08:56:46 'n Konferensie oor die staatkundige posisie van die Afrikaners is op 17 en 18 Oktober 2008 in Pretoria gehou. Soos gewoonlik het die agteruitgang van Afrikaans as staats- en onderwystaal ter sprake gekom. "Soos gewoonlik", want hierdie beraad (gereël deur die FAK) was een van talle wat die afgelope vyftien jaar hieroor gehou is.
Lees verder: 100 jaar sedert MT Steyn se pleidooi vir Afrikaans

Tito Mboweni het Donderdagaand drie kwaai vermanings aan Suid-Afrikaners gehad. Die inflasiedoelwitte moet bly, 'n swak rand is nie nastrewenswaardig nie en 'n groter agterstand op die lopende rekening is nie wenslik nie.