Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief

Wie bepaal die 21ste eeu narratief en wêreldbeskouingsvereistes? Daardie narratief wat beweer dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis eers aanvaarbaar geword geraak het die dag toe Nelson Rolihlala Mandela sy voete by Victor Verster uitgesteek het. Die narratief wat beslissend bepaal dat oranje, wit en blou, sowel as CJ Langenhoven outomaties met rassisme geassosieer word. En noú, ongelukkig, die narratief wat bepaal

Lees verder: Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief

Is ‘afrofobie’ die nuwe gonswoord?

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba het die diplomatieke gemeenskap opnuut verseker van die regering se erns om vreemdelingehaat te hanteer. Gigaba het gisteraand met ambassadeurs in Pretoria vergader, het RSG berig. Die vergadering volg op voorvalle van xenofobiese aanvalle in KwaZulu-Natal nadat Koning Goodwill Zwelithini na bewering gesê het dat buitelanders na hulle

Lees verder: Is ‘afrofobie’ die nuwe gonswoord?

Nuwe Afrikaanse film tref

Dit blyk die span agter die nuwe Afrikaanse film Ballade vir ‘n Enkeling het ‘n lokettreffer op hande, het OFM berig. Ballade het in sy openingsnaweek R 1 358 075 landswyd by filmteaters ingesamel, met nagenoeg 27 500 fliekgangers wat dié drama onder oë gehad het. Wat die Suid-Afrikaanse filmbedryf en Afrikaanse films betref, is

Lees verder: Nuwe Afrikaanse film tref

VSA prys Swapo se onderhandelaar

Martti Athisaari het mbv die VN se Resolusie 435 in die laat sewentiger- en tagtigerjare gesorg dat die mag aan die verloorder Swapo in Suidwes-Afrika, vandag Namibië, oorhandig word. Hy was eweseer by die konflikte in Noord-Ierland, Kosovo en Indonesië betrokke waar die VSA kon voordeel trek uit vredesonderhandelinge. Die VSA het hul grootste basis,

Lees verder: VSA prys Swapo se onderhandelaar

Mandela-advokaat probeer walgooi teen erfenisvandalisme

Advokaat George Bizos het ‘n beroep op jong Suid-Afrikaners gedoen om hulle te weerhou van geweld wanneer hulle kwessies soos standbeelde takel, en eerder die Grondwet as riglyn te gebruik. Bizos het Nelson Mandela tydens sy hoogverraad-verhoor in die 1960’s verteenwoordig. Hy het ‘n lesing aangebied oor gedeeltes van die Grondwet by die Universiteit van

Lees verder: Mandela-advokaat probeer walgooi teen erfenisvandalisme

Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad

Twee oproermakers is by Cosmo City by Randburg in Gauteng in hegtenis geneem ná ‘n gewelddadige betoging in die gebied, het RSG berig. Die betoging het gevolg ná die balju in die gebied aangekom het om gesinne uit huise se sit wat onwettig opgerig is. Die ontevredenes het die polisie met klippe bestook en verskeie

Lees verder: Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad

Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet

’n Wit polisieman is in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina van moord aangekla nadat ondersoekers ’n video-opname bestudeer het wat wys hoe die geregsdienaar ’n ongewapende swart man wat weghardloop glo agt keer van agter skiet. Keith Summey, burgemeester van Noord-Charleston, sê amptenare het besluit om Michael Slager (33) van die moord op die 50-jarige Walter

Lees verder: Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet

Saoedi-magte veg om beheer van Aden

Vegvliegtuie van ’n Saoedi-geleide­ koalisie het die Al-Anad-lugmagbasis in die suide van Jemen Dinsdagnag aangeval. Die lugmagbasis is in die omgewing van die hawestad, Aden. Saoedi-Arabië en vier ander Arabiese­ Golfstate saam met streeksbondgenote­ is die afgelope twee weke gewikkel in lugaanvalle teen Houthi-magte, wat Jemen se hoofstad, Sanaa, beheer en veg om beheer oor

Lees verder: Saoedi-magte veg om beheer van Aden

Swart aanvallers hou gesin op Uis aan

Die knal van ’n enkele geweerskoot­ was vroeg Dinsdagaan­d ­op Uis die aankondiging van die einde van die eerste episode van ’n aanddrama­ waarin ’n gesin van vier deur ’n boewebende van vyf gewapende swartmans aangehou is, het die Republikein berig. Dit was ook die voorspel tot ’n tweede aflewering waarin die ganse Erongostreek in

Lees verder: Swart aanvallers hou gesin op Uis aan

Gastehuismoordverdagtes voor

‘n Egpaar verskyn binnekort in die hof in verband met die moord op Elmarie van Zyl (40) wie se ontbinde liggaam onlangs in ‘n gastehuis in Bloemfontein gevind is. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, sê die paartjie is gister in Harrismith aangekeer nadat ‘n polisiebeampte, wat in die strate rondgery het, die egpaar met hul baba

Lees verder: Gastehuismoordverdagtes voor