Vandag sal daar geen rubriek van Dan Roodt op praag verskyn nie, aangesien hy ‘n artikel oor die Franse politiek in vandag se Rapport geskryf het. Die artikel sal later vandeesweek ook op praag as rubriek verskyn.
Dan Roodt-artikel in Rapport oor Franse politiek

Kan nie wag dat die rubriek verskyn hier op Praag nie daar is darrem werklik baie te se daaroor!
Hallo Riempies. As ‘n reel sal ek NIE Naarspers koerante eers oopmaak nie, tog het ek moeite gedoen om Dr Roodt se artikel te gaan lees.
Stem saam met jou – kan ook nie wag nie.
Terloops, waar is al die LIBTARDS wat normaalweg Dr Roodt vloek, slegse, selfs per e-posse hom beswadder en beskinder. NIKS, ZERO kommentaar vandag op Dok se rubriek in Rapport nie.
Dagse Trippie – Jong ek wonder of daar nie iets fout is met
die internet nie want selfs op Tim du Plessis se se skryfseltjie (wat n
verborge boodskap het!) is daar maar net 5 kommentare toe ek laas gekyk het.
Anders is dit maar n kwessie van dat dr. Dan heeltemal bo-oor die koppe van die Naspers lesers gepraat het. Sou dit die geval wees sal daar in die volgende Rapport wel weer n seepkissie bestyger wees wat sy oorwoe mening sal uitspreek na hy so n bietjie gaan oplees het, en reken hy het nou genoeg gelees om so min of meer te verstaan. 😉
Jy is moontlik reg – ek kon donker vanoggend ingaan op internet, en ten tye van my skrywe bo, vir die eerste keer weer.
het is duidelijk dat de reactiemogelijkheid vergaand is geprepareerd/gemanipuleerd om een gewenst effect te bewerkstelligen Riempies. Reageren op een comment kan ook al niet. Lenen verkiezingen her en der zich als bekend ook goed voor ;-(
Goeienaand Hans gaaf om jou weer hier te sien –
Jy kan besmoontlik ook reg wees – toe ek direk op Rapport dr.
Dan se brief gesoek het kon ek dit nerens opspoor nie – net deur die skakel wat dr. Dan op Praag geplaas het kon ek daarby uitkom. Dit was al vir my baie vreemd.
Ek het ook my man gevra om op sy rekenaar te probeer by dr. Dan se artikel uitkom deur direk op Rapport in te gaan en hy kon ook nie.
het wordt steeds meer gebruik om inhoudelijk sterke stukken/artikelen/zienswijzen met enig verband die getuigen van inzicht uit het publieke veld te weren. Alsof het een bijverdienste zoniet hoofdtaak voor de heersende media is geworden.
In dat licht bezien wordt het vrije woord toch slinks in de kiem gesmoord of hooguit onheuse redeloze op de man gespeelde aantijgingen door parttime beroepsophitsers de ruimte gegeven via die flutkranten en hun forums.
Maar dat komt feitelijk neer op een bevestiging van kwaliteit.
Hans mens is al so gewoond aan Naspers wat ons pleidooie
doodswyg – dat mens dit as n gegewe aanvaar. Jy sal ook elders kommentare van Trippie lees waar twee mense vermoor en aangerand is deur swartes wat hulle nooit raporteer nie. Dit gaan nooit verander nie want hulle swart base slaan die kitaar en hulle dans vir hulle salaris.
Hans ek het ook nie meer geduld met mede blankes wat maaraanhou probeer soos mense sonder verstand om met die swartes te probeer redeneer asof hulle eerstewereld verstaan – die waarheid is hulle is derdewereld mense en dink en doen soos derdewereld mense – dit het sedert die blanke
volksplanting in 1652 wat swartes blootgestel is aan eerste wereld standaard nog nooit verander nie – wat gaan nou gebeur dat hulle wel sal verander?
Naand Riempies,
Toe Jan in 1652 hier aan die kaap van storms land, toe wil hy by die pandoere weet, as hulle sê hulle is al 2000 jaar hier in die land,
waar is hulle skole, en hulle paaie, in kort wat het hulle gedoen om te ontwikkel gedurende die duisende jare. BOGGERAL.
Hallo Andy, PRESIES, wat het hulle gedoen om hierdie eens mooi land verder op te bou – NIKS ! Oor afbreek, kan ons kopstukke gesels.
Dr Verwoerd het sy deel gedoen om hulle die geleentheid te gun om self te ontwikkel in elke opsig – maar nee, hy word eerder om die lewe gebring !
Ek maak ook van die geleentheid gebruik om jou ‘n geseende nagrus toe te wens en elkeen wat nog wakker is.
Ek onthou nog sy begrafnis. Ek en my pa het in die sitkamer gesit en luister oor die radio. Ons twee het saam gesit en huil. Shoe ons ou landjie was toe darem “stukkend”.
Goeiemore Andy ek het gisteraand so stilletjies weggesluip
toe ek die onweerwolke op Praag sien opsteek.
