President Jacob Zuma het is sy staatsrede gesê die regering sal kyk na die verhoging van die R122 000 huishoudelike inkomste drempel vir studente om Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) beurse te bekom. Zuma het ook gesê dit sou “moeilik, indien nie onmoontlik nie” wees, om ware versoening te bereik tot die grondkwessie opgelos is.
Lees verder: Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water
