Hoewel ek persoonlik baie versigtig is om Zuma se 'pro-Afrikanerhouding' te ernstig op te neem moet ons ook probeer munt slaan uit die moontlikheid van 'n gesprek met die ANC. Twee dinge val op: Een is dat Zuma meen dat hierdie gesprek 'n instelling moet word en twee is dat Phosa klem plaas op gesprek met die "hardegat" Afrikaner.
Lees verder: Wetend of onwetend open Zuma nuwe Afrikanerhoofstuk

Dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het gereageer op 'n aanval op hom en sy party deur me. Helen Zille van die DA in die jongste uitgawe van