Vandag is die groot dag in die VSA se benoemingstryd, ook bekend as “Super Dinsdag”. Dit is grootste enkele stemmery in die voorverkiesings en is ‘n maak-of-breek dag vir albeie partye se kandidate wat na die presidentskap mik. Amerikaners sal tegelyk in twaalf state na die stembus gaan om hul stemme uit te bring. Met
SAKP weier anti-kommunis Waluś se parool
Janusz Waluś sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat “dialoog” met die Hani-familie en die SAKP nodig is om Waluś se vrylating te verseker. Die 63-jarige Walus is reeds parool toegestaan deur
Afrikaans: Swart polisieman van Welkom se video versprei viraal
Die video van ‘n swart polisieman van Welkom wat weier om ‘n blanke in Afrikaans te help, versprei sedert gister viraal op die internet. Die meeste nuuswerwe in die land vertoon ook weergawes daarvan. Op Twitter steun swartes oor die algemeen die polisieman wat botweg weier om enigiemand in Afrikaans te help, terwyl Afrikaners weer
Lees verder: Afrikaans: Swart polisieman van Welkom se video versprei viraal
Valke gereed om Pravin Gordhan te vervolg
Pravin Gordhan, minister van finansies, gaan deur die Valke vervolg word, alhoewel dit steeds ontken word. ‘n Geheime “inligtingsnota” wat City Press gelek is, dui daarop dat senior regeringsamptenare ingelig is oor Gordhan se betrokkenheid by ‘n onwettige ondersoekeenheid binne die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in 2007. Gordhan en sy ondersteuners is onthuts dat die staat
Rouxville-plaasmoord verdagtes voor
Die saak teen twee swart verdagtes wat ‘n algemene praktisyn en boer van Rouxville in die Vrystaat wreed vermoor en sy vrou ernstig aangerand het, verskyn na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Bloemfontein. Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word daarvan aangekla dat hulle Bennie Cilliers en sy vrou, Cecilia, op hul plaas langs die
Regering dank duisende spookwerkers af
Die Nigeriese ministerie van finansies het aangekondig dat hulle miljoene gespaar het deur van meer as 20 000 “spookwerkers” op die staat se betaalstaat ontslae te raak. Diegene wie se name van die betaalstaat verwyder is, is net ’n “persentasie” van “denkbeeldige personeel” wat maandelikse salarisse ontvang het. Dit beklemtoon voorts die grootskaalse korrupsie in
Kaboemfees kom!
Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes. Maar maak plek vir die Kaboemfees! Die twee het niks met mekaar uit te waai nie, sê Steve Hofmeyr, wat die nuwe
Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid
In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop. Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die toekennings is nie. Die groot Moslembedreiging was ook nêrens te vinde nie ten spyte van
Lees verder: Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid
Blade sê Afrikaans moet weg
Lesings sal na verwagting vandag by die Universiteit van Pretoria hervat word. Streng veiligheidsmaatreëls geld op die UP-kampus wat na ‘n week van geweld weer vanoggend heropen. Georkestreerde geweld het die Tukkie-, Kovsie en Mahikeng-kampusse verlede week in chaos gedompel toe agente dmv verskeie kwessies soos onder meer Afrikaans as onderrigtaal en uitkontraktering opstand aangemoedig
Pukke kry hofbevel teen betogers
Die Universiteit van Noordwes het ‘n Hooggeregshofbevel verkry om die ontwrigting van akademiese bedrywighede op sy kampus op Potchefstroom te verbied. Studente wat bande het met die EFF, en skoonmakers het Vrydag op die kampus betoog. Chaos het op die universiteit se Mahikengkampus uitgebreek toe veiligheidswagte en studente gebots het. Die kampus is sedertdien gesluit.
