Die vermeende swart plaasaanvaller van ‘n bejaarde boervrou van ‘n plaas by Ladybrand sal na verwagting vandag in die landdroshof op die dorp verskyn. ‘n Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Phumelelo Dhlamini, sê die 65-jarige Hazel Meiyer is aangerand en het ernstige beserings aan die gesig opgedoen toe sy Saterdag omstreeks 16:30 deur ‘n 24-jarige aanvaller
Lees verder: Plaasaanvaller slaan boervrou in gesig met bottel
