Die ANC in KwaZulu-Natal gaan Maandag by Durban se Curries Fountain Stadion fees vier nadat die NV aangekondig het dat die aanklagte teen ANC-persident Jacob Zuma laat vaar is. Daar word verwag dat die stadion gepak gaan wees volgens ANC-woordvoerder Nomfundo Mcetywa. In Durban se strate is tonele van spontane blydkap gesien nadat mense die
Verkragting, moord neem toe in Oos-Kaap
Norah Dyantyi se lewe het nie verder gestrek as die dorpie waar sy gewoon het nie, maar nuus van haar dood het weergalm deur haar provinsie, wat die plaag van Suid-Afrika se gruwelike misdaadstatistiek beklemtoon het. Op 4 Maart is die liggaam van die 52-jarige enkelma buite haar tweevertrek huisie in die dorpie Etholeni gevind,
Man in hegtenis oor verkragting op 3-jarige nefie
‘n Man is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van sy 3-jarige nefie in Lichtenburg, het die Noordwes polisie Sondag gesê. Kaptein Adele Myburgh het gesê die 22-jarige man sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Lichtenburg verskyn. Hy is aangekla vir die verkragting van die baba Vrydagoggend. Die kind se ma het
Lees verder: Man in hegtenis oor verkragting op 3-jarige nefie
Buthelezi vry na Indi?rstemme
Die IVP-president, prins Mangosuthu Buthelezi het vandag eer gebring aan Suid-Afrika se Indiërgemeenskap as uitblinkers in selfhelp en selfonderhoudendheid, terwyl hy benadruk het dat sy party en die Indiërgemeenskap ook ‘n toewyding aan familiewaardes, geloof en tradisie deel. “Terwyl ek nie in die strik wil trap deur te praat van enige gemeenskap as ‘n homogene
65 Dronk bestuurders gevang in Mthatha
65 mense is gearresteer nadat hulle gevang is terwyl hulle onder die invloed van alkohol bestuur het in die Mthathagebied, het Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Superintendent Mzukisi Fatyela het gesê ‘n gesamentlike operasie tussen polisie, provinsiale verkeersbeamptes en die plaaslike munisipaliteit het dronk bestuurders geteiken tussen 7 uur Saterdagaand en 12 uur Sondagmiddag. Die operasie
Reg of verkeerd, Zuma het die wit volk se bestaansreg erken
Die wêreld- liberale beweging in samewerking met nie-blankes, het oor die afgelope +- 5 dekades uit hul pad gegaan en saamgesweer om die Afrikaner spesifiek en blanke Suid-Afrikaners oor die algemeen, te ontmagtig, te vertrap en as irrelevant uit te beeld. Irrelevant in so 'n mate, dat die voortslepende laevlakvolksmoord op blanke Suid-Afrikaners nie eers 'n rimpeling in internasionale berriggewing veroorsaak nie. So ook met die vertrapping van ons regte! Erger nog, word ons uit eie geledere deur kruipende blanke verraaiers gerysmier, beledig en ons mense se bindingsfaktore afgebreek.

Lees verder: Reg of verkeerd, Zuma het die wit volk se bestaansreg erken
Verenigde Sakekamer van SA stuur afvaardiging na Zimbabwe
‘n Hoëvlakafvaardiging van Suid-Afrikaanse besigheidsleiers sal na verwagting Maandag vergaderings hou in Zimbabwe en fokus op die land se planne vir ekonomiese herstel, het die Verenigde Sakekamer van Suid-Afrika (BUSA) gesê. “Die doel van BUSA se besoek is om inligting te kry van die koalisieregering van Zimbabwe oor planne vir die ekonomiese herstel en die
Lees verder: Verenigde Sakekamer van SA stuur afvaardiging na Zimbabwe
NV gaan besluit oor Zuma bekend maak
Die Nasionale Vervolgingsgesag sal Maandag na verwagting ‘n aankondiging maak of hulle gaan voortgaan met die korrupsieaanklagte teen Jacob Zuma, wat waarskynlik die land se volgende president gaan wees. Waarnemende hoof Mokotedi Mpshe was geskeduleer om ‘n perskonferensie te hou in Pretoria na weke van spekulasie. Dit is na bewering gedeeltelik gedryf deur Zuma se
Slaan die Zuma-yster terwyl dit warm is
Ongelukkig kon ek laasweek se gesprek met mnr. Jacob Zuma nie bywoon nie, hoewel ek aktief daaraan gewerk het dat dit moes plaasvind.
Min mense besef watter politieke deurbraak vir Afrikaners plaasgevind het. Deur sy uitspraak oor Afrikaners se inheemsheid het JZ namens die ANC amptelik erken dat die Afrikaners wel ‘n inheemse Afrikastam is. Waar Mbeki alle witmense oor dieselfde kam geskeur en as ryk settlers gebrandmerk het, het die nuwe swart koning Afrikaners as wit Afrikane gesaniteer. Binne die Afrika-kultuur is dit ‘n reusagtige politieke ommeswaai.

‘n Stem vir die DA is ‘n stem vir nog ‘n Afrikaner-holocaust
Helen Zille se onredelike aanval op dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus toon net weer: 'n jakkals verander van haar, maar nie van kleur nie. Die DA, wat steeds deur die Engels-liberale Prog-kliek beheer word, is in wese anti-Afrikaans en verwag van Afrikaners dat hulle hul taal, kultuur en identiteit moet aflê om deel te word van die multikulturele, Engelstalige "reënboognasie" wat biskop Tutu en ander marionette van die Britte en Amerikaners aan ons land voorhou.

Lees verder: ‘n Stem vir die DA is ‘n stem vir nog ‘n Afrikaner-holocaust