Ses spelers van die Huddersfield Giants-rugbyklub in Engeland is na ‘n beweerde voorval van verkragting in hegtenis geneem. Dié rugbyspelers is deur die polisie in Newcastle ondervra nadat ‘n 22-jarige vrou beweer het dat sy Dinsdag verkrag is. Richard Thewlis, die besturende direkteur van die Huddersfield Giants, het gesê dat ‘n interne ondersoek na die
Volksplakkerskamp? Nog nooit nie!
Ferdi Greyling van Beeld verwys neerhalend na ‘n “volksplakkerskamp” as die moontlike aanskyn van ‘n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die Suid-Kaap, ens. en te vra of hulle soos “plakkerskampe” daar uitsien? Om te beweer dat
ANC-jeugliga dreig koerantredakteurs met geweld
Die ANC-Jeugliga in Mpumalanga het ‘n herrie veroorsaak toe hulle verskeie lede van die media in ‘n verklaring gedreig het. Isaac Mahlangu, die provinsiale sekretaris van die ANCYL, het Maandag dreigemente in die vorm van ‘n verklaring aan City Press gestuur, en Dinsdag aan ander nuusredakteurs. “Ons masjiengewere is gereed,” lui die verkalring, met ‘n
Lees verder: ANC-jeugliga dreig koerantredakteurs met geweld
Naspers bied senior personeel skeidingspakette
Die mediareus, Naspers, bied vrywillige skeidingspakette aan sy senior redaksionele personeellede, het die maatskappy Woensdag gesê. Rikus Delport, hoofbestuurder van Finweek 24 het gesê dat geen afdankings gaan plaasvind nie. “Ons bied vrywillige skeidingspakette aan al ons senior redaksionele personeellede by ons koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger.” Delport het gesê
Kom ons kry ‘n leier!
Ek verwys na die brief van Heinrich Zaayman: ‘n Kritiek op die Afrikanerleiers. Heinrich, baie dankie. Jou brief is baie belangrik en verwoord die gevoel van baie van ons. Die probleem is duidelik leierskap en ons gebrek aan leiers. Die probleem kan op die langer termyn opgelos word met die verkiesing van ‘n volksraad deur
Wilders uit die wildernis?
Met die oë van die wêreld steeds op die aardbewingramp in Haïti gerig, bied ‘n gebeurtenis wat hom van vandag af in Nederland afspeel, in daardie land sterk kompetisie vir nuus uit die rampgebied. Die verhoor van Geert Wilders, leier van Partij voor de Vrijheid, begin vandag. Die naaste raakvlak met die Suid-Afrikaanse reg sou
‘n Kritiek op die Afrikanerleiers
Ek is ‘n gewone Afrikaner wat hartstogtelik lief is vir my taal, my mense en my volk en sy geskiedenis. Die vryheid van my volk lê my na aan die hart, en namate ons dieper in die moeras van oorgawe sink onder die huidige bedeling in die Nuwe Suid Afrika (NSA), ervaar ek dit al
Obama gaan vasval
{jathumbnail off} океанские яхтыОлександр Фільчаков прокурор
Reunion eerste vir sonenergiekar
Frankryk se president Nicolas Sarkozy het gesê hy beoog om La Reunion die wêreld se eerste land wat net elektriese karre gebruik, te maak. Tydens ‘n besoek aan die eiland in die Indiese Oseaan, het Sarkozy aangekondig dat La Reunion ‘n “groot laboratorium” vir omgewingsvriendelike voertuie sal word. Die oorskakeling na voertuie wat nie op
Godsdiensgeweld vlam op in Nigerië
Godsdiensgeweld tussen Christene en Moslems in noord-Nigerië het opnuut uitgebreek nadat ’n bakleiery vroeër vandeesweek sowat 27 mense se lewens geëis het. Veiligheidsmagte het alle inwoners beveel om tuis agter slot en grendel te bly nadat die polisie en soldate daarin misluk het om die gewelddadige gedrag van oproeriges in bedwang te bring. Sowat 300
