‘n Opvallende kenmerk van die debat tussen meningsvormers, hetsy in briewekolomme, koerantrubrieke of die internet, oor hoe die middelpuntsoekende en middelpuntvliedende kragte in Suid-Afrika neerslag vind, is die standpunt-innames rondom die “ons” en die “julle.” Ras, eerder as kultuurgoedere, is dikwels die norm, en hoewel die pot die ketel verwyt, staan feitlik almal agter die
Verkiesing in Sri Lanka spel geweld
Die Singalees-oorheersde regering van Sri Lanka leer nou ‘n harde les: Minderheidsregte word nie oor die loop van ‘n geweer besleg nie. Dié les word nou hard geleer terwyl Sri Lanka se eerste verkiesing hou sedert die Tamil Tiere na 26 jaar se stryd militêr verslaan, en van hul opstandige leiers gestroop is. Minstens vier
Die arrogansie van Eskom
“Die Vryheidsfront Plus verwerp met minagting Eskom se roekelose houding jeens alle Suid-Afrikaners. Dit is duidelik dat Eskom homself nou opstel, naas misdadigers en ‘n korrupte ANC-regering, as die grootste vyand van die mense van Suid-Afrika,” het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor Energie gesê. “Dit is skreiend dat Eskom, na al die sinvolle
Begrawe F.W. de Klerk
F.W. de Klerk se stigting gaan praat oor Afrikaans. By ‘n vergadering van die Taalraad in 2009 by die Universiteit van Pretoria, het F.W. de Klerk ‘n referaat gelewer. By hierdie vergadering het ek hom daarop gewys dat die 1993-grondwet oor ‘n sg. “non-diminution clause” beskik het. Met betrekking tot Afrikaans het dit beteken dat
VSA waarsku dat geweld Kenia weer kan teister
Kenia het na afloop van die vorige verkiesing in 2007 moes reken met etniese konflik wat ten minste 1 300 se lewens geëis het, en nog 300 000 mense haweloos gelaat het. Die geweld het Kenia se reputasie as ‘n vreedsame Afrikaland en gunsteling toeristebestemming, groot skade berokken. Intussen is ‘n koalisieregering gevorm, maar die
Bennet-getuie glo gemartel
Zimbabwe se hooggeregshof het Maandag die getuienis van ‘n sleutelgetuie in die saak teen Roy Bennett verwerp nadat die man in die hof gesê het hy is gemartel sodat hy vals getuienis kon lewer. Bennett is die tesourier van eerste minister Morgan Tsvangirai se party, die MDC, en sy voortslepende hofsaak is een van die
Tiger se vrou wil nie meer skei
Tiger Woods se vrou wil nie meer skei nie. Dié besluit het gekom nadat sy die gholflegende by ‘n kliniek besoek het waar hy rehabilitasie vir seksverslawing ontvang, het RadarOnline.com Dinsdag berig. Volgens die berig het Elin Nordegren vyf dae by die rehabilitasiesentrum deurgebring en deelgeneem aan Woods se terapie. “Sy was gelukkig toe sy
PRAAG-geselsforum beskikbaar vir uitgebreide debatte
Terwyl ons verheug is oor die aantal besoeke wat ons ontvang, asook die lewendige debat op die Disqus-kommentaarfunksie wat sommige artikels uitlok, wil ons lesers daarop attent maak dat die PRAAG-geselsforum soms ‘n beter plek kan wees om langdurige debatte en gesprekke tussen lesers te voer. Die forum hou onder andere die volgende voordele in:
Lees verder: PRAAG-geselsforum beskikbaar vir uitgebreide debatte
Bly weg van ons af, mnr. De Klerk!
Ope brief aan FW de Klerk Praaglesers, vergun my asb hierdie laaste keer- om FW de Klerk se naam oor my lippe te neem. Mnr FW de Klerk, om die kompleksiteit van jou van bodemlose put van verraad te evalueer sal m.i. nie in een leeftyd moontlik wees nie. Wat egter nou onweerlegbaar na vore
Waar die Afrikaners woon
{jathumbnail off} Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat uiteindelik op ‘n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke bevolkingsgroep die meerderheid in ‘n bepaalde provinsie of metrogebied is. Die data is aangepas vir die 2009 huishoudelike opnames. Vir die doeleindes