Skole se jy? Swartmense hou nie van skole nie – die swart
regering het al duisende skole gesluit sedert hulle aan bewind gekom het – die eerste ding wat hulle gedoen het toe hulle aan bewind gekom het – was om opleidingsentrums vir onderwysers te sluit.
Geen wonder van die onweerswolke Riempies! Kan nie help om kennis te neem van iemand se teenwoordigheid nie! Nou gaan jy weer lelike ding sien, merk my woorde! Klippies en al
Eerder ‘n donderstorm met so paar orkane ou beesblaas.
Gordyne wastyd.
Jy se daar was gister ZERO kommentare op Dr Dan se rubriek in Rapport nie. Sal jy nou asb vir BertO dienooreenkomstig antw…..of het die kat jou tong weggedra ?
HANS ONRUST :
Dankie vir jou 2 insette op Rapport !
Ek vrek om daai swart rassistiese kommediant en sy saluut te sien.!!!!
Kolskoot Dan
Stadig oor die klippe (of is dit Klippies?) Jannie. Miskien sal jou entoesiasme getemper word sodra jy uitvind Mbala (en Soral) is radikaal pro-Moslem. Beide haat die Jode meer as wat hulle Blanke Christene haat, maar net ‘n tikkie. Ek verstaan jy vind aansluiting by hulle agv. siedende Jodehaat, maar moenie dink jou vyand se vyand is jou vriend nie.
My Ma het altyd gesê “wysheid kom met die grysheid” maar te oordeel aan jou en Riempies se kwylende uitsprake is dit meer ‘n kwessie van “there’s no fool like an old fool”.
Ek sien ou Jors het vir die anti-gotters op Rapport vertel dat hulle niks anders is as onnooslike komministe soos die Russe en Chinese WAS en dat hulle herhinder aan sy basterbrakkie Rabies wat rebreathing doen as hy opgekrul lê en slaap.en dan skielik opspring om teen die hoogste bome te loop piepie.
BertO is ook weer besig met Rabies se rebreathing
Wat is rebreathing?
Twyfel of hy self weet wat hy se. Daai wyn, daai wyn daai….
Ek hoop dit word hier herhaal. Ek lees nie Reprobate nie.
Kan iemand my bietjie reghelp asb. Ek verstaan werklik nie wat hier aan die gang is nie.
Rapport is een van Naspes se vlagskip propaganda mondstukke. Laas toe ek gekyk het, was Praag in ‘n mini-oorlog gewikkel met Naspes. Dan is destyds deur Tim Du Plessis in die pad gesteek oor sy JSM artikel en is later tot die randjie van bankrotskap gebring oor die laster saak waar Leopold Scholtz hom van rassisme beskuldig het. Die balju wou selfs beslag neem op sy huis in Dainfern oor ‘n miljoen rand se regskostes toe Naspes die saak gewen het.
Die Praag webwerf het ‘n kern betalende ondersteuners, waarvan die meeste weier om Rapport te lees uit lojaliteit teenoor ons Saak, sowel as lojaliteit aan Dan Roodt. Met elke kliek op ‘n Naspes publikasie verdien die volksverraaiers ‘n inkomste.
Nou word die weeklikse rubriek nie net weerhou van Praag lesers nie, maar word op ‘n vyandelike webwerf gepubliseer. Erger nog, dit word weerhou om Praag lesers te DWING om dit op Rapport te gaan lees, want Naspes soek eksklusiwiteit. Toegegee, Praag lesers word darem belowe dat die oorskiet krummels hier geplaas gaan word sodra die artikel sy varsheid verloor het.
Dit stem my heel kriewelrig wanneer Dan toenadering gaan soek by ons geswore vyande, en sommer in die proses sy eie lesers lelik tenakom. Die grootste ironie is dat Rapport sy artikel plaas slegs om toe te laat dat hul links-liberale lesers gif en beledigings uitspuug, terwyl ondersteunende kommentare voor die voet uitgewis en gesensor word. Dan weet immers dis ‘n hinderlaag maar steeds word sy ego bekoor deur die veel groter leserstal.
In die laaste week was daar vyf plaasmoorde en hemel weet hoeveel ras-aanvalle op Blankes, (insluitende een waar ‘n blanke vrou te Welkom se duim deur ‘n swart vrou afgebyt is, en ‘n ander een waar ‘n Blanke gesin in Natal vergiftig is deur hul bediende) waarvan nie een enkele geval op Praag vermeld is nie.
So jammer ek kla en kritiseer maar glo dis geregverdig. As jarelange lojale Roodt ondersteuner laat hierdie dinge my wonder, is Dan besig om perspektief te verloor? Hoe kan hy willens wetens sy integriteit op so flagrante manier skaad en ons lojale lesers so beledig? Is sy fiksasie met die Franse besig om sy oordeel te besoedel?
Wat het Franse politiek tog te doen met die krisis wat Blankes in SA beleef? Is daar ‘n greintjie waarheid in die beskuldiging dat Dan se nyd teenoor die Engelse eerder geskoei is op sy onkreukbare solidariteit met die Anglofobiese Franse, as met Britse vergrype tydens die Tweede Vryheidsoorlog?
