Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Die polisie gaan ten minste R100-miljoen moet uithaal om vir die veiligheid by vier Wêreldbekersokkerstadions te betaal. Polisie ondersoek ook beweerde sabotasie deur mededinger sekuriteitsmaatskappye agter die massiewe sekuriteitswagstaking tydens die Wêreldbeker hierdie week.  Die Mail & Guardian berig hulle het betroubaar verneem dat die polisie se misdaadintelligensie die moontlikheid ondersoek dat een of meer

Lees verder: Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Hoedversierings innie die Namakwaland in

Ouma-goed het van Mosselbaai se wêreld gekom. ‘n Somer sonder die see sou tot haar dood ondenkbaar wees. As jong afgestudeerde is haar eerste musiekpos egter op Nieuwoudtville, waar sy kort voor lank met die bankbestuurder, oupa Harry, afhaak. Oupa Harry het nie maklik aan sy geleerdheid – bankpapiere – gekom nie, en moes hom

Lees verder: Hoedversierings innie die Namakwaland in

‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister

Die Bafana Bafana verkeer op die punt om geskiedenis te maak deur die eerste span van ‘n gasheerheerland te word wat in die eerste rondte van ‘n wêreldsokkertoernooi uitgeskakel word. Maar volgens die minister van sport, Makhenkise Stofile, is dit net ‘n “tydelike terugslag” en moet “Suid-Afrikaners” nie “opgee oor Bafana Bafana” nie. Tydens die

Lees verder: ‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister

As howe die regering tot verantwoording moet roep

Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – oftewel – die belastingbetalers – gaan die regskoste betaal. Die staat het na drie jaar

Lees verder: As howe die regering tot verantwoording moet roep

U rekening, meneer

Die kostes om die sokkerpartytjie te befonds en die toernooi aan te bied is reeds aangegaan. Finale kostes is nog nie bekend nie, maar strek tussen R40 miljard (40,000,000,000) en R52 miljard (52,000,000,000). Kom ons werk op R40 miljard en ons kyk hoe die rekening daarna uitsien. (2009 SAID-jaarverslagdata verwys.) – Die R40 miljard kostes

Lees verder: U rekening, meneer

Izak du Plessis is ‘n teologies verdwaalde gees

Ds Izak du Plessis het onlangs uit die NGK Valleisig as predikant bedank en wye publisiteit geniet. So gee Neels Jackson volbladpublisiteit aan Du Plessis se afskeidspreek in die Beeld van 8 Junie 2010. Du Plessis is nie drukbaar in ‘n blik nie. Toe Du Plessis hom as predikant laat oplei het en as sodanig

Lees verder: Izak du Plessis is ‘n teologies verdwaalde gees

Kenmekaarkonferensie vir PRAAG

Uitnodiging na Kenmekaarkonferensie oor vorme van selfbeskikking en strukture Die Afrikaner maak homself bekend in ‘n groot aantal sosiaal-maatskaplike strukture en organisasies. Die strukture verskil van mekaar betreffende die religieuse rigtingvraag, asook ‘n spesifieke etos wat onderliggend is aan elke struktuur. Daar is vier oorhoofse groeperinge wat weinig indien enige kontak met mekaar het. Dit

Lees verder: Kenmekaarkonferensie vir PRAAG

Afrikaners moet begin sokker speel

Ek is nou nie ‘n groot kenner van sokker nie, omdat ek dié spel heel vervelig vind al van kleintyd af. Daar was byvoorbeeld ‘n hele paar van die 2010-toernooi se wedstryde wat geen doele opgelewer het nie, of gelykop geëindig het. Miskien is ek ‘n Filistyn, maar jy kan ook net so lank kyk

Lees verder: Afrikaners moet begin sokker speel