Radio RSG se oggendprogram PRAAT SAAM, onder die leiding van Freek Robinson, het op 3 September 2009, ‘n twee-uur lange program oor die tema van rassisme uitgesaai. Vir eers die samestelling van die paneel. Dit is uit die bespreking duidelik dat die paneel met die ideologiese oogmerke sodanig saamgestel is, naamlik om ‘n lyn van
Angola verwelkom SA se energiebetrokkenheid
Angola sal Suid-Afrika se privaatsektor se betrokkenheid in sy wankelende elektrisiteitsvoorsieningsnetwerk verwelkom, het die Angolese minister van energie Vieira Lopes Donderdag gesê. Sy het in Kaapstad gepraat nadat sy haar Suid-Afrikaanse eweknie Dipuo Peters ontmoet het om 'n energie-ooreenkoms tussen die twee lande te finaliseer. Lopes het gesê Angola, wat nie lank gelede nie nog
Kanada gaan asielbesluit teenstaan
Kanada se federale regering het Donderdag aangedui dat hulle die uitspraak van die Kanadese Immigrasieraad gaan betwis wat asiel aan 'n wit Suid-Afrikaner toegestaan het op grond van rassevervolging deur swartes. Danielle Norris, woordvoerder vir die departement van burgerskap en immigrasie, sê regskenners is besig om die uitspraak te bestudeer en sal die uitspraak teenstaan
Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie
Ek doen ‘n beroep op Afrikaners om op grond van die volgende twee redes wye ondersteuning te gee aan prof. Jonathan Jansen om gedwonge integrasie in koshuise by die Universiteit van die Vrystaat (UV) af te forseer. * Vir eers is dit goed vir privatisering. Studente wat reeds ontdek het dat die verskille tussen
Lees verder: Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie
Die vreeslike doring in my vlees
Na aanleiding van die spotprent oor die toekoms van papier – "Psst … vergeet die internet … net nuus op papier tel!" – wil ek 'n vreeslike doring in my vlees aan lesers onthul. Ek weet nie of dit op dieselfde skaal van beestelike teistering as Paulus s'n is nie, maar dit het die potensiaal om my oor die rand van die afgrond te laat stort.

Kaap kry sy eerste weekblad
Tot 1800 het die Kaap geen eie koerant of tydskrif gehad nie. Nuus oor die Amerikaanse vryheidsoorlog of die Franse Revolusie moes die Kapenaars kry uit oorsese nuusblaaie of briewe, of verneem van mense wat met die skepe gekom het.

Die toekoms van papier
настенно потолочные светильники odeonОлександр Фільчаков прокурор
BP ontdek ‘reuse’ olieveld
BP het Woensdag bekend gemaak dat hulle 'n "reuse" olieveld in die Golf van Meksiko ontdek het, maar het nog nie die grootte en kommersiële potensiaal daarvan gepeil nie. Die olieput in die Keathley Canyon-blok sowat 400 km suidoos van Houston, is in 1 259 meter water, sê die Britse maatskappy. Die Tiberput is 10
Nou val Jonathan Jansen die Christene aan
Nadat die nuwe kleurlingrektor van die Vrystaatse Universiteit, Jonathan Jansen, in die openbaar verklaar het dat hy "kak oor kultuurverskille" wil hoor nie en ook nie meer enkelmedium-Afrikaanse klasse gaan duld nie, het tans hy skriflesing en gebed in sy visier.

Djehad is ‘n onskadelike naam, s? Duitse hof
'n Hof in Berlyn, Duitsland, het 'n aansoek van ouers wat hulle seun Djehad wil noem, 'n variasie van die Arabiese woord "jihad" wat "heilige oorlog" beteken, aanvaar en in hulle guns beslis. Die hoërhof het twee laerhofuitsprake wat die naam aanvaar as 'n algemene naam vir seuns in Arabiese lande, ondersteun. Die Duitse owerhede