Jammer ons kon die rubriek nie eerstehands hier te lese kry nie BertO.
Vir wat dit werd is…
Wat my verstom is meerwaardige mense wat ander knaend wil verneder, afkraak en diskrediteer… In kort: die moraal aftakel by Praag…
‘n Mislike, selftevrede en verwaande mens was nog nooit aangename geselskap nie. Wat gaan in so persoon se hart – gedagtewêreld aan – om gedurig geleenthede te soek – om ander se dag onsmaaklik te maak? Afguns? Hatigheid? Jaloesie? minderwaardigheid? Wrokke? Bloot liefdeloosheid?
Dis werklik verstommend dat tot middeljare mense hul tyd met sulke negatiewe gedagtes deurbring want, vriendelikheid en hartlikheid kos niks. Is dit nie makliker om iemand te ignoreer – van wie jy niks goed kan sê nie?
Dolk is dit nie beter om dit vir die “meerwarige mense” self te se nie ? Hoekom nou hier kom gal braak ?
Leana, terwyl daar gal gebraak word laat ek myne byvoeg.
Wat MY weer verstom is hoe die verwyfde, vermofde seuntjie wat homself as Kinderkrans Hoofseun ag, die minutae van sy betekenislose dae hier hom opteken. In die fynste besonderhede word selfs sy badkamer roetines beskryf, van kuifie kam, Brylcreem smeer, laventel spuit tot sorgvuldig skeer. Asof die armsalige skepsel werklik dink ander mense stel belang in sy persoonlike higiene roetines.
My bek hang oop dat hy so verwaand kan wees om dit en die grillerige rympies as goed genoeg te ag vir publikasie…en die siedende demoon wat hy onwillekeurig in my opwek dink: ja inderdaad, hy is oortuig die wêreld hang aan sy lippe. Praag se kommentaarblad kan pleks van intelligente politieke debat, gereduseer word tot ‘n rioolstroom van infantiele gebabbel. Geen wonder meeste intelligente lesers vermy dit deesdae nie.
Dit is so BertO! Lyk deesdae meer na ‘n “hoekie vir eensames” want dis liefies hier en liefies, dis om van naar te word. Het al gewonder hoe groot sy harem teen hierdie tyd is. Soetsappige klomp strooi dis gewis !
Daar was eens ‘n bekoorlike feetjie genaamd Dolk
wat op Praag kom verskyn het in ‘n deinserige wolk
Nog vlees, nog vis – almal staan verwonder, wat op aarde is dit?
Hy klink soos sy mammie maar piepie soos sy pappie, darem is hy wit!
Leonie bel vir Bert, seblief sê gou! Vanwaar is diè aapskeloeder?
Woerts warts word daar met IP’s gegoël, staan net by, ou Praagmoeder!
Google Earth knars en knal, uiteindelik zoem hy in op die Noord Kaap
zoem zoem en siedaar, die geheimsinnige Feetjie se ligging is gekaap!
Nou weet almal, voorwaar dis Orania se Mnr S Meyer
Maar nes sy geheimsinnige pappie Jan, vra sy naam en hy weier!
Daar was n dame Leonie
was wasgoed en kwetter baloney,
Vir Dolkie n duimpie
verdien sy n rympie,
en Ria koer net “ag shamepies”.
Haha briljant!
Ek hou hiervan dit klink so goed.
Klink is een ding – wat dit eintlik is – iets totaal anders.
Dis verbasterde Kafrikaans – daar is geen kuns in ‘n sak vol leë woorde nie.
Dit lyk vir my eerder of die snoeiskere(dolke) uit is vir mekaar.
Ai mense vrede AUB.
Andy… Dit het alles begin – net na ‘n brief – nes joune nou… – ‘n Oproep om vrede. Lees en kyk of ek lieg.
Ek ook, Andy.
Natuurlik sal jy daarvan hou. Dis jou goeie reg ook.
More Dolk,
Hier sien ek nou waarvoor jy my gewaarsku het. Dit lyk my die maan het inderdaad opgekom. Ek kan nou ook sien hoekom is jy “Dolk”. Jy sny lekker diep in daardie wond in en raak die regte punte aan. hou daarvan. Riempies sterk staan daar. Willy mooi so jy dra n mooi goedgesinde boodskap uit. Doet so voort. Nouja nou geepad ek vinnig want ek vermoed dalk gaan ek nou n paar spoegspatsels moet ontduik. Ai mense dit klink goed as alles in n goeie luim is . mooi dag.
More Andy.
Andy, ‘n mens kry ‘n paar tipes honde… Sorg dat jy nie die tipe is wat die bloed aflek van honde – wat bloed aan hul bekke het, terwyl jy na die bloed ruik van hulle wat in hul gevreet gebyt was nie… Sou jy dit doen…, sal ek jou fyn dophou… 😉
‘n Geveg het nog nooit in ‘n goeie luim geëindig nie…
Geniet die dag ook dankies.
