’n Boer is op sy plaas in Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het die polisie Woensdag gesê.
Die 78-jarige Willem Weites is Maandagoggend op sy plaas doodgeskiet, het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê.
“Hy was besig om ’n waterpomp reg te maak toe drie onbekende mans uit ’n voertuig spring en ’n vuurwapen uitpluk. Hulle het geld van die oorledene geëis en hom twee keer in die kop en bors geskiet.”
Die mans het toe by Weites se huis ingegaan en ’n onbekende bedrag geld uit sy kluis gesteel.
Niemand is al in hegtenis geneem nie. – Sapa

Sunette
Bridges
23
Oktober 12:46 NM
Ek is
tuis! Baie dankie aan Ronelle by wie ek gisteraand kon bly om vanoggend 5.45 by
die ateljee te wees. Julle is kosbaar en stel jul gasvryheid hoog op prys!
Baie dankie aan Pieter vir die skitterende skywe wat jy vir my ge-epos
het gisteraand… en aan elke ander persoon wat vir my inligting en raad gestuur
het. Ek het groot waardering vir al die hulp. Ek’t tot 1 uur vanoggend
voorbereiding gedoen vir die 5 minute wat my gegun was.
Nog ‘n dankie vir
almal se gebede en ondersteuning met vanoggend se onderhoud… Ek het nie vir 1
oomblik alleen gevoel tydens die program nie.
Daar is soveel meer wat
gesê moet word, maar dis ongelukkig nie altyd moontlik nie. Die agenda is
duidelik: “Skiet die boodskapper!” …maar die waarheid vrees geen vyand nie!
Ek hoop dat ek reg gedoen het… Die saak is soveel groter as dit
waartoe ek instaat is, maar weet dat ek altyd net my beste doen met dit wat tot
my beskikking is…
Hier is die amptelike skakel na die Dagbreek
debat… Sx
http://www.youtube.com/watch?feature=youtu.be&v=Cp2mOvHakA0&desktop_uri=%2Fwatch%3Fv%3DCp2mOvHakA0%26feature%3Dyoutu.be&app=desktop
Dagbreek: Debat –
Plaasmoorde
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer
kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twi…
Hoor veral wat die liberalis Harald Pakendorf te seg het.
Liberalis? ek het n beter woord vir hom – maar uit selfrespek sal ek my nie op daardie vlak beweeg nie.
Riempies ek stem saam, tot ou Matt se woordeskat is te lig om hom te beskryf.
As daar nou iemand is wat in die verlede vas gehak het is dit nou Harald “die anc gaan skeur” Pakendorf. Hy is irrelevant.
Nou hoe beveilig jy jouself as jy besig is om onderhoud te doen op jou plaas? Nie naby diefwering, elektriese heinings en wapens nie.
Dieselfde wens weer vir alle moordenaars en verkragters. Ek hoop hulle vrek ‘n stadige en pynvolle dood!
Terwyl jy na die video kyk –
Kyk na Harold Pakendorff se lyftaal – kyk na sy gesigsuitdrukking – luister na wat hy se.
Arnie hier is n man wat erkenning op jou lysie verdien!
Hulle sal wêreld bekendheid verwerf soos Hitler ens
Die ou het maar so ‘n gesig wat jy altyd voel jy wil hom ‘n klap gee. Kabous is ook maar nog groen in die rol van onderhoud voer. Ek dink Sunette het haar man goed gestaan. Hoop maar hierdie twee ‘slim’ siele slaap rustig na die afgelope twee moorde Hoekom moet die boere hulle tot die tande bewapen as ons in hierdie wonderlike Mandeltopia van demoonkrasie woon waarvoor Pakendorf so hard geveg het
Ja so met die agterkant van jou hand – Dit sal interessant wees om te sien of hulle wat hulle glo uitleef met oop deure en vensters en n lekker braaivleis met vriende elke naweek onder die lapa by hulle huise sonder diefalarms en veiligheidshekke en elektriese drade om hulle huise.
Ek verstaan vandag meer as ooit waarom baie Blankes reken – 1 Boer, 1 Taxi !
Trip, ek het weer vandag gesien dat daar van die swartes ook begin sien wat in die land aangaan. Hierdie is ‘n goeie teken. Is die wiel nie besig om stadig te begin draai nie?
Nee,daar is te min swart boere in hierdie land nie.
Piet ek is nie nou met jou nie. Wil jy dan meer swart en minder Blanke Boere in die land sien?
Nee,ek soek nie hulle simpaties nie.
Ek is VERSIGTIG optimisties !
Gisteraand hardloop ‘n nerf met ‘n spoed verby my huis … sekuriteit (swart) agter hom aan. Die perd het kabels gesteel, maar kyk, toe blixem die sekuriteitsman hom hoor ! Ja, hulle is self gatvol vir die moord, roof, verkragting, ens. Alhoewel (…………) voeg maar self die ontbrekende woorde in.
Nou-ja, kom ons hou dop met die verkiesing volgende jaar ! Ondervinding het geleer, hulle staan aan die einde van die dag saam.
Seg- Hier gaan ek so bietjie pesimisties wees. Die Swartes is opertuniste, en uitstekend daarmee. Hierdie klein bietjie draai van die wiel is om ons so bietjie te sus om nog te sluimer en te slaap. Ek vir een het uit duur ondervinding geleer dat hul geen liefde vir ons het nie. Omdat hul nie dieselfde waarde sisteem het as ons nie, mag hy lieg en bedrieg om n doel te bereik. Wat ek prober se is ek vertrou die wat nou ewe skielik mooi praat glad nie.
