Deur Manfred Delport. Met die oog op Sadou se veldtog om geskiedenis ‘n verpligte skoolvak te maak, het ek gewonder wat sou die leerplan vir die Suider-Afrikaanse geskiedenis vóór 1652 wees. Goed, daar is geskrewe rekords van Vasco da Gama en Bartolomias Dias wat in die 15de eeu om die Kaap geseil het, maar sover
Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese
Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel. Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder. Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, Türkiye Petrolleri Anonim Ortaklığı (TPAO) en Chinese maatskappye (Petro, Sinopec en CNOOC). Die verloorders is die Britte, die Turke, en veral die Chinese,
Lees verder: Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese
Clem Sunter vermaak Damesklub
Clem Sunter, ‘n toekomsontleder, het glo twee belangstellings wat hom na aan sy hart lê. Hy het by die Albertonse Damesklub as gas opgetree. Sunter sê hy wil ‘n nuwe generasie van entrepreneurs in Suid Afrika sien floreer, asook sien hoe die private mediese sektor ‘n positiewe deelname maak in die stryd teen MIV/Vigs. Dit
Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel
‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het ‘n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit. ‘n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig. Desert Wolf sê hulle wil graag help in “die voorkoming van nog ‘n Marikana”. Die “Muishondskarebeheerkopter” [Skunk Riot Control Copter] word deur arbeidsaktiviste veroordeel as “absoluut verregaande”. Dié tuig word vergelyk
Lees verder: Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel
Bodem II, 18: Die teregstelling
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 17. Man sit op die vloer. Sy rug rus teen die muur, sy knieë is voor hom opgetrek en sy voorarms rus op hulle, die hande hang ondertoe en sy vingers is pap, soos uitgemelkte spene. Hy dra nie skoene nie
EFF sit glo agter geweld teen Somaliërs in Mamelodi
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sit glo agter die aanvalle op Somaliërs en hul winkels in Mamelodi-Oos, Pretoria. Lede van ‘n groep wat onder die VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) val, is gestuur na die gemeenskap toe die onluste het drie weke gelede uitgebreek het. Hulle is ontplooi om die oorsprong van die probleem
Lees verder: EFF sit glo agter geweld teen Somaliërs in Mamelodi
Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot
Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het. Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat in 2012 tydens die staking by Marikana gebeur het. Hy het voorheen getuig hoe Amcu-lede mensvleis
Lees verder: Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot
Skikking in platinumbedryf bereik
Die platinumprodusent, Lonmin, sê hy sal sy werkers finansieel bystaan noudat die vyfmaandelange staking verby is, het RSG berig. Geen besonderhede is egter bekendgemaak nie. Dit volg na die aankondiging van ‘n skikking tussen die vakbond AMCU en die drie groot platinumprodusente, met die insluiting van Amplats en Implats. ‘n Woordvoerder van Lonmin, Lerato Molebatsi,
Eens florerende landboubedryf binnekort geknak
Dit lyk asof die ANC met die hulp van die EFF die eens florerende landbousektor binnekort op sy knieë sal hê. Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê die voorstel dat wit boere 50 persent van hulle grond aan hulle werkers moet gee, sal ‘n massa-uitsetting van plaaswerkers tot gevolg hê. ‘n Woordvoerder van die EFF oor grondsake,
Duisende Amcu-lede stroom na Rustenburg
Duisende mynwerkers het by die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg begin aankom. Hulle sal na verwagting deur die president van Amcu, Joseph Matunjwa toegespreek word oor nuwe looneise. Matunjwa sal die stakende mynwerkers waarskynlik inlig oor toekomstige optrede na ‘n ooreenkoms in beginsel bereik is tussen die platinumprodusente en Amcu. Die mynwerkers het op 23 Januarie