Einaaaaaa.
Ek weet dat jy my eerlikheid meer waardeer – as ‘n pofadder se kielierige tongetjie… 😉
… “Sou jy dit (weer?) doen…, sal ek jou fyn dophou”… 😉
Andy, lewer jou kommentare na goeddunke. Jy hoef jou aan geen dreigemente te steur nie, niks sal met jou gebeur nie. As iemand wat jou daardeur wil ignoreer, des te beter.
Ek is nie jy nie Wilie Ek dreig nie mense nie – ek verwag nie dat jy dit kan snap nie. Sien die gesiggie -> 😉 Snap?
Jy is ‘n kwaadstoker. Niks meer of minder nie. Wat ek aan hom geskryf het is dat hy nie met vlooie kan speel – nadat hy sy hande gewas het nie.
Goeie dag.
Jy is agterbaks, Dolfie. Die twee kommentators het jou nogal goed opgesom moet ek sê.
Nee Wilie, ek is REGUIT.
Hoe oud is jy – dertien? Staak jou kleinlike kinderagtigheid en gaan aan met jou eie lewe.
Reguit? Nee vol die leuens en agterbaksheid soos ek gese het.
Ek hoop nie ek is jou enigste geselskap vandag nie.
Ek is aan baie beter gewoond, Dolfie.
Jy is ‘n bejammerenswaardige mens. Ek sal my nie verder tot jou vlak verlaag nie.
Soos jou analise maar is! Maak jou eie storie op. Dis eintlik lagwekkend! Seker dat jy nie so suksesvol is nie. Gelukkig sal ek nooit na jou vlak kan daal nie. Ek is te trots op myself.
Die kwaadstoker is toe nou NIE Willy nie. Verras Dolkie ?
Dankie ou vriend ek sal die kat mooi uit die boom kyk . hiehie
Jy moet Andy. Pasop vir soetsappige woordjies vol leuens wat in jou mond gele word. Gelukkig kom jy en die lewe al jare lank saam so jy sal dit op ‘n myl vêr kan eien.
Andy, ek kan een ding wel byvoeg – dankie dat jy onpartydig is – ek bedoel en waardeer dit opreg.
Kan iemand miskien verduidelik wat hier onder aangaan? Lyk vir my na ‘n gesprek deur astronoute in die buitenste ruim. Het dit dalk iets te doen met dr Roodt se artikel in Rapport, wat ek persoonlik nog nie gelees het nie. Wie is bv die “mislike, selftevrede en verwaande mens” en “die verwyfde, vermofde seuntjie wat homself as kinderkrans hoofseun ag.” En die persoon, Leana wat die helfte van die ruimte op Praag opneem en dan nog steeds wil praat van “hoekie vir eensames”. Hoekie vir haar ? Ek hoop daar is ‘n bevredigende antwoord voordat ek besluit dat ek my hier te midde van ‘n groep maansieke grensgevalle bevind. Of is ek dalk die maansieke grensgeval?
Geneig om met jou saam te stem Karel. Is DIT dalk ook apartheid se skuld ??
Sjoe Leana, op hierdie trant sal jy binnekort moet boetedoen vir motorongelukke, gebroke huwelike, kanker, gesinsmoorde en aardverwarming. Wie is hierdie Karel kat wat nou hier inspring sonder om om homself in te lig oor die draad van die gesprek? Met die maan gepla – inderdaad!
Moeilike situasie hierdie BertO. Sal dalk een van die dae Gerrie Nel se hulp benodig sou dit so voortgaan.
Ag neewat Leana, dis soos om deur ‘n trop lam stompbek skape aangeval te word. Dit kielie so bietjie en raak bietjie slymerig van al die gespoeg maar is darem nie ‘n bloedbad nie. Jy sal wel ‘n goeie stort moet neem agterna!
Aha!! Wou al jou kom haal het Bert! Dis nou lekker om jou hier te sien.
Naand Willy! Dankie vir die vriendelike verwelkoming. Dis nie altyd dat ‘n laksman so warm ontvang word nie. Nouja, die platform staan reeds, more timmer hulle die galg aanmekaar. Oormore is die leeus dikgevreet 🙂
Dis was juis my bedoeling betottelde Berto, om uit te vind wat is die draad van die gesprek. Of was dit net ‘n privaat onderonsie tussen twee of drie eksentrieke? Indien wel, doen dit maar liewer oor die telefoon en spaar ons die halfbesoelde bertolades.
Ai Kareltjie, as jy vir aanwysings moet kom bedel is jy rerig verdwaal. Skoert eerder en hou jou neus uit die grootmense se sake, nounou piets iemand jou.
Vir jou om op Praag te wees, is ‘n kompliment, vir Praag om jou op te hê, is ‘n belediging.
Willy wat is vir jou lekker as BertO hier op Praag is?
Is dit vir jou lekker as hy dr. Dan probeer diskrediteer?
Is dit vir jou lekker as hy Praag kommentators wat hy nie
van Adam se kant ken nie – beledig?
