Eskom het Donderdag gesê dat die land nie kragonderbrekings in Januarie en Februarie volgende jaar sal ondervind nie. Algemene bestuurder van die aanvraagkant, Andrew Etzinger, het bevestig dat e-posse die rondte doen waarin beweer word dat die land se netwerk gaan ingee, maar hy het gesê dat die kragstelsel in 'n baie beter toestand is as 'n jaar gelede.
ANC verwelkom Smuts Ngonyama se bedanking
Die ANC het Donderdag gesê dat hulle mnr. Smuts Ngoyama se bedanking verwelkom.
Honderde wag om Zuma te ontmoet
Dissiplin?re verhore is kommerwekkend, s? forum
Lees verder: Dissiplin?re verhore is kommerwekkend, s? forum
Dae van rou afgekondig vir Makeba
President Kgalema Motlanthe het nasionale dae van rou afgekondig vir die swart-nasiojalistiese sangeres, Mirriam Makeba, het die presidensie op Woensdag afgekondig.
Agterdog styg oor Siri? se kernambisies
Die beweerde ontdekking van tekens van uraan by 'n plek wat in 2007 deur Israeliese vliegtuie met bomme platgemaak is, het vrese laat toeneem dat dié midde oosterse staat se stelling dat kernmateriaal net vir skadelose doeleindes vervaardig word nie die waarheid is nie. Diplomate het gesê dat uraanspore gevind is by 'n moontlike geheime kernreaktor in Sirië.
Algeri? skrap presidensi?le termynbeperking
Die Algeriese parlement het met oorweldigende syfers gestem vir die afskaffing van ‘n termynbeperking op die presidentskap in die land.
Engen-raffinadery in Durban in ligte laaie
Zuma s? Motlanthe sal nie bly nie
ANC president Jacob Zuma, het die sterkste aanduiding nog gegee dat hy president van Suid-Afrika wil wees. Zuma het dit duidelik gemaak dat die ANC ‘n resolusie aanvaar het by die Polokwanekonferensie dat die president van die ANC ook die president van die land sal wees, en “daardie resolusie het nog nie verander nie.”
Arrestasies verwag na bedrog by staatsdepartement
Na verwagting sal verskeie senior sosialeontwikkelingsdepartementbeamptes gearresteer word wanneer polisie toeslaan op verdagtes in ‘n multimiljardrand bedrogsaak wat sowat 10 jaar terugstrek.
Lees verder: Arrestasies verwag na bedrog by staatsdepartement
