‘n Ouditverslag oor die Makhado- plaaslike munisipaliteit wat verlede jaar deur die ouditeur-generaal aan die Limpopo-provinsie voorgelê is, is so pas deur die belastingbetalersvereniging van Louis Trichardt vrygestel. Mnr. Jaap Kelder van die Nasionale Belastingbetalersunie het in ‘n verklaring die ouditverslag as “absoluut skokkend” bestempel. In ‘n boodskap van meegevoel met die plaaslike belastingbetalersunie onder
Lees verder: Louis Trichardt-munisipaliteit ontvang ‘skokkende’ ouditverslag