Wat van hierdie opmerking van Bert O dat hy Praag gaan
kelder is vir jou lekker?:
“Naand Willy! Dankie vir die vriendelike verwelkoming. Dis nie altyd dat ‘n
laksman so warm ontvang word nie. Nouja, die platform staan reeds, more timmer
hulle die galg aanmekaar. Oormore is die leeus dikgevreet :”
Wat van Bert se kommentare hier, is vir jou lekker?
Riempies, ek mag met enigeen vriendelik wees en welkom heet. Dit is nie vir jou om vir my te besluit nie.
En wat as jy die aakligste dinge van Leana kwytraak? Sies!! is al wat ek kan sê. Ek het dit nooit van jou verwag nie.
Weereens, baie welkom terug Bert, dit is lekker om jou kommentare te lees.
🙂
Willy ek haal my hoed af vir jou. Dit neem ‘n WARE man met reuse knaters om die hele stroom vreesloos tee te gaan, sy eie gewildheid en aanstaan ten spyt. En ek sê dit objektief. Daar is bitter min manne wat die ruggraat en integriteit het om op te staan vir dit wat hy in glo veral as dit onpopulêr is, en daarvoor salueer ek jou.
Hoe ironies dat dit manne soos jy, Arnie en myself is wat onder hul EIE ware name skryf wat die ergste gekasty word, terwyl agterbakse tweegesig lafaards wat hardnekkig agter skuilname wegkruip, se eentonige geblêr die diskoers oorheers.
Hoe ironies dat iemand soos ek, wat Dan Roodt persoonlik ken en die paadjie met hom stap vir amper 15 jaar, deur ‘n wisselvallige Kaapse Weskus wasvrou gekonfronteer moet word omdat ek hom kastig probeer “diskrediteer”.
Hoe ironies dat nie een enkele leser hier, my aanvanklike kommentaar oor Dan se geheul met Naspes probeer analiseer, dekonstrueer of weerlê nie. Pleks van intelligente, beskaafde diskoers lewer, word daar verwoede persoonlike aanvalle geloods, soos deur Dolk Stanhope Meyer en ander veragtelike, eerlose lafaards.
Nie eers Dan self ag dit waardig om te reageer nie. Nie dat hy sal nie, want hy weet ek is 100% reg. Die keiser is kaalgat Willy, maar moenie dit durf uitwys nie.
Willy is ‘n YSTER BertO ! Op hom kan mens enige tyd staatmaak. Soos jy se ‘n WARE man, en ek het baie respek vir hom gekry die afgelope jaar.
Dankie Leana en ek het ook ontsaglike respek vir jou gekry. Sê hoe die ding is en basta met die huigelaars en manteldraaiers.
Dié wat nie daarvan hou, jammer vir hulle. Ons soek nie simpatie nie. Ons doen. Jy is ‘n voorbeeld.
Dankie Willy, ek staan vas by jou !
Net ‘n groot plesier Leana, en ek by jou.
Inderdaad Leana. Weet jy, as slegs tien uit elke 100 Afrikaner mans soos Willy was, sou ons vandag nie in die politieke verknorsing gesit het waarin ons is nie. Arnie is ook so en jy ook.
Vreesloos en onverskrokke, en jy weet presies waar jy met hom / haar staan. Geen afteraf geskinder en agterbaksheid nie, WYSIWYG (What you see is what you get) en geen soetsappige, geveinsde vals snert wat die hand met die mes agter die rug kamoefleer nie.
En Berto, ek ken nog so n ander formidabele man. Toe dit juis
duidelik blyk dat hierdie twee here laager wil trek, het die onsigbare hand van n geveinsde
chirurg sy / haar skalpel diep in gedruk ten einde hierdie proses te kortwiek.
Sommige se abrupte afwesigheid op die forum…..laat mens wonder.
Dankie Bert, sjoe ek het dit nie verwag nie. Ja my woord is my eer en ek staan by my beginsels. Ek sal ook nooit my woorde verdraai om sodoende onskuldiges ‘n skuldgevoel te progeer gee nie. Ook sal ek nooit ‘n spannetjie bymekaar wil maak om my fights te fight nie. Ons kan alleen staan maak nie saak nie.
Ja soos op die FN vergadering te Pretoria toe die voorsitter gese het hy deel met ons teenwoordig ‘n baie sensatiewe saak toe Rentia Diedrericks my eintlik slegsê dat ek nie wou deel nie. Ek voer net uit wat hy gevra het.
Hier op die forum sluip kinderagtige, papbroekige karakters rond wat ek glad nie ‘n volkstaat wil deel nie.
Ek het daardie kommentaar van jou gisteraand aandagtig gelees. Wat ‘n feitevolle repliek, Bert, vergeet die klomp wat net die naam raaksien wat die kommentaar geplaas het en nie verder as die eerste sin lees nie.
Ek sien jou en Leana presies dieselfde wat jy van my geskryf het.
Nogmaals baie dankie.
