Koerantuitgewers in Nigerië eis dat die land se geheime diens ’n joernalis vrylaat wat daarvan beskuldig word dat hy ’n olie-militant is, het AP berig. Nigerië is dié land in die wêreld vir oliediefstal. Agente van die departement van staatsveiligheid sê hulle het die uitgewer van die Weekly Source-koerant, Jones Abiri, op 21 Julie op
Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking
Verskeie Franse nuusorganisasies het gesê hulle sal nie meer foto’s plaas van mense wat verantwoordelik is vir terreur nie, om te verhoed dat diesulkes “postuum verheerlik” word. In ‘n stap wat kennelik die Moslembevolking sal beskerm teen ‘n stygende woede deur wit Franse, is allerlei ander mooiklinkende frases afgestof om die sensuur te regverdig. Le
Lees verder: Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking
ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester
Die Islamitiese Staat-militantegroep het ‘n video vrygestel van die twee terroriste wat ‘n bejaarde Franse priester tydens ‘n gyselaarsdrama by sy kerk in Normandië keelaf gesny het. Die video wys die twee aanvallers wat in Arabies hulle steun aan die terreurgroep toesê. Die twee ISIS-aanvallers het vader Jacques Hamel (84), suster Danielle, nog ‘n non
Lees verder: ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester
SA studente uit Turkye teruggeroep
Die Vrystaatse provinsiale regering het 52 studente wat in Turkye studeer, teruggeroep. Die besluit volg ná die mislukte staatsgreep in dié land wat gelei het tot die sluiting van universiteite. Die groep studente uit die Vrystaat is in Meimaand na Turkye om hul studies in ingenieurswese, ekonomie, bestuur en sielkunde voort te sit. Hulle is
Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het aangekondig dat hy sewe uit die agt afgedankte joernaliste gaan heraanstel. Die joernaliste is oorspronklik afgedank omdat hulle intern beswaar gemaak het teen die verbod op beriggewing oor onluste en openbare geweld in Suid-Afrika. Die amptelike woordvoerder van die SAUK, Kaiser Kganyago, het gistermiddag ‘n verklaring uitgereik waarin dit gestel
Lees verder: Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
Oud-LP in selfmoordbom-aanslag
‘n Voormalige Somaliese parlementslid wat in 2010 by al-Sjabaab aangesluit het, was een van twee selfmoordbomaanvallers wat die lewe van 13 mense naby ‘n basis van die Verenigde Nasies (VN) en die Afrika-unie (AU) geëis het. Die motorbomme in voertuie wat deur die selfmoordaanvallers bestuur is, het Dinsdagoggend naby Mogadisjoe se lughawe ontplof. Een van
Dan Roodt: Marlene van Niekerk, die FW de Klerk van die letterkunde
As iemand wat nou presies twee dekades lank by die taalstryd betrokke is, van daardie fatale eerste oomblik af toe ek ‘n ietwat huiwerige praatjie oor taalregte doer in 1996 by die Franse Instituut in Johannesburg op uitnodiging van Johann Rossouw gelewer het, moes ek eers my Linux Ubuntu-rekenaar herlaai om seker te maak dat
Lees verder: Dan Roodt: Marlene van Niekerk, die FW de Klerk van die letterkunde
Djihadis wat priester keelaf sny het elektroniese armband gedra
Een van die twee ISIS-aanvallers wat ‘n Franse klooster bestorm het en ‘n bejaarde priester (85) vroeg Dinsdagoggend onthoof het, was goed bekend aan Franse teenterrorisme-amptenare. Hy is as ‘n bedreiging vir veiligheid beskou en het selfs onder huisarres geleef. Hy het sy elektroniese armband gedra ten tyde van die aanval, volgens Franse amptenare. Geïdentifiseer
Lees verder: Djihadis wat priester keelaf sny het elektroniese armband gedra
Karel Combrinck: Goldman Sachs, die seekatvampier
Om die Goldman Sachs-leviatan bevredigend te beskryf sou al die biblioteke ter aarde beslaan, want daar is geen aspek van menslike aktiwiteit wat nie deur Goldman Sachs bestryk en bestier word nie. Daarom sal daar seker lesers wees wat hierdie kort artikel as vereenvoudiging sal ervaar. Dis hulle goeie reg en miskien is dit so.
Lees verder: Karel Combrinck: Goldman Sachs, die seekatvampier
SAUK-joernaliste mag nie terug werk toe, ten spyte van hofbevel
Die SAUK het by wyse van ‘n brief van sy prokureurs (sien hier onder) aangedui dat hy teen gister se bevinding van die Arbeidshof gaan appelleer en dat die uitsaaier dus nie gaan toelaat dat Foeta Krige, Suna Venter, Krivani Pillay en Jacques Steenkamp weer vir diens aanmeld nie. Regter Robert Lagrange van die Arbeidshof
Lees verder: SAUK-joernaliste mag nie terug werk toe, ten spyte van hofbevel
