‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin

Die moorde op die jong Afrikanerdogter Kayla Meyer (9) en haar ma Marietjie (45) wat in Maart 2016 op ‘n kleinhoewe buite Randfontein doodgemaak is, is nog nie opgelos nie. Marietjie se vriend, Kennith McCormick (42) is insgelyks tydens die aanval op die gesin om die lewe gebring. “Die saak word steeds deur die provinsiale

Lees verder: ‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin

VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend

“Vergoeding” en “reparasie” is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibië nie. Dit blyk uit die antwoord van ‘n woordvoerder van die Duitse federale kantoor van buitelandse sake, dr. Martin Schäfer. Hy sê die posisie van die

Lees verder: VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend

Dood van treindrywer skok familie

Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood.   Die liggaam van Hendrik Knoetze is deur ‘n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag. Knoetze, ‘n voormalige treindrywer, was vasgebind met sigbare kopwonde. Hy is na bewering doodgeslaan. ‘n Polisiewoordvoerder,

Lees verder: Dood van treindrywer skok familie

Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’

Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”. Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie. In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net ‘n

Lees verder: Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’

Mandela-klimmer dood voor hy piek bereik

Die Nelson Mandela Stigting het sy medelye betuig met die dood vanoggend van een van die bergklimmers van die inisiatief – Trek4Mandela – op Berg Kilimandjaro in Tanzanië. Die Suid-Afrikaanse renjaer, Gugu Zulu, was een van 42 bergklimmers wat aan die inisiatief deelgeneem het. Hy sou vanoggend op Mandela-dag die piek bereik het, maar het

Lees verder: Mandela-klimmer dood voor hy piek bereik

Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse

Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog ‘n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval. Minstens 10

Lees verder: Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse

Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend

Parlementslede het ‘n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word. Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn

Lees verder: Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend

Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog

Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag. Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik. Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien regters en twee lede van die die grondwethof word ook aangehou in wat deur ontleders

Lees verder: Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog

Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval

Die polisie in Baton Rouge in Louisiana het ‘n swarte doodgeskiet wat glo ‘n gewapende lokval vir ses polisiebeamptes gestel het. Drie van die beamptes is in die aanval dood. Nog vier is gewond. Die polisie het die aanvaller doodgeskiet. Hy is ‘n Afro-Amerikaner wat vyf jaar in die weermag was en medaljes ontvang het

Lees verder: Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval

Sewe in aanhouding na Nice-aanval

Franse owerhede het nóg twee mense in hegtenis geneem in die ondersoek na die Bastille Dag vragmotoraanval in Nice waarin minstens 84 mense dood is. Die jongste inhegtenisnemings bring die totale aantal verdagtes op sewe te staan. ‘n Amptenaar verantwoordelik vir nasionale terreurondersoeke by die aanklaer se kantoor in Parys, wat anoniem wou bly, het

Lees verder: Sewe in aanhouding na Nice-aanval