Bert die probleem met jou en Willy is dat julle wil nie gesels en gesond verskil nie – julle wil die kitaar slaan en al die ander moetinval punt. Enigiemand anders wat van julle verskil gaan met die banvloek getref word. Hoekom het jy persoonlike inligting van Dolk bekend gemaak? Om te wys jy is in beheer as die alfa man en jou minagting vir ander mense se regte
tentoon te stel.
Jy noem my n wisselvallige Kaapse Weskus wasvrou, hoekom omdat ek my mening gegee het oor hoe ek jou kommentaar geinterpeteer het en dit verskil van jou Alfa man sindroom. Selfs die indruk geskep dat ek n los vrou is met “my en jou geheimpies” Bert jy het hiermee perke oorskrei wat ek jou nie sal vergewe nie trek my skoene aan ek is seker jy
gaan dit beter uittrap as ek.
Totsiens aan almal met wie ek verskil en saamgestem het dit was goed vir my gewees – julle is n gawe klomp mense bly so
vir altyd.
Ek sou eers omverskoning vra as ek jy was Riempies !
Riempies jy lieg. Die track rekord is daar dat daar op ‘n gesonde manier inligting uitgeruil word maar wanneer iemand begin nasty raak sal ek dit nie vat nie. So maklik soos dit.
As jy self agter die deur staan erken dit.
Ag asseblief Riempies. Jy weet presies waarna ek verwys, en dis allermins dat jy ‘n “los” vrou is. Op Praag maak jy of jy my nie ken nie, maar agteraf vlieg die private eposse tussen ons soos jy die ander lyslede bespreek en my bearbei om hulle details namens jou te gaan delf.
Ek het jou 8 pertinente, redelike en ordentlike vrae gevra oor ‘n belangrike kwessie. Jy ignoreer dit en skep strooipop beskuldings om jouself as slagoffer van die “wrede, nare” Bert te projekteer. Jammer Riempies maar ek het geen tyd vir agterbaksheid nie. Nie joune of enigiemand anders s’n nie.
Dankie aan u ook. Wens ook elke vriendelike hart en die Siel van Praag seën en vrede toe. Tot weersiens. Wie weet wat more bring.
Vaarwel Riempies en mag jou agterbaksheid met jou saamgaan !
Moet asb. nie reageer nie… ‘n Retoriese vraag… Al wat ek vra aan Praag is: Was dit te veel gevra dat my inligting verwyder word? Indien ja – waarom asb.? Vee maar my vraag ook uit asb… Ek sal vir my Volk deur vuur storm… Maar ek sal NIE omkyk nog sentimenteel raak wanneer Praag se keuse nie ‘n snars omgee vir my familie nie…
Dolk ek wil jou baie graag antwoord – as jy dit wil oorweeg om my te volg op Disqus kan ek jou antwoord en jy my kommentaar ontvang deur disqus en ek kan my kommentaar weer hier uitvee dat ander dit nie lees nie.
Reageer hier asb. en vee uit na minute of so asb.? Dankie
Dolk in retrospek besef ek dat dit nie ek of jy of Trippie
of JAVR was wat die teiken was nie – dit was Praag – ons was blote slagoffers
in die pad van magtelose, matelose haat en verbittering. Ek erken ruiterlik dat
ek platgeslaan teen die aarde was tot my boerebloed ingeskop het met die hulp
van n kosbare vriendin wat ek hier op Praag leer ken het en een enkele eerbare
vreemdeling wat deel was van n hele groot aantal mense wat ek nie ken aan wie vervalste inligting en leuens versprei is om my te verneder – vir my die epos aangestuur het.
Selfs hier op Praag is hier n paar persone wat ingekoop het
op die heksejag en self iemand wat ek met my hele hart vertrou het wat bygedra het en behulpsaam was het tot die
heksejag wat vandag sy kop in skaamte moet laat sak vir sy oneerbare gedrag. My advies is: die persoon is baie lief om sy epos adres gereeld hier op Praag te plaas en mense uit te daag en baie mense het hom vertrou ek ook. Oppas!! Sou jy
met hom kontak gemaak het, is dit hoogswaarskynlik hy wat jou persoonlike inligting beskikbaar gestel het.
Ek het nog NOOIT met hom kontak gemaak nie.
Nou weet u hoekom ek so swart gesmeer was – nog voordat ek hier gekom het – selfs u wou my by een skrywe aan my tone ophang… Daar waar my skrywe a.g.v. ‘n DISQUS fout na “gas” toe verander het…
Geloof en liefde in en vir God, integriteit, lojaliteit en onwrikbare eerbaarheid is iets waarop baie mense spu… Adders!
Die wie my so beledig en vuil probeer smeer (het?) is mense wat ek oor godslasterlike skrywes, liberalisme, omdat ek bespot word deur oor my skrywes – jaloesie en, agterlike rugstekery, aangevat het… Mens word nie daarvoor vergewe deur die tipe mense nie.
Wat was – is.
Vee dit ook uit asb…
Vee dit ook uit asb….
–
Goeienuus is enige tyd van die dag of nag welkom – ek soek
hoeka n lekker basstem om te help roep na die wat lyk my – my nie hoor roep nie.
…
Ek het niks gekry nie… Reageer waar ek as “Dolk” (Die naam blou en “kliekbaar” ingeteken is asb.
Onthou egter dat elkeen wat u volg dit ook gaan kry…? As die info nie verwyder word nie, groet ek Praag finaal vandag – glo my, ek’s waarlik nie meerwaardig nog leedvermakerig nie – my liefde, verantwoordelikheid en plig teenoor my mense weeg die swaarste.
‘n Vriend in nood is ‘n gebore vriend – dis ook een van my strewes… ‘n Verraaier is ‘n gruwel en ‘n veragtelike, verrotte siel – moet nooit u oë neerslaan vir of, voor sulke persone nie.
Godspeed.
Ek gaan my rekening deaktiveer. Wens u almal die beste toe.
Dis nou net hier waar die kek die fan strike nê!!! Jy ‘n donnerse “wasvrou” en Dolk se details oop en bloot
BertO/Uhuru Guru jou “eie ware naam? Hemel. Noem jou ma jou BertO of Uhuru of Guru? Ek wonder nogal hoe spreek sy die hoofletter O en die skuinsstreep uit.
Sy noem my Meneer.
Elke rot het sy vlooie. Gun ‘n vlooi sy rot. 😉
Riempies hoekom speel jy en jou maters nie liewer die bal pleks van die man nie? Kom ons sien of jy die inbors en integriteit het om my te antwoord:
1) Is jy bewus dat Naspers ‘n psyops aksie teen blanke Afrikaners aan die gang het?
2) Weet jy dat Tim Du Plessis vir Dan Roodt op roemlose wyse afgedank het omdat hy die waarheid tov JSM’s gepraat het?
3) Weet jy dat Dan in ‘n duur lasteraksie teen Naspers betrokke was en verloor het?
4) Besef jy dat Dan / Praag ‘n aktiewe boikot veldtog teen Naspers geloods het wat tot vandag toe nog geldig is en NIE herroep is nie?
5) Pla dit jou wanneer Dan, die uitroeper van sodanige boikot veldtog sy EIE webwerf tweede stel om Rapport, ‘n Naspers propaganda mondstuk en skaamtelose volksvand, te bevoordeel?
6) Dink jy nie dis een HELSE klap in die gesig van Praag lesers en finansiele ondersteuners wanneer Dan lukraak ‘n 180 grade omwenteling maak ten bate van ‘n vyandige publikasie waarteen hy self ‘n boikot gelei het nie?
7) Gegewe die verstommende geheul met Naspers en bostaande, dink jy nie Dan skuld sy lesers ‘n verduideliking nie?
8) Laastens, sou Dan more besluit om Praag se karretjie aan die DA of ANC te haak, sal jy dit klakkeloos en ondenkend aanvaar nes jy tans doen?
Antwoord eerder hierdie vrae, pleks van om die boodskapper te skiet Riempies. Miskien sal ek dan ‘n tikkie respek vir jou kan herwin.
Dr Dan u is ons ‘n verduideliking verskuldig. Asseblief !
Verskoon my dat ek dit sê, maar jy praat werklik ‘n bietjie deur jou ore. Jy sê speel die bal en nie die man nie. Tog is jy beledigend teenoor my persoonlik en teenoor Riempies vir geen rede wat ek kan sien nie. Die meeste van die vrae wat jy hierbo aan Riempies stel, maak net geen sin nie. En die feit dat dr Roodt ‘n brief aan Rapport stuur, maak nog nie dat hy in die bed is met Rapport en sy ideologieë nie. Om van “geheul” en “100 grade omwenteling” nie eers te praat nie. Miskien moet jy eers ‘n bietjie uitdroog voort jy verdere snert hier kom kwytraak.
Iets snaaks aan die gang…..as ek Karel Combrinck se profiel oopmaak kom ek op iemand heel anders s’n af. Wat gaan hier aan ?
Weet jy Leana dis presies wat so knaend op Praag aan die gang is. Vals profiele, vals name, vals mense. Sommige hier het aan my beken hulle het soveel as 4 of 5 vals identiteite maar is te dom om te besef Praag en Disqus auditeer hul IP adresse. Dis juis diesulkes wat Riempies aan my toevertrou het om te probeer uitvind wie dit werklik is, so die grap is – ek weet wie meeste van hulle is!
As myne ‘n skuilnaam is, wat daarvan? Baie, of selfs die meeste briefskrywers op Praag gebruik skuilname, waarskynlik om hulleself te beskerm teen mense soos jy. En wat van die naam BertO/Uhuru Guru. So gedoop? Foeitog arme kind wat die lewe moet in met so’n naam. Of miskien is dit die vals profiel van ‘n vals profeet. Hoe dit ookal sy, mbneer Guru, los maar die verdagmakery, volg jou eie raad en speel die bal.
Miskien as julle klaar is met julle speurwerk en verdagmakery bly daar net ‘n paar verwrongenes op Praag oor soos jy en Berto watsenaam.
