Rook borrel uit geboue nadat die Libiese lugmag, lojaal aan die eenheidsregering, vuurpyle op stellings van die Islamitiese Staat (ISIS) in Sirte, Libië, afgevuur het. In ’n grootskaalse operasie om die jihadiste se kusvesting in te neem, moes ‘n hernude aanslag teen die terreurgroep geloods word. ISIS is tans diep ingegrawe in Libië nadat
Trevor Noah vaar teen Donald Trump uit
Die kleurlingkomediant Trevor Noah, wat aanvanklik in Suid-Afrika opgang gemaak het maar tans in die VSA woon waar hy die Daily Show-program vanuit New York aanbied, het so pas teen Donald Trump uitgevaar. Hy noem die Republikeinse presidentskandidaat ‘n “baie gevaarlike nar wat hulle party gekaap het”. Noah, ‘n groot ondersteunder van radikale swart groepe
Griekse hof sal beslis oor Turkse offisiere
’n Griekse hof sal Donderdag uitspraak lewer oor die lot van agt Turkse militêre offisiere wat met ’n helikopter land uit gevlug het ná die mislukte staatsgreep in Turkye. Die agt staan tereg op klagte dat hulle die land onwettig binnegekom het en die Griekse lugruim geskend het, het AFP berig. Die agt weermaglede het
Veediefstal kos boere ten minste R1,5 miljard per jaar
Skaapboere in die Vrystaat ly verliese van sowat R1,5 miljard per jaar as gevolg van veediefstal. Dit is volgens navorsing deur WA Lombard, ‘n student in landbou-ekonomie wat aan sy Meestersgraad aan die Universiteit van die Vrystaat werk. Die ysingwekkende bedrag het aan die lig gekom in ‘n verklaring wat uitgereik is deur Vrystaat Landbou
Lees verder: Veediefstal kos boere ten minste R1,5 miljard per jaar
Plaasaanvallers van Clocolan vlug na Lesotho
Die polisie in die Vrystaat soek steeds na sewe swart aanvallers wat ‘n boer van die Clocolan-distrik en sy gesin in hul plaashuis vasgebind en beroof het. Vier rowers, waarvan twee gewapen was, het Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl, Sondag omstreeks 18:00 in hul motorhuis ingewag, het OFM berig.
Anti-wit rassis Adriaan Basson samel geld in vir Foeta Krige en SAUK-8
Die anti-wit rassis en Boerehater Adriaan Basson, redakteur van News24, samel geld op sosiale media in vir die agt joernaliste wat by die SAUK afgedank is, waaronder die vorige redakteur van RSG se Monitor/Spektrum, Foeta Krige. Basson het voorheen, tesame met die marxistiese feminis Hannelie Booyens in Beeld ‘n veldtog teen die Potchefstroomse kampus van
Lees verder: Anti-wit rassis Adriaan Basson samel geld in vir Foeta Krige en SAUK-8
Neusie verby vir anti-Trump-faksie in Cleveland
Die Republikeinse party sal vandeesweek sy eienaardige verhouding met Donald Trump beter kan omskryf wanneer die party se nasionale konvensie in Cleveland plaasvind. Daar is steeds die #NeverTrump-faksie binne die GOP wat hoop om die verloop van die geskiedenis te verander, maar hul kanse om dit te vermag is nou naby aan nul. Daar was
Lees verder: Neusie verby vir anti-Trump-faksie in Cleveland
SABC dank vier joernaliste af
Die SABC het vier wederstrewige joernaliste afgedank wat nie by die redaksionele beleid wou hou nie. Kaizer Kganyago, SABC-woordvoerder, sê die aangeleentheid is ‘n arbeidskwessie. Foeta Krige, Krivani Pillay, Suna Venter en Jacques Steenkamp is Maandagaand deur die openbare uitsaaier “summier” in die pad gesteek. Hulle is per brief deur die SABC se hoofbestuurder vir
China oor vingers geraps vir gebiedsoorskreiding
China se uitbreidingsplanne in Suid-Chinese See is deur die Verenigde Nasies (VN) veroordeel. Die VN vra dat China nou aan sekere dele van die gebied onttrek. Die VN se permanente arbitrasiehof het in Den Haag, Nederland, het beslis dat China alle eilande, ook mensgemaak (foto hierbo), wat tans beset word weer aan die Filippyne teruggee
Lees verder: China oor vingers geraps vir gebiedsoorskreiding
Bylaanvaller op Duitse trein skree ‘Allahu Akbar’
Die Duitse polisie het ‘n 17-jarige Afghaanse Moslem Maandag doodgeskiet nadat hy treinpassasiers met ‘n byl doodgekap het. Hy het vier mense ernstig gewond in wat Duitse amptenare ‘n “waarskynlike” Islamitiese aanval noem. Verskeie ander mense is ook beseer in die aanval op ‘n plaaslike trein naby die suidelike stad van Wuerzburg, het die polisie
Lees verder: Bylaanvaller op Duitse trein skree ‘Allahu Akbar’
