praag.co.za

Binnelandse sake sukkel om toestroming by SA grense te hanteer

Written by

in

,

Die departement van binnelandse sake het gister gereageer op klagtes dat hy nie meer die toestroming by ons landsgrense kan hanteer nie deur te sê dat “vertragings te wagte kan wees”. Sedert die begin van die vakansieseisoen is 130 000 reisdokumente reeds “verwerk”.

Vanweë die groot aantal mense wat na verskeie bestemmings reis, gaan hulle noodwendig tyd in toue deurbring maar “die departement doen alles wat hy kan om doeltreffendheid by grensposte te verseker”.

‘n Sekere Mayihlome Tshwete van die dept. van binnelandse sake “weet nie hoeveel” mense op Kersdag deur die grensposte sal beweeg nie maar meen dat die nodige maatreëls getref is om enige gebeurlikheid te hanteer.

“Ons het gebeurlikheidsplanne om daardie volumes te hanteer,” sê hy.

Onlangs is berig dat ‘n swanger vrou inderhaas hospitaal toe geneem moes word nadat sy vier ure lank by die Beitbruggrenspos moes toustaan. Volgens die swart nasionalis en tans woordvoerder van die inkomstediens, Sandile Memela, “is doeanepersoneel opgelei om prioriteitsreisigers te hanteer”.

“Amptenare is opgelei om reisigers te identifiseer wat prioriteitsaandag verg soos swanger vrou, kinders en oumense.

Die inkomstediens en binnelandse sake sê dat hul samewerkingsprogram om prosesse te bespoedig en strenger grensbeheer in te stel, geslaagd is.

‘n Groot klomp Zimbabwiërs stroom ook oor die grens om inkopies in die grensdorp Musina te gaan doen.

Comments

7 responses to “Binnelandse sake sukkel om toestroming by SA grense te hanteer”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Kom Januarie kom die stortvloed weer terug na ons, nuut geindokroneerd met die wonders van swart vryheid,vasberade om voort te gaan met die uitmoor van die witman.Neem kennis hoeveel bevryde buitelanders geimpliseer word in kriminele bedrywighede teenoor blankes.
    Ek het gehoor dat die groot hoeveelheid blindes wat by robote staan in hul tuislande opsetlik verblind is omdat hulle tuis reeds in krimenele bedruwighede uit gevang is, die gebruik is blykbaar algemeen in donker Afrika.Die lot val nou op ons om vir diesulkes te sorg.

    1. Chroom Avatar
      Chroom

      Is die meeste regtig “blind”. Kyk of jy die blikkie voor hom kan wegvat. Hy keer vir ‘n vrekte. Dan vergeet hy, hy is “blind” Ons is al verby die stadium wat Europa nou moet deurgaan met hul migrante. Om die minste te sê, dit is ‘n BAIE groot gemors.

  2. Chrisjan Avatar
    Chrisjan

    Ek hou van buitelanders in SA. Hulle is baie meer beleefd en het nie daai mentaliteid van geregtigheid soos ons plaaslike bevolking nie.
    Daar gaan in ons buur lande niks aan nie, so laat hulle hierheen kom. Hier kan hulle deur UNISA swot en darem vir hulleself ‘n toekomsie bou.
    Solank hulle nie in misdaad betrokke raak nie is hulle in my boekies baie welkom.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Meeste plaasmoorde word deur zimbabwiërs gepleeg. Ja hulle is meer beleefd en werk ook harder as die lokale bevolking maar kan nog minder as die lokale bevolking vertrou word.

      1. Chrisjan Avatar
        Chrisjan

        Ek stem oor die vertroue aspek, maar as niemand ooit daardie plaas moordenaars vang nie, hoe kan jy sê meeste plaas moorde word deur Zimbabwe se mense gepleeg? Jy kan ‘n Amerikaner of ‘n Zimbabweër of ‘n Afrikaner wees, skeel my nie. Maar as jy ‘n boer of ‘n taxi bestuurder vermoor moet jy ook uit die samelewing verwyder word.

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Chrisjan, ‘n tyd gelede is hier op Praag ‘n bespreking gewees juis oor die aard van die plaasmoorde. Die moorde word ondersoek (hierdie het vanuit die polisie self gekom) en sodra die ondersoek begin rigting kry dan word die ondersoek gestop, die mense word ander werk gegee en/of verplaas en telkens kom dit uit dat dit Zimbabwiërs is. Ek sê nie dit is in al die gevalle so nie maar verseker in ‘n beduidende deel van die gevalle. Dit laat die vraag oop op watter vlak word hierdie aanvalle georkestreer.

          Ek stem egter met jou saam dat indien jy moord pleeg is dit nodig dat jy met “vakansie gaan” – hulle praat mos van ‘n “deep six holiday”.

          1. Chrisjan Avatar
            Chrisjan

            Permanente vakansie. Mense sal enige misdaad pleeg waarmee hulle weg kom. Die plaas moorde is 10 teen 1 dieselfde 5 ouens wat oor en oor dieselfde modus operandi toepas, en net nooit gevang word nie.
            Die staat voel ‘n veer vir ons veiligheid.

Leave a Reply