Arabiese lente bring armoede, opstande

Op 17 Desember 2010, het ’n jong, desperate Tunisiese straatverkoper, Mohamed Bouazizi, hom aan die brand gesteek uit protes oor werkloosheid en polisiemishandeling, wat opstand oral in die Arabiese wêreld laat versprei het. Vyf jaar later het nog ’n jong Tunisiër, Ridha Yahyaoui, hom uit frustrasie omdat hy nie ’n werk kon kry nie, om

Lees verder: Arabiese lente bring armoede, opstande

Brand by platinummyn eis vier

Vier mynwerkers is dood toe ’n ondergrondse brand in ’n platinummyn uitgebreek het, het die Impala-groep in ’n verklaring gesê. Die brand het Vrydag in ’n myn naby Rustenburg ontstaan en die vier werkers is deur rook en dampe oorweldig toe hulle probeer het om hul weg na veiligheid te vind, het AFP berig. Die

Lees verder: Brand by platinummyn eis vier

Siriese weermag neem belangrike jihad-bastion oor

Die Siriese weermag die laaste belangrike dorp onder jihadistiese rebellebeheer in die Latakia-provinsie, ’n bastion van pres. Bashar al-Assad, ingeneem. Die staatsmedia het ’n weermagbron aangehaal wat gesê het Siriese gewapende magte, in samewerking met milisie, het beheer van die dorp Rabia geneem. Die dorp was sedert 2012 onder beheer van ’n reeks rebellegroepe insluitende

Lees verder: Siriese weermag neem belangrike jihad-bastion oor

Sneeustorms verlam ooste van VSA

Miljoene Amerikaners moes tonne sneeu buite hul huise verwyder nadat een van die ergste winterstorms in negentig jaar die oostelike deel van die land getref het. Bykans 70 sentimeter sneeu het in Central Park in New York geval, die tweede meeste sedert daar in 1869 met rekordhouding begin is. Ten minste 18 sterftes word met

Lees verder: Sneeustorms verlam ooste van VSA

Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone

Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas ‘n “veiligheidswaarskuwing” uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. “Ná donker is dit nie meer veilig nie,” sê die universiteit. Twee studentes is in Desember en Januarie op die kampus verkrag. ‘n Ander

Lees verder: Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone

Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg

Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat vier gevalle van ingewandskoors geïdentifiseer is in die Johannesburg-gebied. Hillbrow, Yeoville, Edenvale, en Palm Springs is aangedui as voorstede waar die siekte voorgekom het. Twee van hierdie gevalle is geïdentifiseer by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal, terwyl die ander twee bevestig is by die Edenvale-distrikshospitaal, het die

Lees verder: Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg

Cliff gaan voort met R25 miljoen se eis teen M-Net

Die wit radiopersoonlikheid en Idols-beoordelaar Gareth Cliff se regspan sal voortgaan om M-Net vir R25 miljoen te dagvaar nadat hy weens sy beweerde rassisme afgedank is. Cliff dagvaar M-Net vir R5 miljoen vir laster en R20 miljoen vir kontrakbreuk en eis dat hy heraangestel word as beoordelaar van Idols. Dali Mpofu sal Cliff se saak

Lees verder: Cliff gaan voort met R25 miljoen se eis teen M-Net

Trump: Swart kiesers hou meer van my as van Obama

Donald Trump, die sterkste kandidaat om die Republikeinse benoeming in die Amerikaanse presidentsverkiesing los te slaan, sê swart kiesers hou meer van hom as van die huidige swart president. Hy het Saterdag gesê hy is vol vertroue hy kan sy teenstanders verslaan. Hy het ‘n denkbeeldige skoot met ‘n handgebaar afgevuur en gesê: “Ek kan

Lees verder: Trump: Swart kiesers hou meer van my as van Obama

Tweede verkragting by UK skud kampus

Nog ‘n vrou is by die Universiteit van Kaapstad naby die kampus verkrag, vyf weke nadat ‘n verkragting daar aangemeld is. Die universiteit het in ‘n verklaring aan studente en personeel gesê daar die twee slagoffers is vermoedelik deur dieselfde persoon aangeval en verkrag. Die aanval het op Dinsdag 19 Januarie plaasgevind, terwyl die vorige

Lees verder: Tweede verkragting by UK skud kampus

Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?

Dit word algemeen aanvaar dat die Khoi-San en die blankes hulle eerste in die suid-weste van Suid-Afrika gevestig het. Die swartes het Suid-Afrika uit die noord-ooste binnegekom. Die aanspraak van die Khoi-San dat hulle altyd hier gewees het, soos Jan van Riebeeck in sy dagboek meld, is uiteraard oordrewe. Al word dit (feitlik) nooit genoem

Lees verder: Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?