Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water

President Jacob Zuma het is sy staatsrede gesê die regering sal kyk na die verhoging van die R122 000 huishoudelike inkomste drempel vir studente om Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) beurse te bekom. Zuma het ook gesê dit sou “moeilik, indien nie onmoontlik nie” wees, om ware versoening te bereik tot die grondkwessie opgelos is.

Lees verder: Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water

Egpaar ernstig gewond na aanval op kleinhoewe

Die eienaar van ‘n kleinhoewe in die Rustenburg-gebied is Woensdag na ‘n plaaslike hospitaal gehaas nadat hy in ‘n aanval op hom en sy vrou ernstig gewond is. Polisiewoordvoerder in Noordwes, Pelonomi Makau, sê die 65-jarige Niels Erichsen en sy 66-jarige vrou Leatitia is in hul bakkie by ‘n hek op die grondpad na hul

Lees verder: Egpaar ernstig gewond na aanval op kleinhoewe

Klug van post-1994 SA raak net groter

Die chaotiese tonele Donderdagaand in die Parlement in Kaapstad, is verteenwoordigend van die karakter van die land. Die absolute Zoeloemeerderheid in die ANC het veroorsaak dat die opposisiepartye meen hulle het geen ander manier om mag te bekom as om die werkinge van die instelling te ontwrig met aapstreke nie. Die DA en VF+ het

Lees verder: Klug van post-1994 SA raak net groter

Skietery jaag studente uit koshuis

Chaos het uitgebreek by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap toe die polisie studente met rubberkoeëls uit hulle koshuise gejaag het. Honderde swartes het van die polisie gevlug tot by die N2. Een student is deur ‘n motor omgery en na die Nelson Mandela Akademiese Hospitaal gehaas. Sommige studente het die hele nag buite

Lees verder: Skietery jaag studente uit koshuis

Finansier halaal-belasting terrorisme?

Vingers wys min of meer na sekere Moslemlande as befondsers van jihadistiese terroriste in Sirië, Irak, en ander lande regoor die wêreld, maar baie verbruikers is onbewus daarvan dat die aankoop van produkte gesertifiseer as “Halaal” uiteindelik ook in die hande van die verkeerde organisasies kan beland. Die Wahabiese Moslem Wêreldliga (MWL) vereis Halaal-sertifisering wat

Lees verder: Finansier halaal-belasting terrorisme?

Meerderheid Europeërs wil Moslem-immigrasie stopsit

‘n Peiling het getoon dat ‘n meerderheid van Europeërs ‘n verbod op immigrasie uit Moslem-meerderheid lande steun, ten spyte daarvan dat inwoners vertel word deur hul huidige leiers dat hulle “vlugtelinge” móét verwelkom. “Nuwe navorsing dui op beduidende en wydverspreide vlakke van openbare angs”, het ‘n opname aangedui. Die Chatham House Royal Institute of International

Lees verder: Meerderheid Europeërs wil Moslem-immigrasie stopsit

Dinosourus-tand van Knysna vir navorsing geskenk

‘n Dertienjarige seun aan die Tuinroete het Knysna op die land se argeologiese kaart geplaas deur ‘n tand van ‘n dinosourus te ontdek. Die seun, Ben Ingel, het die tand in ‘n klip van klei op ‘n Knysna-strand, twee jaar terug gekry en pas besluit om dit te skenk vir wetenskapnavorsing. Ingel het egter sy

Lees verder: Dinosourus-tand van Knysna vir navorsing geskenk

Kind ontdek ma se verminkte lyk na skool

Die polisie in Limpopo is op soek na ‘n tweede swart verdagte na die grumoord op Tanya Wiers in Pietersburg (Polokwane). Inwoners van Sterpark sê hulle leef in vrees vir swart aanvallers omdat misdaad skerp toegeneem het. Hulle hoor al hoe meer van kapings, sê hulle. Die eerste swart verdagte het in die buurt gewerk.

Lees verder: Kind ontdek ma se verminkte lyk na skool

Bruin egpaar vas na grumoord op Hennenman

‘n Bruin egpaar is in hegtenis geneem na ‘n grumoord op Wilfred Ernsting. Die twee het Woensdag in die Hennenman-landdroshof verskyn nadat hulle in ‘n begrafplaas vasgetrek is. Wyne Rosslee en sy vrou Charlotte se saak is tot 15 Februarie uitgestel wanneer hulle om borgtog sal aansoek doen. Die oorledene se buurman het onraad vermoed

Lees verder: Bruin egpaar vas na grumoord op Hennenman

Motors: Nuwe Tiguan in ‘n ander klas

Volkswagen se nuwe Tiguan is nie groter en langer as die vorige generasie nie, maar ook baie ruimer en heelwat meer verfynd. Met die nuutste weergawe het Volkswagen vir seker ‘n nuwe hoogtemerk in hierdie segment daargestel. Die motor vertoon in alle opsigte duurder en meer prima as wat hy regtig is. Natuurlik is die

Lees verder: Motors: Nuwe Tiguan in ‘n ander klas