Krygspraktisyn, Ons ou volkie het die slegte manier aangeleer om met een of twee gevalle – ons in n moedelose staat te veralgemeen.
Hoekom gaan jy jou steur daaraan as jou buurman se hond vir jou van anderkant die draad af blaf? Ek sal eerder se dat wanneer daardie hond oor die draadgespring het en vir jou in jou eie erf blaf en knor – jy gaan reageer – dit is my mening.
Krygs, Ek hoor wat jy seg. Ek is deur hierdie gebeure van plaasmoord asook ander swart moord op my broer, was aan diens ,SAP, en deur swartes vermoor. So ek weet in ‘n mate hoe mense voel.
Mens sien nie dat swartes teen swartes, wat Blankes vermoor, by howe betoog nie en dit nog met rog ballonne. Wat in gedagte gehou moet word is dat ons ons blind staar aan misdaad deur die swartes, maar ons sien nie die linkse liberalis in ons midde raak nie. Hulle is soms gevaarliker met wat hulle agter die skerms doen as die wat dit uitvoer. Swartes word ongelukkig geïntimideer en indien hulle nie gehoorsaam nie word hulle huise afgebrand of vermoor.
Ek seg nie hierdeur dat ek vir hulle is nie, maar bespeur verseker ‘n verandering.
Krygspraktisyn, ek stem met jou saam. Hulle sal nou vir jou vertel hoe kek die land is van die ANC in bewind is, omdraai en die maat vertel hoe stupid die boer is om hom te glo!
Was maar drie teen een. Sunette teen die res. Daar is afgespreek om haar te tipeer as “emosioneel”. Pakendorf wat uit die beurt die beskuldiging gemaak het, gesorg het dat hy meewarig glimlag, Burger wat ingespring het en sy kommentaartjie om dieselfde “emosionele Sunette Bridges” gehang het (Let op: Albei gebruik die woord emosioneel. Het nie so opgelet wat die aanbiedster betref en ander ooreenstemmende en/of afgespreekte trefwoorde nie.)
Daarenteen het hulle, dis die aanbieder ingesluit (deur vrae) Sunette se gegewens en syfers as bevraagtekenbaar voorgestel, dit naarstig gedoen, Pakendorf, die sedige liberalis, wat die reëls neerlê oor watter soort woorde op die program gebruik mag word: “Ek hou nie van die woord ‘aanval” nie.” Nou wie dink hy is hy? Die pous? Nelson Mandela? Dis duidellik dat hy en Burger afgespreek het dat dit ‘n debat oor “misdaad” sal wees, die een wat dadelik uit die ander se broeksak klim en napraat na een van hulle ‘n moerse onomstootlike stelling gemaak het, of helse motiverings probeer gee vir die feit dat die volksmoord “misdaad” sou wees.
Die programleier is ‘n pateet. Sy tree op soos ‘n tipiese modereerder van die liberale hoofstroommedia, wanneer die konserwatiewe persoon te nagekom word, het sy haar neus gaan poeier, wanneer die liberaliste op die aanval is blaas sy saam met die liberaliste in die konserwatis se nek.
Burger is soos sy pos aandui op die ANC-regime se betaalstaat. In diep rogram het hy dit opnuut bevestig.Toe hy oor hulle kamtige groot ondersoeke na “misdaad” – en nie volksmoord nie – praat, toe is dit net vliegtuie en helikopters en allerhande eksperts wat tot die finale en onomstootlike bevinding kom: daar was nog nooit en sal nooit ‘n moord met politieke motiewe onder die Afrikason teen die Afrikaner gepleeg word nie, dit staan onuitwisbaar in dei marxis en liberalis se bybel..
Miskien kan iemand die moeite doen deur te tel hoeveel vrae vanoggend se blinde skeidsregter vir Sunette gevra het en hoeveel sy aan Pakendorf en Burger gestel het. Die teller kan maar Burger en Pakendorf se vrae saam tel.
Dit wat u op die video sien was uit Sunette se oogpunt nie ‘n debat nie maar ‘n inkwisisie. Dit verbaas my dat die honger wolwe haar nie heeltemal ontsenu het nie.
Dit is regtig ‘n outydse uitgediende tegniek dié konsensus wat so kunsmatig geskep word. Daardie programleier is so diep soos grond, dis klaaglike onnoselheid verpersoonlik. Pakendorf is sy gewone Duitse alwetende self want hy het hier met die “dom Afrikaner” te make. Ek is al so moeg vir Duitsers wat hulle minderwaardigheid salf deur “Brits” en meewarig te probeer wees teenoor Afrikaners. Die grootste identiteitskrisis wat ‘n Duitser nog ooit beleef het is dat hy nie by sy swart ousie geslaap het om sy koloniale drange te sus nie. Harald worstel seker ook daarmee. Die grap is dat dommerds nog daarvoor betaal ook om deur die twee amateurs gebreinspoel te word! ‘n Duitser met ‘n Nieman-beurs, dis ‘n dubbele dosis van ‘n Niemand. Dié mense is regtig net houdbaar as hulle ‘n bietjie aan ‘n masjien gaan karring of ratte en slotjies bewerk. Anders is hulle mydebekruipers en suurpruime. Nie ons mense nie
Haha ou Riana, iets sê vir my jy hou nie baie van Duitsers nie.
Ligtelik gestel. Ek kan ‘n Duitser nie verdra nie! Ek vermoed dis Duitsers wat FW ‘n gat in die kop gepraat het, want selfs die Britte en Amerikaners was verbaas oor hoe dom die siel was as mens Patty Waldmeir se boek lees
Die slagoffervolk in ‘n volksmoord sit maar in ‘n yslike dilemma. Hy moet sy saak stel en argumenteer binne ‘n omgewing en met definisies wat deur juis die onderdrukker- owerheid of die owerheid se burokrate, voorgeskryf en bepaal word. En het Johan Burger dit nie in vanoggend se program reggekry nie. Dit is daarom dat ons so gretig gewag het op die besoek van Genocide Watch aan ons land. Nietemin, so word bemerk dat misdaadstatistiek, moorde en geweldsmisdaad ingesluit, rasloos deur die owerheid verstrek word (soos jy dan later ook opgemerk het). Dis seker nie teen die reëls van die gewaande objektiwiteit van die openbare nuusmedia om ‘n regeringsburokraat soos Burger op ‘n besprekingspaneel te mag hê nie, hulle (die burokrate) mag seker ook aanspraak maak op objektiwiteit. Maar dié Burger-gees!
Sunette moet in die toekoms, wanneer sy weer vir so ‘n debat genooi word, seker maak dat Burger nie daar is nie of haar deeglik voorberei vir sy soort aanslag.
Jou oordeel oor die Duitsers is skerp. Ek self is maar lugtig vir enige buitelandse redders, pas maar op as die Grieke skielik geskenke bring.
Ek glo die verantwoordelike Dutsers sal wel hul hande opsteek, die dag as dit nodig is. Hulle het hul hande net te vol met die liberale elemente in hul eie land.
Dit nou geskryf (oor die vyand se parameters waaruit ons gedwing word om te argumenteer): Kan mense soos Sunette en Steve wat by die diepkant ingegooi word met hul deelname aan hierdie debatte, nie dit in die toekoms hard en duidelik aan hul gashere stel dat voor daar tot ‘n billike debat oorgegaan kan word, hul teenstanders (na vanoggend blykbaar ook die gashere ingesluit) moet verstaan hulle is nie daar om net die vyandige parameters te gebruik om die volksmoord-of-nie-vraagstuk debat te voer nie. Aan hulle gashere te verduidelik daar is ‘n moedswilligheid waaraan mense soos hulle wat ernstig daarna streef om ‘n einde aan die volksmoord te maak, onderwerp word. Dit aan hulle gashere te stel dat daar ‘n aanvaarde internasionale definisie van volksmoord is en dat volgens hulle oordeel en inligting daar inderdaad so ‘n volksmoord teen die Afrikaner gepleeg word. Eers dan kan die eintlike debat begin.
Maar mens jy wil nou appels van n turkvybos pluk –
jy praat nou van eerste wereld standaarde – wat totaal buite die aanbieders se begripsveld val.
‘n Mens hoop maar altyd daar kom nuwe bekeerdes, sonder hoop is daar nie lewe nie. Wat ek wel weet is dat sommige turksvye altyd turksvye sal bly. Burger is die Rooi Kardinaal de Richelieu in die Afrikaner se Rooi Oktober, waar sy soort is kan jy ‘n bloedbruilof verwag. (Is baie lus om op die beeld uit te brei, te skryf dat die konfetti wat op die genooides sal neerreën dan skrapnel, veroorsaak deur ‘n myn sal wees. Maar kom ons hou die debat binne perke.)
So van Rooi Oktober geskryf… ‘n Duitse politikus het eens oor die Groenes, daardie natuurlewe-aksiegroep, gesê ‘n Groene is maar net ‘n kommunis, ‘n Rooie, wat ryp moet word. Lyk of in die Afrikanervolk se geval en met allerhande lente-rewolusies elders, die lente oorgeslaan word. Met die vinnige toename in plaasterreur, Boere-lyke en plattelandse destabilisasie, lyk dit of die bedrywers van die Suid-Afrikaanse Rewolusie besluit het in die Afrikaner se geval moet die “lentefase” oorgeslaan word. Dan is dit mos ‘n lelike ding.
En nog ‘n ding om ons oor te bekommer: die ANC-grondwet-voetvallige nuusmdia se plotselinge bereidheid om oor “misdaad” met verontrustes in debat te tree, die ding op die voorgrond te kry, te “soek” na ‘n skynbaar rasionele agtergrond vir die gebeure – is dit nie maar ‘n manier om die rewolusionêre skroewe aan te draai nie?
Terwyl die mammon aanbidders in die sinagoges hulle tyd
verwyl het was die vinger nie op die pols nie, nou het kos begin verbrand. n Tydrowende operasie gaan geverg ook word om die skade te beheer van die verbrande kos en rooibalonne wat so wyd raakgesien is. Lesse is beslis geleer – sien ek vandag in die een van hierdie media hulpmiddels – wat skadebeheer met n passie toepas.
Hergroepring met nuwe strategie gaan n voorvereiste word. Soos dit is met n wedren waar iemand daardie belangrike halwe treetjie voor is op die pylvlak – sal dit broekskeur gaan om sommer eerste die wenstreep verby te steek, veral as die toeskouers jou opponent begin ondersteun en aanmoedig. Dink jy nie?
Ek glo Sunette en Steve sal, terwyl dit nou hulle is wat in die proses op die podiums gepararadeer word, dit in ag neem in die teenaanslag.
Matt???????????????????????????? is dit die maltroos?????????????
Nee, Jas is nie ‘n matroos nie en boonop sober. Hy is ‘n selferkende akoholis wat nie aan drank raak nie (hoewel hy nooit lid van die AA was nie.)
Jas, n Vlooi in n velbroek het beslis sy voordele wat die res op die agtergrond plaas om met baie belangrike sake hulle ongemerk
besig te hou sodat wanneer die vlooi se fut uit is, die volgende planne kan
opvolg om die bytplekke te ontsteek voor hulle kans kry om te genees. Ek hoop so
in elkgeval!
Ons kan gewis die lesse wat vlooie ons bied ter harte neem. Daar is ‘n hele sosio-militêre offensief gebou op die verskynsel dat die vlooie ‘n mens nimmeriendigend kan byt, en so sag, of so venynig, jy weet nie of jy moet lag en of jy moet huil nie. Dit word die Oorlog van die Vlooi genoem.
🙂
Het ek nou hierdie kommentaar van jou geniet – net
jammer dat die inhoud by die polisieman en joernalis wat dit behoort te hoor (al word daar prentjies vir hulle bygeteken) dit nie gaan begryp nie.
Kyk ook die so by die 14 minute merk rond na die “aanbieder” se glimglaggie na pakendorf.
How many more,before we declare war on these ba$tards?
I already declared war against these bastards Boerseun.Z.A.R.
Ek kry maar siek en sat.
Ek verstaan my vriend.
As long as we stand together things will get better.
Boerzeun, jouw comment over diamant en Antwerpen, elders op PRAAG.
Heden op het Belgische journaal: “99,9 % van de diamant naar Antwerpen komt niet meer uit conflictgebieden”
Dit is wat in België nog wordt verteld.
Als we bovenstaand bericht als eèn van duizenden nemen, kan SA toch wel degelijk als conflictgebied gelden. En dat weet de heer Claeys als geen ander. Stuur ook even een comment naar Phillip Claeys van Vlaams Belang.
Pakendorf… maar net nóg ‘n satanis (teosofis) wat sy sataniese (liberaal-humanistiese) vrugte van “inter-rassige vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, akkommodasie, versoening, eenmaking en vermenging” tentoonstel.
Ag nee wat, jy is nou net so ekstreem soos Pakendorf! Hy is nie ‘n satanis nie, maar hy sal homself beslis sien as liberaal en “verlig”.
Die kern van die probleem met Pakendorf is dat hy nie ‘n Afrikaner is nie – en nooit die Afrikaner se ‘siel” sal verstaan nie – al het hy baie jare vir Afrikaanse koerante gewerk en al is hy met een getroud! Sy pa was ‘n Lutherse predikant en hoewel hy op Afrikaanse skole was, is Harald uit huis uit – en in sy diepste wese – Duits.
Hy was nie ‘n sleg ou as jong joernalis nie, maar na ‘n jaar in die VSA op ‘n Nieman-beurs het hy – nes Tim du P en ‘n paar ander Naspers-joernaliste – skoon skeef anderkant uitgekom.
Hopelijk scheert u niet alle duitsers over dezelfde kam, zeker niet in deze 😉
De overtuiging dat er duitsers zijn die niet samenstemmen met Pakendorf kunt u delen.
Die feit dat Tim en Harald die knie gebuig het voor
die manipulerende indoktrinasie, betwyfel ek of enigeen ooit n “nie te slegte ou
was voorheen nie” ek dink hulle was maar ook net gewees, punt. Ek dink ook
nie Harald se Duitse afkoms is n verskoning vir sy onvermoee nie, mens word met
n ruggraad gebore dit ontwikkel nie soos jy aangaan nie.
De Juur ek het nou n bietjie tyd gehad om te dink
en ek dink Harald Parkendoff is nie baie intelligent nie – hy het bloot net
reaktief opgetree – nie een geleentheid gebruik om n standpunt te stel nie
sy enigste bydra was nou nie wat my betref n kompliment t.o.v. persoonlike
finesse nie toe hy Sunette in die rede geval het en probeer doodskreeu het,
terwyl sy besig was om te praat. dit was regtig onafgerond – ek het verlee
gevoel vir sy part. Burger die meer “belese” een van die twee het het baie hard
probeer om op twee stoele gelyktydig te sit maar lekker op sy alie geval toe hy
sonder oogkontak vertel het dat sy studies geen bewyse kon vind dat daar
hoegenaamd georganiseerde volksmoord is nie – ek sou graag vir hom wou vra – sou
dit die geval wees hoe gebeur dit dan dat daar van universele kodes en kentekens
gebruik gemaak word dwarsoor die land deur swartes by blankes wie geteiken
word.
Kyknet het beslis gegly om hierdie twee te gebruik
as opposisie vir Sunette. Joernalis en n polisieman – op n seepkissie ek is seker dat daar akademici beskikbaar is wat
meer sinvol ingesprek kon tree as die twee narre of dalk is dit die beste
waartoe Kyknet standaard instaat was? Ek dink Sunette het haar boodskap
uitstekend deurgedra en beslis as oorwinnaar uit die stryd getree.Hierdie
polisman en joernalis was hopeloos te liggewig vir haar gewees.
Enkele gedagtes oor die Dagbreek onderhoud:Sunette was gladnie “angsbevange” voor die TV kameras nie, waarskynlik omdat sy gewoond is aan openbare optredes. SY was kalm, glashelder stellings kernagtig gemaak en het langdradigheid vermy.
Pakendorf daarenteen het eers die ou NP taktiek van “nee jy moenie SO daarna kyk nie, jy moet NET SO daarna kyk” (sy oogpunt) en ontduik so enige poging tot feitelik weerlegging.
Toe dit nie werk nie het hy oorgeslaan na vraag en beskuldiging taktiek.
Johan burger kan maar gerus Disraeli se stelling :”there are lies, damned lies and then there are statistics” onthou.
In sy boek “Intellectuals” skryf Paul Johnson in ‘n hoofstuk oor Karl Marx dat Marx gereeld ‘n stelling begin het met “it has scientifically proved that……” gevolg deur een van sy sotlike stellings.
Die spul Libtards (closet Marxiste) redeneer net soos hulle ghoeroe.
Sunette was net die boodskapper van die waarheid, en sy het briljant haar saak gestel.
Dawid – Wat my die heel meeste beindruk het is dat sy nie
tyd gemors het op hulle manipulerende pogings om die onderwerp te swaai nie – hulle drie was werklik magteloos teen haar doelgerigte hou by punt en die waarheid.
Sunette het die hele groep soos skarrelde amateurs laat lyk wat hulle waarskynlik ook is. hehe
een onschuldige oude man van 78 die na een leven van werken nog steeds aan het werk is wordt doodgeschoten door anc opgeleide en geïmporteerde huurlingen.
En dan wordt degene die dit aan de kaak stelt valselijk en boosaardig van alles en nog wat verweten.
Deze genocide niet kennen is verdacht. Deze genocide ontkennen is kwade opzet.
Sterkte aan de familie en alle andere duizenden families van deze terroristische misdaden tegen de mensheid die ergens met loodzwaar verlies leven.
Steve Hofmeyr gaan môreaand op Martin Bester se “show” wees op Jacaranda FM 94.2 tussen 16:00-19:00 uur. Uit die opvangsgebied kan daar op DSTV ingeskakel word and our overseas friends can stream it. No inquiries please just google Jacaranda FM 94.2
Die huidige volksmoord van Afrikaners sal nie stop nie. Nie tot die Afrikaner met een stem en daad daadwerklik daarteen optree nie – net burgeroorlog sal dit stop. Die Afrikaner staan met sy rug teen die muur – en die verraaiers in ons eie kringe skop ons die meeste.
Burger wat as Generaal uit die Polisie uitgetree het, het in die teenwoordigheid van GenocideWatch erken dat die vlaag van moorde op plase buitesporig is. Maar dat hy nie bewyse kan vind dat die staat betrokke is nie. Met my stelling van hoekom die misdaad registers nie meer wys water groepering die ander groepering vermoor nie – betekend Swart op Wit moord – het hy weggehardloop soos ‘n rot wat hy is.
Een of ander tyd gaan hulle die verkeerde man se ma en pa vermoor, dan begin die skote klap.
Dat die Boere kan skiet is gewis.
Hierdie Bobbejaan het nie geweet wat hom tref nie.
http://www.youtube.com/watch?v=sH6S91tupGo
HAHAHAHA
MHUR!!!
Lyk maar taamlik hoog bokant die grond daar waar kees sit.
Hy het sommer twee dode gesterf.
Lyk soos die Suikerbosrand, daai wêreld? Dis glo ‘n unieke bobbejaantrop wat daar hou. Terwyl ons by die bobbejane is, hulle is glo uitstekende wagters, dis daarom dat die ou boere hulle aan kettings op pale aangehou het. Die nerwe sal die boere seker van dieremishandeling aankla as ons dit weer wil doen.
My oupa het ook een aangehou.
Dit was ‘n wyfie, en sy was altyd op die paal.
Ek hoop daar was ‘n mannetjie in die buurt. Anders was dit windbestuiwing… Jou oupa was dus sy tyd ver vooruit. Selfs ons hedendaagse wetenskap moet nog ontdek dat bobbejane se aanwas deur windbestuiwing kan geskied. Of praat jy nou net by wyse van spreke?
By wyse van spreke. Sy het maar haar lewe alleen moes deurbring.
Sy is uiteindelik deur weerlig gepiets. Groot drama in die familie gewees.
Dat ‘n bobbejaan se dood tot krokodiltrane moes lei.
Klink of jy praat van die nasie!
Hehe. Nie veel verskil nie nê.
Nee regtig. Hy het regtig so ‘n mak werf bobejaan gehad.
Kas wat bo op ‘n lang paal was, met so ‘n stoepie by die voordeur.Ook ‘n klokkie wat kees kon lui as sy iets wou hê. En sy het dit net gebruik as sy regtig iets wou hê.
Hoe gouer hoe beter….bedoelende dan begin die skote klap!
Dan word die liberales se droom waar. Hulle is daarop uit om ons tot daardie punt te dryf. Hulle maak daarop staat, want ons is ‘n lastigheid vir hulle planne.
Swart Afrika se onvermoë om op
ekonomiese terrein die voorbeeld te volg van die Asiatiese tiere het heelwat
hefboom krag verskaf aan skenker lande in die Weste om aan te dring op groter
demokratisering. Vandag is daar egter nog steeds geen ware demokrasie wat
vergelyk kan word met die bedelings in lande soos Frankryk, Duitsland of die
VSA nie. Demokrasie word deur onstabiele toestande die loef afgesteek. SA noem homself
vlyend ‘n veel party staat.
De Beers opvolgers die Openheimers wat oorgeneem het by Cecil John Rhodes se ma is vandag oorlede – Mevr Openheimer – die onderdukkers van die Boere in die ABO – mag die rotte jou jag – heks.
Ek Klink seker soos n plaat wat vas hak, maar ek voel ons moet aandui ten opsigte van “wat” het ons leierskap nodig,Wil ons veg? wil ons trek,wil ons onderhandel,wil ons grond koop,wat is dit wat elkeen van ons dink vir ons vryheid gaan gee?
Miskien kan PRAAG so n bladsy maak waar elkeen een punt kan neer tik oor wat hy dink gedoen moet word.Want kom ek so nou maar,die meeste mense rondom my lyk of hulle dit hier in die NSA geniet.Maak tonne geld, drrink en eet, jy kan dit brassery noem,praat net sport ,nie n enkele word oor Godsdiens,kultuur.As ek dit so kyk moet die pot nog baie warmer voordat ons op mekaar gaan begin trap om uit die warm water te kom of mekaar help.
Verkeerd gepos, net aflewer by regte adres: “Die meeste mense rondom my lyk of hulle dit hier in die NSA geniet. Maak tonne geld, drink en eet, jy kan dit brassery noem, praat net sport, nie ‘n enkele woord oor godsdiens, kultuur…”
Daar moet ‘n hawe in jou omgewing wees, met baie skepe, as dit nog so lekker gaan.
Jy is reg met die hawe ,maar net steenkool.
Rietjiesvlei?
netso
“Die meeste mense rondom my lyk of hulle dit hier in die NSA geniet. Maak tonne geld, drink en eet, jy kan dit brassery noem, praat net sport ,nie ‘n enkele woord oor godsdiens, kultuur…”
Daar moet ‘n hawe in jou omgewing wees, met baie skepe, as dit nog so lekker gaan.
Punch line: Do you really think it all
began with
a sanctimonious Jewish wonder-worker, strolling about 1st century Palestine? Prepare
to be enlightened.
Jesus
– The Imaginary Friend
Christianity
was the ultimate product of religious syncretism in the ancient world. Its
emergence owed nothing
to a holy carpenter. There were many Jesus-es but the fable was a cultural construct.
The
nativity yarn is a concatenation of nonsense. The genealogies of Jesus, both
Matthew’s version and Luke’s, are pious fiction. Nazareth did not exist in the
1st century AD – the area was a burial ground of rock-cut tombs.
With
multiple authors behind the original gospel story it is no surprise that the figure of
“Jesus” is a mess of contradictions. Yet the story is so
thinly
drawn that being a “good Christian” might mean almost anything.
The
12 disciples are as fictitious as their master, invented to legitimize the claims of the
early churches. The original Mary was not a virgin, that idea was borrowed from
pagan goddesses. The pagan world knew all about virgins getting pregnant by
randy gods: The Mythical “Virgin Mother”.
Scholars
have known all this for more than 200 years but priest-craft is a
highly
profitable business and finances an industry of deceit to keep the show on the road.
Jesus
better documented than any other ancient figure? Don’t believe a word of it. Unlike
the mythical Jesus, a real historical figure like Julius Caesar has a mass of
mutually supporting
evidence.
The
case for a mythical Jesus – Nailing
Jesus. Book review: Ehrman – Did Jesus Exist? Popular scholar recoils from the abyss. A
rescue mission for the “Jesus of history” – The New Apologists.
Mad Max ASB nie alweer nie. Jy is net soos misdaad in die land, nimmereindigend, Wanneer is genoeg genoeg ??????????????
Soos reeds te kenne gegee: Ek leef en streef met ‘n sekere belydenis as grondslag van my geloof. Vergewe my maar my kleinmoedigheid om met jou oor geloofsake ‘n rede te voer.
Vertel hom !
Wil jy nie asb ophou om so te laster nie? Jy is regtig vervelig.
Dat Christus nie geleef het nie is juis een van die dinge wat die liberale NWO voorstaners besig is om te verkondig. Die mens wil tog sooooo graag vir sy eie verlossing verantwoordelik wees – “die eie ek” as god in jou lewe, dan maak en breek jy sedereëls nes jy lekker kry. Dan is moord, verkragting – ja self kinderverkragting en dierverkragting mos OK. DIT is ‘n wêreld sonder ‘n lewende God. DIT is ‘n wêreld wat sal vergaan.
Rooikop hierdie siel sit met ‘n baie diepliggende probleem. Bipolêre gemoedsversteuring en, ek dink, een of ander afhanklikheid. Ek is nie ‘n sielkundige nie maar wanneer ek die moed en energie het om deur van sy stukke gemors te lees kom ek dit agter. Hy is so behep met ons Christenskap dat dit hom so pla en hinder dat hy ‘n ongelowige is. Dit maak hom onstabiel. Soekend na iets en te lafhartig om te erken hy streef daarna om in die Skepper se bestaan te glo.
Maar ja, hy moet hom self help, ons kan niks vir hom doen nie. Dit gee hom ook geensins toestemming dat hy ons op die forums soos skuim kan behandel nie. Daar gaan ek saamstaan om hom van die forums te probeer kry.
Goede bliksem Matt !!!
Begin jy weer met jou flippen sekte stories???
