Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan

Die leier van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, Jaco Mulder het sy skielike uittrede uit die politiek aangekondig. Mulder sê dit voel na die mees geleë tyd om ná die pasafgelope verkiesing die tuig neer te lê. Hy sê hy het die afgelope 20 jaar met ywer in die party gedien. Hy is sedert Februarie

Lees verder: Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan

Droster-offisier kan Libië in volskaalse burgeroorlog stort

Bloedige gevegte tussen strydende militante groepe in die Libiese hoofstad, Tripoli, het die lewens van 4 mense geëis en talle gewond. Dit volg nadat gewapende magte van genl. Khalifa Haftar die gebou van die tussentydse parlement bestorm het en talle parlementslede uit die gebou moes vlug. Gevegte het ook vroeg Maandagoggend uitgebreek in Benghazi in

Lees verder: Droster-offisier kan Libië in volskaalse burgeroorlog stort

Twee renosters in Natal gestroop

Twee renosterkoeie is doodgemaak en van hulle horings gestroop by die Tala-privaatwildreservaat naby Pietermaritzburg, het RSG berig. Die jongste voorval bring die getal renosters wat tot dusver vanjaar in Kwazulu-Natal gestroop is, op 41 te staan. In dieselfde tydperk verlede jaar is slegs 27 renosters gestroop. Die bestuurder van die wildreservaat, Phelelani Duma, sê hulle

Lees verder: Twee renosters in Natal gestroop

‘Wit Zoeloe’ se agtergrondsanger doodgeskiet

Johnny Clegg, die “wit Zoeloe” se een agtergrondsanger is tydens ‘n rooftog in Troyeville, Johannesburg doodgeskiet. Die Gautengse polisie stel ondersoek in nadat Clegg se medesanger Bongani Masuku deur rowers vermoor is. Die polisie sê Masuku is Sondagaand dood. Hy het in 1992 met Clegg begin saamwerk. Volgens die polisie het vier swartes op Masuku toegesak terwyl

Lees verder: ‘Wit Zoeloe’ se agtergrondsanger doodgeskiet

Zuma wil Afrika Bystandsmag sien

President Jacob Zuma het die Afrika-Unie versoek om maatreëls wat daarop gemik is om vrede en bestendigheid op die vasteland te verseker, te laat geld. Deel van die vermoëns wat die AU nodig het, is volgens die president die totstandkoming van die Afrika Bystandsmag. Die Mag, waaroor daar voorheen ooreengekom is, sal doelgemaak vir snel-ontplooiing

Lees verder: Zuma wil Afrika Bystandsmag sien

Lonmin vra dat stakers onderhandeling hervat

Die platinumprodusent, Lonmin het ‘n herude oproep aan die mynwerkers-vakbond, Amcu gerig om salaris-onderhandelings te hervat. ‘n Woordvoerder sê samesprekings kan hervat word terwyl werkers na hul werke terugkeer. Amcu-lede eis ‘n basiese maandelikse salaris van R12.500 per maand. Die staking is by die wêreld se drie grootste platinumprodusente Lonmin, Implast en Amplats en duur reeds

Lees verder: Lonmin vra dat stakers onderhandeling hervat

Zille gee toe dat Mazibuko ‘n swart figurant is

In ‘n buitengewone skerp aanval op Lindiwe Mazibuko, haar party se voormalige parlementêre leier, het Helen Zille gedurende ‘n federale partyvergadering die “waarheid” oor Mazibuko onthul en haar as ‘n onbekwame swart sukkelaar uitgebeeld. Die DA, wat gewikkel is in ‘n bitter stryd oor sy swart leierskap, is geskud deur Zille se opmerkings dat sy

Lees verder: Zille gee toe dat Mazibuko ‘n swart figurant is

Dan Roodt-artikel in Rapport oor Franse politiek

Vandag sal daar geen rubriek van Dan Roodt op praag verskyn nie, aangesien hy ‘n artikel oor die Franse politiek in vandag se Rapport geskryf het. Die artikel sal later vandeesweek ook op praag as rubriek verskyn.

Lees verder: Dan Roodt-artikel in Rapport oor Franse politiek

Verkiesing 2014

deur Leon Lemmer Daar is gepoog om blankes so entoesiasties oor die 2014-verkiesing te maak as wat daar geesdrif in die ou Suid-Afrika voor en op stemdag was. In die huidige grondwetlike bedeling is daar egter geen kans dat ‘n doeltreffende, beskaafde, nie-kommunistiese, Europeesgeöriënteerde regering aan die bewind kan kom nie. Deur te stem, is

Lees verder: Verkiesing 2014

Olifantbul vir sy tande doodgeskiet in Krugerwildtuin

Dis nie net meer renosters wat vir hul horings bedreig word nie. ‘n Olifant is in die Pafuri-streek van die Nasionale Kruger-wildtuin vir sy tande gestroop. Die hoof van SanParke se teen stropingseenheid, Johan Jooste, sê die stropers het die olifantbul eers doodgeskiet en daarna sy tande uitgeslag. Dié stropery is die eerste so ‘n

Lees verder: Olifantbul vir sy tande doodgeskiet in Krugerwildtuin