Weet nie waarvan jy praat nie Karel.
Weet nie waarvan jy praat nie Karel.
Lees jou eie kommentaartjie net hierbo as jy wil weet.
Ooooo dit ?
Doen my ‘n guns Karel Kromdrink. Antwoord EEN van my vrae. NET EEN, asseblief.Dis al.
Die vrae is nie aan my gerig nie , maar aan Riempies. Ek antwoord egter wel omdat jy my uitnooi.
Die Rapport artikel het ek nog nie gelees nie en ek lewer nie kommentaar op die inhoud daarvan nie. Ek meen in elkgeval jou verontwaardiging gaan nie oor die INHOUD van die artikel nie, maar oor die FEIT dat dit in Rapport geplaas is.
Vraag 1 tot 4 is egte vrae en ‘n mens kan op alvier “Ja” antwoord. Maar dan kan ‘n mens ook sê wat daarvan?
Eintlik vorm die eerste vier vrae net die onderbou vir vrae 5 tot 8 wat geen vrae is nie, maar wel agressiewe, polemiese stellings met ‘n vraagteken agterna.
Kom ek fomuleer dit as egte vrae en antwoord dan daarop:
Vraag 5: Stel dr Roodt sy eie netwerf tweede om Rapport te bevoordeel? Die antwoord is nee.
Vraag 6: Maak dr Dan ‘n 180 grade ommekeer ten bate van ‘n vyandige publikasie en gee hy ‘n klap in die gesig van sy Praag lesers? Die antwoord is Nee.
Vraag 7. Maak dr Dan hom skuldig aan’n verstommende geheul met Naspers? Die antwoord is Nee.
Vraag 8: Sou dr Dan môre besluit om Praag se karretjie aan die DA of selfs ANC te haak, sal jy dit klakkeloos napraat ens, ‘n Totaal hipotetiese stelling, heeltemal oordrewe en selfs ‘n bietjie gemeen daarby. En dan natuurlik die onmiskenbare verdagmakery wat ons teen dié al van jou verwag.
Welgedaan Karel, dis ‘n verbetering. Nou kom ons iewers en kan beskaafd debatteer. Hopelik sal jou toekomstige replieke gesuiwer wees van “ad hominem” en “ad reductio hitlerium” stekies.
Neem asb kennis, ek is nie hier om maatjies te maak, gewildheidskompetisies te wen en pi*le te vleg nie. Ook nie om vyande te maak nie maar dit staan jou vry om die boodskapper persoonlik te bevlieg indien jy nie van die boodskap hou nie. Dis as die boodskapper terugslaan wanneer dinge handuit ruk so dus – fokus op die inhoud. So maklik soos dit.
Ek het nie 😉
Waarom wis jy my kommentare uit Leonie? Hoekom is jy so bang vir my? Bekommerd dat ek jou en my geheimpies gaan verklap? Gaan jy my weer soos laas verban?
So giftig soos ‘n slang is sy BertO , dis nou die een wat ander van agteraf beswadder en beskinder en as
“hulle verraderlike karkasse moet vat en aanbeweeg, na
Waar ons tuis hoort – en dit is beslis nie hier tussen “hulle”
beskaafde mense nie.”
Kan nie juis veel “ordentlikheid” in haar kommentare aan my en ander opmerk nie.
Dis miskien tyd dat dr Dan terugkeer van sy Rapport avontuur en ‘n bietjie kom leierskap uitoefen hier op Praag. Dinge is hier besig om vinnig uit te rafel.
Wie is jy? Hoekom die snaakse naam en wat probeer jy aanvang?
Snaakse naam. Jy praat. En wie is jy? Ek weet WAT is jy – ‘n Skoorsoeker. En miskien nog ‘n paar ander dinge ook.
Indien daar enige sin te maak is uit die kleinlike gekibbel hieronder, kom dit voor asof dit gaan om Dr Roodt en die artikel wat hy in Rapport gepubliseer het. Sover my kennis strek, is dr Roodt so te sê die enigste persoon wat bereid is om sy nek uit te steek as kampvegter vir die belange van die Afrikaner. As blyk van dank en waardering kry hy nou die soort onverkwiklikhede wat hier onder kwytgeraak word. Is dit nie nou maar net weer tipies van die Afrikaner nie? Takel sy eie mense af beter as wat enigiemand anders dit kan doen, veral as iemand ‘n nuttige en konstruktiewe bydrae wil en boweal, kan maak. Die enigste persoon agter wie hulle byna eenparig aangedros het, was FW De Klerk wat hulle die afgrond ingelei het. As dr Roodt die Afrikanersaak versaak het ten einde Naspers ter wille te wees, kan hy dit self sê, en as hy dit nie self sê nie, moet die verdagmakers hulle liefs weerhou daarvan om duister motiewe aan hom toe te dig.
Kyk bo by Motsepe
‘n Reuse bakleiery oor ‘n artikel wat nie hier geplaas is nie – Sjoe.