Verlede jaar se dodelike aanvalle in Parys “sou nie gebeur het” sonder die gebruik van geïnkripteerde kommunikasie om die skuldiges in staat te stel om opsporing te vermy nie, het die Amerikaanse NSA-hoof onlangs in ‘n onderhoud verklaar. Die National Security Agency se direkteur Michael Rogers is Woensdag aangehaal in ‘n Yahoo-verslag waarin hy gerugte
Swart multimiljoenêr se seun aangekla na geweld by UK
Onder die swart studente van die Universiteit van Kaapstad wat in hegtenis geneem is weens openbare geweld en die kwaadwillige beskadiging van eiendom, is die seun van multimiljoenêr en Eskom se uitvoerende hoof, Brian Molefe. “Dit bou karakter,” het Molefe gesê en bygevoeg dat hy sy seun ondersteun. Molefe het Woensdag buite die Wynberg-landdroshof met
Lees verder: Swart multimiljoenêr se seun aangekla na geweld by UK
UK se vise-kanselier voel nie sy witheid na petrolbomaanval nie
Die visekanselier van die die Universiteit van Kaapstad (UK) het Woensdag bevestig dat sy kantoor deurgeloop het onder ‘n petrolbomaanval. Max Price het gesê hoewel dit was sy kantoor was wat aangeval is, het hy nie gevoel dat dit ‘n persoonlike aanval teen hom was nie. “Ek gaan nie aanstoot neem nie, dit is die
Lees verder: UK se vise-kanselier voel nie sy witheid na petrolbomaanval nie
Geweld in Sabie kelder dalk fietswedren
Gewelddadige betogings by Sabie in Mpumalanga het tot gevolg dat die naweek se Ashburton Nasionale Bergfietswedren moontlik van die baan is, het RSG berig. Meer as 3000 fietsryers het vir die wedren ingeskryf. Die polisie en die plaaslike munisipaliteit sê die situasie is in die stadium plofbaar en dit is nie wenslik dat die wedren
Boer oorleef Edenburg-plaasaanval
‘n Swart verdagte sal na verwagting Vrydag in die Edenburg-landdroshof verskyn nadat hy in hegtenis geneem is in verband met ‘n plaasaanval Woensdag. ‘n Polisiewoordvoerder Peter Kareli sê die man, sowat 28-jaar-oud, het ‘n vuurwapen in sy besit gehad. ‘n Tweede swart verdagte is in hegtenis geneem vir ondervraging, maar is sedertdien vrygelaat. Die boer
Nuwe Suid-Afrikaanse tegnologie in 2016
Die wêreld van tegnologie bied elke jaar meer innoverende maniere om ons te vermaak as die vorige jaar. Van revolusionêre aanlynspeletjies programme tot fassinerende geleenthede vir Televisie stroming, is die digitale revolusie verseker geseën met die vermoëe wat nodig is vir die ewig-vermeerdering van vermaak geleenthede. Hier is ‘n voorsmaak van nuwe tegnologiese uitvindings wat
Agt UK-belhamels geskors oor geweld
Agt studente sal Dinsdag in die hof in Kaapstad op aanklagte van openbare geweld verskyn. Media24 het voorheen berig dat die oproermakers dalk nie studente is nie. Dié agt het vermoedelik twee voertuie en kunswerke van twee koshuise aan die brand gesteek en is intussen uit die universiteit geskors. Hulle is in opstand oor die
Luister na Bernie
‘n Interessante vraag, as ‘n mens dit ernstig en eerlik wil probeer beantwoord en nie met emosionele formules en slagspreuke nie, is wie in werklikheid Suid-Afrika regeer? In ‘n groot mate verskil die situasie in Suid-Afrika nie veel van dié wêreldwyd nie. Die werklike beheer berus die wêreld oor by groot kapitaal en dus by
Smorenburg oorweeg regstappe teen PRAAG
Die aanhitser van die haatveldtog teen die twee persgesig-studente van Stellenbosch, Mathew Smorenburg oorweeg glo regstappe teen dr Dan Roodt van PRAAG. ’n Boodskap op Smorenburg se Facebook-bladsy lui: “In reaksie op mense wat Smorenburg fel op sosiale media gekritiseer en soms selfs gedreig het, het Johan Pienaar en Gustav Franzsen van Stellenbosch Maandagaand strafregtelike
UK-studente verbrand ‘koloniale’ skilderye
Swart studente van die universiteit van Kaapstad het “koloniale” skilderye van wit mans en vroue uit die Fuller- en Smutskoshuise Dinsdagaand aan die brand gesteek. Polisievoertuie en ‘n brandweerwa was op die perseel om die vuur te blus. Die polisie is ingeroep en het die betogers probeer verwilder wat gelei het tot geweld. Dit was
