Hoe moet het zijn geweest? Nederland achterlatend, maanden doorbrengen op een schip en niet wetende wat je uiteindelijk zult aantreffen en of je de reis überhaupt wel overleeft. Het zijn vragen die ik zou willen stellen aan Jan van Riebeeck en de zijnen. Het zijn vragen die het lot van mijn volk verbindt aan dat
Afrikanererfenis beskadig in Burgersdorp
‘n Vryheidsoorlog-monument in Burgersdorp in die Oos-Kaap is in die vroeë oggendure met donkergroen verf bemors. ‘n Facebook-foto toon identifiseerbare EFF-lede voor die beskadigde monument. Polisiewoordvoerder Ursula Roelofse het bevestig dat die monument van twee boerekrygers, wat in 1908 opgerig is, met verf gevandaliseer is. Dit kom byna twee maande ná ‘n vlaag aanvalle op
Wêreld Ekonomiese Forum vir Afrika in Kaapstad begin
Meer as 1200 wêreldleiers, politici en sakelui sal van Donderdag af die 25ste Wêreld Ekonomiese Forum oor Afrika in Kaapstad bywoon. Die konferensie sal deur verteenwoordigers uit 75 lande bygewoon word. Vanjaar se konferensie, in die Kaapstadse internasionale konferensiesentrum, sal onder meer immigrasie, die ekonomiese impak van terreur en die ontwikkeling van Afrika se informele
Lees verder: Wêreld Ekonomiese Forum vir Afrika in Kaapstad begin
Mandela-kleinseun mag appeleer
Mandla Mandela, oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, is gevonnis tot twee jaar tronkstraf of ‘n boete van R10 000. ‘n Vyfde van die boete is vir twee jaar opgeskort. Die Mthatha-landdroshof het die vonnis dié week opgelê vir ‘n aanklag van aanranding, waaraan hy vroeër skuldig bevind is. NVG-woordvoerder, Luxolo Tyali, sê Mandela mag teen
Ses wat hulself as polisie voordoen vas
Ses mans, wat hulself as polisielede voorgedoen het, sal na verwagting Vrydag in die landdroshof op Viljoenskroon verskyn nadat hulle gister deur lede van die Viljoenskroon-, Bothaville- en Vredefort-polisie in hegtenis geneem is. Die mans is na ’n hoëspoed jaagtog in besit van polisie-uniforms, ’n vuurwapen en ’n gesteelde voertuig gearresteer. Daar is ook op
Afrikaanse kerke onttrek aan ANC-vergadering
’n Groep voorste Afrikaanse kerke het hulle onttrek aan ’n beplande vergadering met die ANC omdat- wat hulle bestempel- as die morele ineenstorting van die regering ’n sinvolle gesprek onmoontlik maak. Die NG Kerk, die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika ) het ’n sterk bewoorde brief aan die sekretaris-generaal
VSA gebruik sterwende FIFA-lid om organisasie by te kom
‘n Voormalige FIFA-lid van die uitvoerende komitee, Chuck Blazer het getuig dat omkoopgeld betrokke was met die stemme van twee Wêreldbeker-gashere, volgens ‘n transkripsie wat Woensdag vrygestel is van sy November 2013-pleidooi. Dié transkripsie is in die geheim in NY in ‘n federale hofsaal in Brooklyn gemaak. Die Amerikaanse aanklaers wat korrupsie by FIFA ondersoek,
Lees verder: VSA gebruik sterwende FIFA-lid om organisasie by te kom
Namibië in greep van bek-en-klouseer
Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) in Namibië het Dinsdag na afloop van ’n vergadering van die verskillende landbou-unies, die direktoraat veeartsenydienste (DVS), die Vleisraad en Meatco gesê bek-en-klouseer sal bekamp word in Namibië. “Ons sleuteldoelwit is om te keer dat die siekte nie uit die noordelike kommunale gebied na plase suid van die
Petrol, krag duurder
Verbruikers word weer hard getref deur die brandstofprys wat om middernag gestyg het. Petrol kos 47 sent per liter meer en diesel 49 sent per liter. Die besteebare inkomste van Jan Alleman gaan verder krimp met beplande verhoogde kragtariewe. Kragtariewe sal na verwagting in Julie styg in ooreenstemming met Eskom se multijarige prysvasstelling. Indien die
Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes
Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het teruggekrabbel oor omstrede reisvereistes vir kinders wat na en van Suid-Afrika reis. Volgens die verklaring is die volledige geboortesertifikaat nie meer nodig wanneer albei ouers met geldige paspoorte en visums vir hulself en hul kinders na of van Suid-Afrika reis nie. Tot verlede week is die nuwe regulasies
Lees verder: Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes
