Die polisie in Johannesburg het beslag gelê op ‘n vragmotor vol elektriese kabels met ‘n geraamde waarde van R5 miljoen, het RSG berig. Die metropolisie het die voertuig naby die Gold Reef City pretpark voorgekeer. ‘n Woordvoerder van die polisie sê die bestuurder het nie die nodige dokumentasie by hom gehad nie. Die vragmotor is deur
Soros sit agter mynstaking in Rustenburg
Die maande lange staking in die platinumbedryf in Noordwes word deur betaalde agente van die miljardêrfilantroop George Soros se Open Society aangehits. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het by Luthuli-huis in Johannesburg na afloop van die bosberaad deur die Nasionale Uitvoerende Komitee, gesê die onrus word van buite die land aangemoedig. Mantashe
Kaapse rowers dra nou polisie-uniforms
‘n Huisrooftog is in Ridgeworth, Kaapstad, uitgevoer deur gewapende mans waarvan een ‘n polisie-uniform en ‘n ander ‘n weerkaatsbaadjie gedra het. Hulle het by die huis ingestorm en gevra om met “mnr. Sjieng” te praat. ‘n Ooggetuie, Andrew Galant, meen die rowers was op soek na sy werknemer wat Koreaans en voorsitter van die Koreaanse
Die mediaprobleem in Afrikaans
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dis algemeen bekend dat die media wêreldwyd, maar veral in Westerse lande, deur Links beheer word. Op sigself is dit ‘n gevolg daarvan dat die universiteite insgelyks deur linkses beset word wat gereeld heksejagte uitvoer op almal wat nie soos hulle
Afrikaans die prooi van Afrikaanssprekendes
deur Leon Lemmer Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is ‘n Naspers-inisiatief om Afrikaans onder veral die bruin bevolking te bevorder. Die term “bemagtiging” het ‘n politieke en spesifiek ‘n ANC-konnotasie. Dit kom ook voor in die Afrikaanse Taalraad (ATR) se leuse: bemagtig, bevorder, beskerm. Die SBA se uitvoerende hoof het in ruime mate
‘Net Afrikaners by Potch is gevaarlik’
Prof. Dan Kgwadi, die nuwe visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê “een kultuurgroep”, naamlik Afrikaners op ’n universiteit is gevaarlik vir Suid-Afrika se toekoms. Kgwadi het met kenmerkende Britse arrogansie Afrikaners se reg op ‘n eie taal en universiteit met “begrip” afgemaak en die swart voorneme om Afrikaner-uitnemendheid te bly straf, herbeklemtoon. “Daar is belanghebbendes by
Kanadees skiet 3 polisielede dood
‘n Man wat drie polisiebeamptes in Kanada doodgeskiet en twee ander gewond het, is Vrydag in die stad Moncton aangekeer ná ‘n groot klopjag. Die verdagte, Justin Bourque (24), was gewapen en het kamoefleerdrag gedra toe hy Woensdagaand op polisiebeamptes in ‘n woonbuurt losgebrand het. Spesialis-eenhede het geboue omsingel en inwoners gewaarsku om binnenshuis te
Naar, Pienaar, naar
‘n Wêreldwye veldtog om rassisme in sport te bekamp, is in Doha in Katar bekendgestel. Die voormalige Springbokkaptein, Francois Pienaar, ondersteun die inisiatief Global Watch sal glo invloedryke mense wêreldwyd gebruik om standpunt in te neem teen rassisme en diskriminasie in sport. Die oud-terroris Tokyo Sexwale, sal as medevoorsitter optree. Sexwale was onlangs nog ‘n
Ses vas na miljoene se bedrog in Tshwane
Nog inhegtenisnemings word verwag nadat ses munisipale werknemers van die Tshwanemunisipaliteit in Pretoria weens bedrog van miljoene rand in hegtenis geneem is. Die ses munisipale werknemers van Marabastad sal na verwagting Vrydag in die hof verskyn, nadat hul vlootbestuurafdeling vir miljoene rande se bedrog vasgevat is. Die Metropolisie se anti-korrupsie-eenheid het Donderdag die werknemers by hul
Leon Wessels dien, soos vele voor hom, die Britse Ryk
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Leon Wessels se ongevraagde aanval op Afrikaans in Beeld waarin hy diegene wat op ons grondwetlike en internasionale taalregte aandring van “‘n buffelagtige gestamp en stoot” beskuldig, moet beantwoord word. In die eerste plaas behoort Wessels te let op die anglisismes
Lees verder: Leon Wessels dien, soos vele voor hom, die Britse Ryk
