Die SABC is oorval met navrae oor SMS’e van die matriekuitslae wat nog nie ontvang is nie. Die SMS’e was veronderstel om vanaf 06:00 Dinsdagoggend in groepe uitgestuur te word op ‘n basis van wie die vroegste geregistreer het. Die diens kos R3 per SMS. Daar is ‘n groot aantal mense wat vir SMS’e geregistreer
Dokters wat landelike diens weier gewaarsku
Die Oos-Kaapse departement van gesondheid het ‘n sterkbewoorde waarskuwing aan dokters gerig wat weier om diens te doen by landelike mediese inrigtings. Die dokters weier diens ten spyte van streng beursvoorwaardes wat hulle verplig om dit te doen. Die departement sê dat van die sowat 300 dokters wat op die platteland ontplooi is, het 36
Voedselprysskok wag op verbuikers
Suid-Afrika se verbruikers kan tot 50 persent meer vir mieliemeel, vleis en pluimveeprodukte betaal met mieliepryse wat in die nuwe jaar die hoogte ingeskiet het as gevolg van lae voorraad, ‘n swakker rand en die olieprysstyging, het ontleders gesê. Die jongste data toon dat die land se beskikbare witmielievoorraad 23 dae van die vraag kon
Polisie-moordlys is ‘warm lug’
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het ‘n beroep op die voormalige polisiehoof , Bheki Cele gedoen om die “warm lug” rondom die beweerde moordlys te verduidelik waar senior offisiere geteiken word. “Hy moet verduidelik waar hy hierdie dinge kry en rondgaan en dinge oor lyste sê ,” het hy gesê. Mthethwa het gister in
Arm provinsies behaal beste matriekslaagsyfer
Die lang wedywering tussen Gauteng en die Wes-Kaap om die hoogste slaagsyfer is deur die Vrystaat getroef, gevolg deur Noordwes. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga het gister aangekondig dat die algehele slaagsyfer het gestyg tot 78,2 %, van 73,9 % in 2012. President Jacob Zuma het gesê die verbeterde slaagsyfer beteken die klas
‘Uit die volksmond’
deur Willem de Jager, Sendai, Japan. Sondag merk ek ‘n interessante ontwikkeling in die briewekolom van Rapport op. In sy brief uit Suid-Korea, “Wat ‘n vriend het ons in FW”, reken Pieter Reynecke dat Afrikaners nou “skielik” vry is en bedank hy “oom” FW en Madiba vir daardie vryheid. Hy merk dat Afrikaners “van die
Slovo se dood herdenk
Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty herdenk vandag by die Avalon-begraafplaas in Soweto die dood van sy voormalige hoofsekretaris, Joe Slovo. Hy is in 1995 ná ‘n lang stryd teen kanker oorlede. Slovo, wat die minister van behuising in die eenheidsregering was, is 19 jaar gelede oorlede. Hy het in 1942 by die SAKP aangesluit en ook in
Vier polisielede voor vir moord
Vier polisiebeamptes van Ekangala wat betrek word by die dood van die 40-jarige Boy Mahlangu, sowel as vyf gemeenskapslede wat van openbare geweld aangekla word, verskyn vandag in die landdroshof op Bronkhorstspruit. Die polisiebeamptes is Vrydag in hegtenis geneem. Mahlangu, ‘n motorwerktuigkundige, is na bewering op Kersdag deur die polisiebeamptes aangerand. Hulle het hom daarvan
Angolees sterf in Kaap-na-Rio seiljagvaart
Die seiljagwedvaart van Kaapstad na die eindstreep in Copacabana in Rio de Janeiro het sy eerste slagoffer geëis. ‘n Angolese man wat aan boord van die seiljag Bille wat aan die Kaap na Rio seiljagvaart deelgeneem het, is op die vaartuig dood. Die woordvoerder vir die Nasionale Seereddinginstituut, Craig Lambinon sê die man is dood
Aanlynmusiek troef CD’s
Digitale musiekverkope het het 5,7 persent in 2013 gedaal. Kundiges skryf die daling toe aan ‘n toename in aanlynmusiek. Individuele liedjies afgelaai het van 1.34 miljard in 2012 to 1.26, miljard in 2013 geval, die grootste daling sedert die bekendstelling van die iTunes Store in 2003, het die musiekbedryftydskrif Billboard berig. Albums het aansienlik beter
