dit was

Lees verder: Zimbabwe se cholera gevalle kan verdubbel, s? dokters

Medwedef ontken Amerikaanse aanbod

President Dmitri Medvedev het Dinsdag gesê dat Rusland “baie nou saamwerk met Amerika aangaande Iran se kernprogram,” maar het die idee van ‘n ooreenkoms dat Amerika sy beplande missielverdedigingstelsel sal afskaf in ruil dat Rusland hom sal help in Iran, afgewys. Die verklaring kom nadat die New York Times ‘n berig geplaas het waarvolgens Amerikaanse

Lees verder: Medwedef ontken Amerikaanse aanbod

Voorgestelde Afrikaanse Republiek

базальт дляtopcargo кидалы

Lees verder: Voorgestelde Afrikaanse Republiek

Britse minister briesend oor vrystelling van immigrasiesyfers

Die onafhanklike statistiekorganisasie van Brittanje het ‘n 'onheilspellende' houding jeens immigrasie, het ‘n minister beweer. Phil Woolas het die motiewe van die kantoor van nasionale statistiek (KNS) bevraagteken oor die bekendmaking dat een uit nege VK-inwoners oorsee gebore is. Woolas, die minister van immigrasie, het onthul dat hy gepoog het om die bekendmaking van die

Lees verder: Britse minister briesend oor vrystelling van immigrasiesyfers

Slenkdalkoors is glo ‘onder beheer’

Die aansteeklike slenkdalkoors in KwaZulu-Natal se Creighton Farm-gebied is onder beheer, het die LUR vir landbou en omgewingsake Mtholephi Mthimkhulu Dinsdag gesê. “Ons het mense na Creighton gestuur om die siekte onder beheer te bring. Ons werk ook aan ‘n entstof om seker te maak dat die siekte nie verder versprei nie.” Volgens die Wêreld

Lees verder: Slenkdalkoors is glo ‘onder beheer’

Nigeri? het nog ?n uitbraak van breinvliesontsteking

‘n Nuwe uitbraak van breinvliesontsteking het ten minste 58 mense dood gelaat in noordelike Nigerië sedert die begin van die jaar, het gesondheidsamptenare Dinsdag gesê. Die mees geaffekteerde state is Gombe, Bauchi en Katsina, het die amptenare gesê. “Ons het 22 sterftes aangeteken in die laaste twee weke na ‘n hernude uitbraak van breinvliesontsteking wat

Lees verder: Nigeri? het nog ?n uitbraak van breinvliesontsteking

Krokodille maai onder honger Mosambiekers

Ten minste 15 mense is dood in Mosambiek in die laaste 3 maande terwyl hulle gesoek het na kos, nadat die swaar somerreëns hulle lande weggespoel het, het televisieverslae Dinsdag gesê. Die TVM openbare uitsaaier het berig dat die mense slagoffers geword het van krokodille terwyl hulle kos gesoek het in die Shirerivier, in die

Lees verder: Krokodille maai onder honger Mosambiekers

Shaik is terminaal siek, s? Balfour

Schabir Shaik, die bedrieër wat op parool vrygelaat is, is “in die finale fase van sy terminale toestand,” het minister van korrektiewe dienste Ngconde Balfour Dinsdag gesê. Hy het gesê getuienis aangaande Shaik se gesondheid is ingedien by die paroolraad deur drie mediese praktisyns. “Die 3 mediese praktisyns se saamgestelde getuienis toon ‘n eenparige gevolgtrekking

Lees verder: Shaik is terminaal siek, s? Balfour