Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief

Geagte doktor Johann Rupert, Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme as taal.” Asook die volgende: “Die studente op die Universiteit Stellenbosch is meer bekommerd oor

Lees verder: Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief

Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies

Min dinge is verniet, maar een van die merkwaardigste boeke wat ooit geskryf is, kan gratis bekom word: die Engelse vertaling van Christiaan Rudolf de Wet (1854-1922) se boek, Strijd tusschen Boer en Brit, naamlik Three years’ war (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0). De Wet het bitter min skoolonderrig ontvang.

Lees verder: Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies

Terreursaak teen SA tweeling gaan voort

Die terreursaak teen ‘n Moslemtweeling (23) sal in die Johannesburgse landdroshof voortgaan. Die saak is Donderdag uitgestel nadat Brandon Lee en Tony Lee Thulsie van Newclare se regsverteenwoordiger `n aansoek teen hul aanhouding ingedien het. Hulle regte name is Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die

Lees verder: Terreursaak teen SA tweeling gaan voort

Dan Roodt: Ons mis jou al klaar, geliefde ‘Riempies’…

Met hierdie rubriek wil ek graag hulde bring aan een van PRAAG se getrouste ondersteuners wat op 25 Julie 2016 skielik aan ‘n hartaanval oorlede is. Ek het dit per sms van een van haar dogters verneem: “Goeiemôre, dit is Leonie se dogter. Sy het so baie van jou gepraat en daarom het ek dit

Lees verder: Dan Roodt: Ons mis jou al klaar, geliefde ‘Riempies’…

Verdagmakery oor terreur ontbloot

Die organisasie CAGE het tot die Moslemtweeling wat van terreur aangekla word, se verdediging gekom en gesê “AWB-lede” is in hegtenis geneem met wapens en hulle is nie “terroriste” genoem nie. Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Gauteng aan te

Lees verder: Verdagmakery oor terreur ontbloot

Reagan se skieter uit psigiatriese inrigting ontslaan

In net meer as ‘n week sal die enigste lewende man wat ‘n Amerikaanse president geskiet het, sy tasse pak en ‘n psigiatriese hospitaal in Washington die laaste keer verlaat. John Hinckley jr. het reeds vir 17 dae per maand saam met sy 90-jarige ma in haar huis wat uitkyk op ‘n gholfbaan in Williamsburg,

Lees verder: Reagan se skieter uit psigiatriese inrigting ontslaan

Obama en Hillary koer vir mekaar en ignoreer Islam

Pres. Barack Obama en Hillary Clinton, wat nooit veel van mekaar gehou het nie, het soos twee duifies vir mekaar gekoer by die Demokrate se benoemingsbyeenkoms. Die soetsappige innigheid was so aangeplak, dat ‘n mens daaran kon verstik. Die kandidate het deur die hele byeenkoms nie een keer na radikale Islam verwys nie, die hoofitem

Lees verder: Obama en Hillary koer vir mekaar en ignoreer Islam

Krugerpark-bewaarder vasgetrek vir stropery

Twee mans wat getaak was met anti-stroperbedrywighede in die Kruger Nasionale Park het Donderdag in die Bosbokrand-landdroshof op aanklagte van renosterstropery verskyn, het SANParke gesê. Die veldwagter en ‘n veeartstegnikus in dieregesondheiddirektoraat van die landbou en bosbou departement in Skukuza is na bewering op heter daad betrap Woensdag. SANParke-woordvoerder William Mabasa kon nie hul name

Lees verder: Krugerpark-bewaarder vasgetrek vir stropery

Petroltekort dreig as gevolg van staking

Vrese vir ‘n brandstoftekort het ontstaan nadat die petroleumwerkersvakbond CEPPHWAWU gister begin staak het. Die vakbond CEPPWAWU het belowe om vandag af kontrakteurs te verhoed om brandstof af te lewer in die petroleumbedryf. Brandstofvervaardigers het verskeie maatskappye gekontrakteer om hulle van diens te wees terwyl die staking aan die gang is. Die rede vir die

Lees verder: Petroltekort dreig as gevolg van staking

Nigeriese joernalis vas vir staatsgreepplanne

Koerantuitgewers in Nigerië eis dat die land se geheime diens ’n joernalis vrylaat wat daarvan beskuldig word dat hy ’n olie-militant is, het AP berig. Nigerië is dié land in die wêreld vir oliediefstal. Agente van die departement van staatsveiligheid sê hulle het die ­uitgewer van die Weekly ­Source-koerant, Jones Abiri, op 21 Julie op

Lees verder: Nigeriese joernalis vas vir staatsgreepplanne