Jy gedra jou erger as ‘n bosburger. Dit was duidelik aan jou gestel dat hierdie skrywes van jou nie hier welkom is nie.
Jy soek mos nou probleme. Wat gaan aan met jou????
SAL DIE MODERATOR HIERDIE KOMMENTAAR ASB VERWYDER.
Arnieann, kalmeer, nie die moeite werd om jou moermeter so op te jaag vir die jafel nie!
Elke gemeenskap het maar sy “Fly by night” karrakters.
Geen selfrespek en menswaardigheid nie.
Jy
Die liberales is so stil soos ‘n oorlogskip op die stille oseaan.
Is dit die stilte voor die storm hierdie??
Dat daar ‘n soort paniek aan die gang is, is seker. Ek sien nie juis enige swart histerie oor Red Ocktober nie.
Dit is vir my nou duidelikker as ooit dat daar met opset wrywing tussen Afrikaner en swartes aangeblaas word. Hierdie vele debatte wat nou skielik met Sunette en Steve gereël word, word hoosaaklik tussen wit liberaliste en hulle gevoer.
Ons prioriteit is die uitskakel van hierdie gespuis. Ons moet hulle harder bliksem as om bloot net hulle koerante en tydskrifte te boycot.
Gesels net ‘n bietjie met die swartes en vra hulle mening oor hierdie blanke moorde.
Die met wie ek gesels daaroor sê reguit dat hulle voor die voet geskiet moet word.
Net soos daar tussen ons blankes die liberale en regse kampe is, is dit in hulle geval ook so.
Daar is net ;n klein groepie liberales nog oor, en hulle is seker die grootste minderheid in hierdie land, met die grootste mondelingse mag. Hulle het nie die getalle nie, maar hulle weet hoe om swartes op te sweep. En die swartes begin ‘n rot te ruik.
Dit is die liberales se grootste vrees dat die swartes dalk regs gaan draai.
Wat jy sê is presies wat aangaan Arnieann. Ek noem dit voetsoolvlak, weet wat tussen die mense gebeur en nie iewers oorsee of plaaslik in ‘n wolkekrabber sit soos baie van hulle en dink hulle weet wat op grondvlak aangaan en ‘n storie in ‘n koerant daaroor skryf nie.
Baie van die replieke neig na daardie rigting van dink hy / sy weet en blaas sy / haar storie aan as die waarheid en dit is wat hierdie liberaliste doen. Die realiteit is dat daar hoeveel misdaad, verkragting en moord tussen swartes gebeur dat hulle ook al sê genoeg is genoeg en reg in eie hande neem.
So daar is iets aan die gebeur en die skaal begin na iets positiefs draai.
Goeiemore Willie – Vanoggend is ek en jy op verstommend, presies op dieselfde breedtegraad – want dit is hoe ek dit ook sien.
Goeiemôre Riempies, soos met jou kommentare, dan sê ek ook so by myself: You took the words right out of my mouth. Dis lekker om te weet mens is op dieselfde golflengte.
Hehe !!! Die reg in eie hande neem.
Ek sien daardie foto van die swarte waarvan albei hande afgekap is.
Daardie reg is hom permanent ontneem.
Haha ja en as hierdie regering vervang word deur ‘n Islam een sal die meeste disabled wees!
Ook die landdroste en die regters en die poeliesmanne.
Die hele lot Jas.
Julle klomp Pragers is weet lekker “wittty” vandag hehe
Lang vingers word af hande. Hoop nie iemand lag sy gat af nie, netnou val iemand in daai gat.
Ag nee flokkit ons kan nie nog disability grants ook betaal nie!!!
Haha o nie daaraan gedink nie! Nou is ek tussen die tyre en die tube!
Volgens my navorsing streef die liberale bourgeoisie die transformasie
van die samelewing in SA na wat verder strek as die hervormingsperke van die huidige
regime maar gemik is daarop om die oogmerke van die revolusionere magte af te sny.
Apartheid, op die ou patroon, dien nie langer hulle klasbelange nie maar hulle
wil meerderheidsregering in sy werklike betekenis verhoed. Hulle vrees ‘n
revolusie meer as die duiwel vir ‘n slyp steen. Die liberale bourgeoisie wil ‘n
Februarie hê maar verstaanbaar op ‘n manier wat sal keer dit lei tot ‘n
Oktober.
Ons moet nie aan hierdie “klasse”-suigstokkie vat wat die lakeie van die rewolusie vir ons bied nie. Die rewolusiebedrywers en hul lakeie is wel verstrengel in daardie problematiek, toegegee, en weet nie hoe daarvan los te kom nie. Die hele Mbeki/Zuma-regimesverandering het hom afgespeel teen wat genoem is die toepassing/uitvoering onder Mbeki van die sogenaamde 1996-klasseprojek, waarvolgens Mbeki én Mandela, ontrou aan die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) geword het en nuwe bloed en ywer (Zuma), daarvoor nodig was.
Die drieledige sameswering het selfs kongresse en konferensies oor oor hoe om die NDR weer op die spoor te bring en die 1996-klasseprojek af te takel, gehou, u kan u, as u baie tyd vir ingewikkelde marxistiese omtrentjies het, op die SAKP en ook ‘n “Civil” instituut bedryf van die Universiteit van Zoeloeland (Jode aan die roer van sake) as basis, se webwerwe ingaan.
En dis met hierdie “klasse”-storie wat Pakendorf gisteroggend goëlballe na Sunette afgestuur het. Daardeur wil Pakendorf aan Sunette sê: Ai, jy is darem onnosel! Weet jy dan niks van die klasseprojek en die vergroting van die inkomstegaping en die polarisering tussen “klasse” wat deel is van alle bevolkingsroepe en dat dit in die eerste plek ‘n klassekwessie is, dié “misdaad” wat jy foutiewelik ‘n volksmoord noem nie. Hierdie skynbare lakei van die rewolusie wil bedag ‘n “misdaad”-debat van dit waarmee die Afrikanervolk eintlik te kampe het, maak. As ons eers dit verstaan het, dan sal ons ook vrae stel oor Solidariteit en AfriForum se nuk om van “misdaad” in pleks van die eintlike volksmoord te praat. Hulle is so bang vir ‘n volksmoorddebat soos die duiwel vir ‘n slypsteen.
Dis daarom die Afrikaner wat dit erns het met sy volk se lot, se taak om die ware aard van die aanslag teen die Afrikanervolk as ‘n “oorblyfsel van die ou orde” in die debatte waaraan hulle deelneem aan die orde te stel. Laat Pakendorf en sy soort maar hul vingernaels afkou oor ‘n “klasestryd” as hulle ‘n behae daarin vind, wat vir ons as Afrikaners saakmaak is dat daar ‘n volksmoord aan die gang is, die Afrikaner wat as ‘n “oorblyfsel van die ou orde” finaal van die politieke toneel verwyder moet word.
Hierdie regerings en menseregte verandering het verder gegaan, en meer probleme vir die liberales veroorsaak as wat hulle op gehoop het. Hulle sit nou in die middel van ‘n vuur wat hulle self brand gemaak het.
Die maklikste uitweg is om die rassekaart en armoede en al die ander holruggeryde verskonings nou tot verkragtings vlak te blameer. Dit werk nie meer nie, en die vuur het nou onblusbare afmetings begin aanneem.
Die aanvalle op die “ou klein regse minderheid” bly hulle ontsnap roete. Dit wil ook nie meer lekker werk nie, en ander planne word nou in oorhaas gemaak.
Interne konfrontasies gaan uitbreek, en dan is die gort gaar.
Hoop jy som die saak reg op. Sal wat wou gee om hierdie interne konfrontasie so ‘n bietjie aan te blaas.
Dit gebeur reeds. Dit word net dig gehou.
Klasverskille kom van mense wat DINK hulle geld of geleerdheid maak hulle beter as ander. ‘n Persoon met geld beteken net die persoon het geld, dit beteken nie dit is ‘n goeie mens, of enige iets anders nie. Net so geld dit vir geleerdheid – jy het ‘n kans en geleentheid gehad wat jy benut het om kennis bymekaar te maak – niks meer nie, jy het nie eweskielik “beter” as ander geword, of “wysheid” verkry nie. Jy het net ‘n papier wat sê jy het sekere dinge geleer en kon dit weergee.
Het “PaP en doff” hierdie nuustste moord gesien of is sy wit stok nie lank genoeg nie.
Is sy kop te diep in die huidige regering se agterent opgedruk?
O Skuus Harrold, moet asb net nie n rasse konnetasie hierby plaas nie.
Ek weet net nie hoe nie anders het ek dit gedoen.
Neem foto’s van hierdie moorde en stuur dit vir hom.
Stuur dit saam met ‘n foto van sy eie familie. As hy een het.
Liberals is siende blind,Arnie, dink nie hy sal ooit verstaan nie.
Die hele wereld se kennisse skreeu volksmoord, ons eie libs sien net maanskyn en rose, Papendof se familie het seker weg gehol
Eric ek sien ons is darrem noual twee wat die laaste gedeelte van Harald se van reggekry het he he.
Terwyl ons met misdaad besig is – die 93-jarige dame van Groenkloof wat verkrag is deur ‘n BARBAAR is agter slot en grendel.
Twee raaiskote wie die (w)etter is ?
Dan kan dit een wees wat die dame werk, blyplek, water en ligte en kos verskaf het. Keer op keer draai die gemors mos die gans wat die goue eiers lê nek om!
2 Sekuriteitsbesighede patrolleer die omgewing – die verkragter is ‘n baie bekende sekuriteitsmaatskappy se EIE VEILIGHEIDSWAG !
Nou-ja toe !
Gee hul naam; dan kan die inwoners hul boikot.
Het vanoggend hierdie epos van n vriendin ontvang.
This is from a minister:
We were in slow-moving traffic
the other day and the car in front of us
had a President Zuma rear window
sticker on it, which read:
“Pray for Our President Zuma, Youth leader Julius
Malema, and Zimbabwean Robert Mugabe… Ref:- Psalm
109:8”.
My husband’s
Bible was lying on the dash board & he got it & opened it up
to the scripture & read it. He started laughing & laughing. Then he read
it to me. I couldn’t believe what it said. I had a good laugh, too.
Psalm 109:8
“Let his days be few; and let another take his office. ”
At last – I can voice a Biblical prayer for the entire ANC
Parliament members.
Let us all bow our heads and pray.
Ek het dit gaan opsoek in Afrikaans: Psalm 109:8
“Laat sy lewe kort wees en laat ‘n ander sy amp oorneem!”
Ons moes net jare terug al begin bid het!
laat ons saam bid…..
Nou het ek weer iets nuuts op my gebedslysie.
Ag mooi man. Kom ons bid.