Toe die oorspronklike pleidooi vir slegs Engels aan Maties deur proff. Sandra Liebenberg en A.J. van der Walt aanlyn in hul gunstelingtaal gepubliseer is, het meeste mense dit as anglomaans en selfs ekstremisties ervaar. Tot my verbasing is dit onlangs in Afrikaanse vertaling in die Media24-koerante oorgedruk. “Afrikaans verdien nie spesiale behandeling” is die titel
Lees verder: Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS
