In die woude van Sentraal-Amerika word steeds stede ontdek wat eeue gelede deur die Mayas bewoon, en dan skielik verlaat is net om elders weer ‘n stad met piramides, paleise en tempels te bou. Nadat lank kopgekrap is oor die oorsaak vir hierdie proses, is tot die gevolgtrekking gekom dat dit die gevolg van roofbou
Oor die Rubicon
Soos katte op ‘n arm plaat. Dis hoe ek, Blik Oor, die liberaliste se Rubicon-praatjies waarneem. Na die liberaliste aanvanklik gedink het hulle kan die Rubicon net goedpraat sonder dat hul eie geloofwaardigheid in die slag bly, het dit in ‘n toutrekkery ontaard om te kyk wie die meeste fout kan vind oor die afloop
Is ‘n volkstaat polities haalbaar?
In die volkstaatdebat moet mens een oog voortdurend op die werklikheid hou sodat vals hoop en persepsies nie geskep word nie. Ons moet dus realisties bly… Net soos ander volke op aarde is die Afrikanervolk ten volle geregtig op territoriale selfbeskikking. Hy sal sodanige eis egter slegs suksesvol kan handhaaf mits die nodige volkswil daartoe
Wat is ‘n Christelike koerant?
Toe ‘n briefskrywer op Praag vra dat ‘n Christelike koerant vir die Afrikaner tot stand kom, was ‘n vroeë reaksie dat daar nie ‘n behoefte aan ‘n fundamentalistiese Christelike koerant is nie. Maar wat is ‘n Christelike koerant? As oud-redakteur van ‘n Christelike koerant (ondergegaan) gaan ek probeer antwoord. Die kort antwoord: Om te sien
Nog steeds plaasmoorde
Die ink in die Nederlandse koerant, Trouw, is nog nie eens droog waarin plaasmoorde in Suid-Afrika onder die loep geneem is nie, of nog ‘n bejaarde boer is doodgeskiet,” aldus ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). Botha het gereageer oor die insident waartydens die
Palme-moord gaan nie meer verjaar nie
Die moordenaar of moordenaars van die gewese Sweedse Premier, Olof Palme, sal nie meer binnekort kan asem skep wanneer dié moord verjaar nie. Juis om te voorkom dat Palme se moordenaars binnekort nie meer vervolg kan word nie, het die Sweedse parlement pas ‘n wet goedgekeur wat op 1 Julie vanjaar werking tree. Ingevolge hierdie
Harry Schwarz sterf
Een van die kleurrykste Suid-Afrikaanse politici het vandeesweek gesterf. Schwarz is op 13 Mei 1924 in Duitsland gebore, en het as kind na Suid-Afrika gekom. Volgens ‘n huldeblyk deur die DA-leier, Helen Zille, was hy aktief in die stryd teen die Nazi’s betrokke. Hy het hom in Suid-Afrika aan Wits en later in Londen as
Mediawoelinge in Biskaje
Die selfegeringstatus wat die Baske na Franco se dood van Spanje verkry het, het nie alle probleme opgelos nie. Dit word goed deur die lot van twee koeante in hierdie gebied gedemonstreer. Aan die een kant het die aanklaers nou, na sewe jaar gevra dat die vyf Baskiese joernaliste wat tereg staan dat hul koerant,
Amerikaanse tea party – teeparty of politieke krag?
Net so min as wat die Bostonse teeparty op 16 Desember 1773 ‘n werklike teeparty was, so min is die huidige Tea party-bewiging iets wat die wêreld kan ignoreer – al word ook hoe daarmee die spot gedryf. ‘n Onlangse peiling deur NBC News en die Walle Street Journal het 41 persent volwasse Amerikaners aangegdui
Lees verder: Amerikaanse tea party – teeparty of politieke krag?
Noord-Korea ‘toegeeflik’
‘n Amerikaner van Koreaanse herkoms wat Noord-Korea Kersdag via ‘n bevrore rivier vanuit China binnegekom het, gaan vrygelaat word. Volgens Noord-Korea het die man die land binnegesluip om die Noord-Koreane tot die Christendom te bekeer, maar hy toon “opregte berou” en gaan daarom vrygelaat word. Nog ‘n Amerikaner is egter minder gelukkig. Hy het glo
