Net weke voor President Barack Obama se verwagte skuif om nog troepe na Afghanistan te stuur, is die konsensus in Washington besig om uitmekaar te spat en spoke van 'n nuwe Viëtnam op te jaag. 'n Groeiende aantal kenners twyfel of die oorlog gewen kan word, terwyl Obama wat alreeds 21 000 bykomende versterkings gestuur
Mugabe laat 1 500 gevangenes vry, weens gebrek aan kos en water
President Robert Mugabe het 1 500 gevangenes kwytgeskeld, wat meer as 10 persent van die land se tronkbevolking verteenwoordig, aangesien Zimbabwe hulle nie langer van voedsel en water kan voorsien nie, het 'n beampte Woensdag gesê.

Lees verder: Mugabe laat 1 500 gevangenes vry, weens gebrek aan kos en water
Kriegler gaan Hlope nie los
Voormalige Grondwethofregter, Johann Kriegler, sal binnekort aankondig dat hy die besluit om klagtes van wangedrag teen die Kaapse regterpresident John Hlophe te laat vaar, gaan teenstaan. Sy woordvoerder Niall Gahan het Woensdag gesê daar sal Donderdag tydens 'n mediainligtingsessie verdere besonderhede bekend gemaak word Kriegler gaan dmv die nie-regeringsliggaam, Freedom Under Law (FUL), waarvan hy
Nog ‘n wit boer se huis afgebrand
Mike Campbell, 76, boer van Mount Carmel, wes van Harare, se huis is gister deur plaasbesetters afgebrand. Sy skoonseun, Ben Freeth, se huis is Saterdag op dieselfde plaas afgebrand. Campbell en Freeth het verlede jaar namens 77 wit Zimbabwiese boere ’n saak by die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, SAOG, in Windhoek aanhangig gemaak. Die
Cele: Ras geen faktor in misdaad
Nasionale Polisiekommissaris, Bheki Cele, het Woensdag gesê kriminele teiken mense vir hul besittings en nie vir hul velkleur nie. "Kriminele in Suid-Afrika… hulle kyk na wat jy het, eerder as om na jou gesig te kyk." Cele het by 'n polisiehoofkoördineringsvergadering in Johannesburg in reaksie op die Kanadese regering se besluit om vlugtelingstatus aan 'n
Regter Motata was dronk
Die Pretoria se hooggeregshofregter Nkola Motata is in die Johannesburgse landdroshof skuldig bevind aan dronkbestuur nadat hy in 2007 teen 'n huis se muur gebots het. “Ek bevind dat jy onder die invloed van drank was toe jy teen ’n muur gebots het,” het landdros Desmond Nair gesê. “As ’n prentjie 1000 woorde vertel, het
Piekolie en abiotiese petroleum, Deel III
In die vorige rubriek het ek aangetoon dat P, die produksie van petroleum in vate per dag, deur ʼn logistieke kurwe beskryf kan word. P gaan deur ʼn maksimum of piek, ʼn toestand wat bekend staan as “Piekolie”. Die beskrywing word sterk deur historiese Amerikaanse olieproduksie gesuggereer: Produksie in die Amerikaanse oliedeelstaat het vanaf die
SAPD ontken vlugtelingbewerings
Brandon Huntley, die Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada toegeken is, het nie een van die sewe keer wat hy na bewering by sy huis aangeval is, ‘n saak by die polisie gemaak nie.
Brandon Huntley, die Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada toegeken is, het nie een van die sewe keer wat hy na bewering by sy huis aangeval is, ‘n saak by die polisie gemaak nie.
Sigeuners parasiteer op Britse welvaartstelsel
Die Britse welvaartstelsel, wat deur sowel Konserwatiewe as Arbeiderregerinvgs uitgebrei is, skep soveel buitelandse parasiete dat 'n hele dorpie in Roemenië nou van bedrog met Britse toelaes leef, het 'n ondersoek getoon.

1 September in die geskiedenis
1 September 1900 word die ZAR deur Engeland geannekseer. Lord Roberts was van mening dat wanneer hy in besit van Pretoria, die Transvaalse hoofstad, sou wees die Republikeinse magte hulle aan die Britse gesag sou onderwerp. Op 3 September het die Transvaalse regering n teenproklamasie uitgevaardig wat lui dat die volk van die ZAR 'n vrye en onafhanklike volk is wat weier om hom aan die Britse gesag te onderwerp.