Moord op Bekkersdal-inwoner nie gekoppel aan oproer sê polisie

Die moord van ‘n 20-jarige swart man in Bekkersdal, wes van Johannesburg, is nie gekoppel aan gewelddadige betogings in die gebied nie, het die polisie Donderdag gesê. Woordvoerder konst Elsie Tshonte het gesê: ” Die voorval kan nie gekoppel word aan die protes nie want twee mans was buite hul krot Woensdagnag toe ‘n voertuig

Lees verder: Moord op Bekkersdal-inwoner nie gekoppel aan oproer sê polisie

Stop die rassis!

deur JH du Toit Die afgelope Rooi Oktober-veldtog het op die oog af klein voorgekom (sowat 500 ondersteuners by die Pretoriase optog), maar dit moet nie onderskat word nie. Hoewel die opkoms sekerlik baie beter sou wees indien dit op ‘n naweek eerder as op ‘n werksdag gehou was, het dit nietemin ‘n veel groter

Lees verder: Stop die rassis!

VSA ontken Merkel word afgeluister

Die Duitse regering het inligting bekom dat die kanselier, Angela Merkel, se selfoon deur Amerikaanse spioenasie-agentskappe gemonitor kan word. Merkel het volgens haar woordvoerder met die Amerikaanse president, Barack Obama, in verbinding getree om die bewerings te toets. Sy het in ‘n sterk bewoorde verklaring gesê dat dié optrede totaal onaanvaarbaar is en indien die

Lees verder: VSA ontken Merkel word afgeluister

Twee wat apteker in PE aanhou verskyn

Twee mans wat in hegtenis geneem is omdat hulle na bewering ‘n apteker en sy twee assistente in Seaview buite Port Elizabeth as gyselaars aangehou het, verskyn vandag in die hof. Die polisie is nog besig om die aanklagte teen die pa en seun te formuleer. Die 53-jarige pa en sy 19-jarige seun het reeds

Lees verder: Twee wat apteker in PE aanhou verskyn

Ondersteun praag asb. dringend

Geagte leser, Soos u waarskynlik gesien het, word daar geen meer Google-netwerkadvertensies op hierdie blad vertoon nie, weens kwaadwillige klagtes wat deur fanatici teen ons by Google aanhangig gemaak is. Van die Suid-Afrikaanse adverteerders, wat groot maatskappye insluit, is geïntimideer en vertel dat hulle advertensies op ‘n “ongewenste” webblad verskyn. Tans is ons besig om

Lees verder: Ondersteun praag asb. dringend

Sewe vas vir veediefstal

Die polisie in KwaZulu-Natal het minstens sewe verdagtes in hegtenis geneem wat in besit betrap is van vee wat vermoedelik op Vryheid in die noorde van die provinsie gesteel is. Die verdagtes is tydens ‘n polisie-padblokkade aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane, sê minstens 57 stuks vee is teruggekry. Hy sê dit is moelik om van

Lees verder: Sewe vas vir veediefstal

Luukshede vir regeringslui was nooit bekostigbaar nie

Die vraag is waarom dit bykans 20 jaar vanaf 1994 geneem het vir die regering om te besef dat die vermorsing van geld op luukse ministershuise en op kredietkaarte die verkeerde boodskap aan die publiek stuur en nie bekostigbaar is nie. Die VF Plus verwelkom wel hierdie besparingsmaatreëls en beperkinge op luukse staatsuitgawes wat minister

Lees verder: Luukshede vir regeringslui was nooit bekostigbaar nie

Boer in Vryheid doodgeskiet

’n Boer is op sy plaas in Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die polisie Woensdag gesê. Die 78-jarige Willem Weites is Maandagoggend op sy plaas doodgeskiet, het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê. “Hy was besig om ’n waterpomp reg te maak toe drie onbekende mans uit ’n voertuig spring en ’n vuurwapen uitpluk. Hulle het

Lees verder: Boer in Vryheid doodgeskiet

Gemeenskap woedend oor jongste plaasaanval

Die hof op Barkly-Oos moes hoor dat die vermeende moordenaar talle vorige veroordelings en sake wat steeds hangend teen hom is, het. Lede die gemeenskap het Dinsdag voor die vervalle hofgebou gedreungsing in woede oor die jongste plaasmoorde. Die gemeenskap het voor die hof rooi ballonne vasgehou. Die De Villiers-egpaar word vandag om 14:00 uit

Lees verder: Gemeenskap woedend oor jongste plaasaanval

Armes sien nie Loterygeld nie

Die Vryheidsfront Plus is wesenlik gekant teen ‘n nasionale lotery aangesien dit juis gevoed word deur die finansiële bydraes van armes en dit sodoende eerder bedra tot maatskaplike probleme. In Suid-Afrika is die lotery egter ‘n gegewe wat nie weggewens kan word nie en daarom moet toegesien word dat dit wetlik reg bedryf word, sê

Lees verder: Armes sien nie Loterygeld nie