DRK-vredesooreenkoms in die weegskaal

‘n Vredesooreenkoms tussen die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo en M23 rebelle is in die weegskaal, nadat ‘n finale ooreenkoms nie bereik kon word nie. Die sogenaamde Kampala Dialoog moes gisteraand afgesluit word, en die ondertekeningseremonie sou Maandag plaasvind. Daar is blykbaar ‘n verskil oor of die ooreenkoms ‘n vredesooreenkoms moet wees

Lees verder: DRK-vredesooreenkoms in die weegskaal

Studente oorleef gewapende roof

‘n 24-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy studente in Johannesburg beroof het, het die polisie in Gauteng Dinsdag gesê. Die man is Maandag aangekeer nadat hy ‘n 19-jarige man en sy vriend beroof het, het ao. Xoli Mbele, polisiewoordvoerder, gesê. Mbele het gesê die man het die vriende met ‘n vuurwapen gedreig en

Lees verder: Studente oorleef gewapende roof

Cyril vat City Press ombudsman toe

Die ANC gaan ’n klag by die persombudsman indien teen die Sondagkoerant City Press ná ’n berig dat mense Cyril Ramphosa uitgejou het en geweier het om sy hand te skud tydens sy besoek Sondag aan Seshego in Limpopo. “Gaan weg, gaan weg. Jy’s nie welkom hier nie. Dis my huis. Mense gaan dood weens

Lees verder: Cyril vat City Press ombudsman toe

DRK-vredesverdrag onderteken

Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en die oorwonne M23-rebelle gaan Maandag ’n vredesverdrag onderteken. Die rebelle – een van talle gewapende groepe in die mineraalryke, maar verarmde ooste van die land – is met behulp van ’n spesiale intervensiemag van die Verenigde Nasies oorrompel. M23 word na bewering deur Rwanda en Uganda gesteun.

Lees verder: DRK-vredesverdrag onderteken

Aandagsoeker spyker homself op Rooiplein vas

’n Russiese politieke aandagsoeker wat Sondag sy genitalieë in die grond vasgespyker het buite Moskou se Rooi Plein, is Maandag vrygelaat. Piotr Pawlenski het dit uit protes gedoen teen Rusland se “polisiestaat” op die land se nasionale polisiedag. ’n Video wys die naakte Pawlenski op Rusland se befaamde plein net buite die Kremlin nadat hy

Lees verder: Aandagsoeker spyker homself op Rooiplein vas

Maatskappye moet belasting betaal en politieke partye steun

Pravin Gordhan, minister van finansies, het maatskappye gewaarsku om nie geld uit Afrika te “smokkel” nie, het die SAUK Maandag berig. Gordhan het groot korporasies wat baie wins maak, maar min belasting betaal, vir kritiek uitgesonder. Hy het by die jaarlikse G20-Afrika-konferensie in Johannesburg gesê dit kos die vasteland miljarde en Afrika se ekonomieë sal

Lees verder: Maatskappye moet belasting betaal en politieke partye steun

Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?

deur JH du Toit Hierdie vraag impliseer ‘n oorvereenvoudiging van die dilemma wat ek wil bespreek, omdat ons vir eers nie ten volle van die Rooitaal sal wegkom nie. Nietemin, glo ek dat die onderliggende logika wat my noop om hierdie vraag te stel baie relevant is. Laat ek verduidelik. Steve Hofmeyer maak die stelling, “We

Lees verder: Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?

Indiese beleggers na Lesotho

‘n Sake-afvaardiging van Indië het in Lesotho aangekom om beleggingsmoontlikhede te ondersoek. Die ministerie van Buitelandse Sake sê die afvaardiging van 15-lede sal moontlike beleggings ondersoek in sektore soos landbou, die mynbedryf en toerisme. Hulle sal met amptenare van die Lesotho Nasionale Ontwikkelingskorporasie vergader, asook die Lesotho Toerisme Ontwikkelingskorporasie en die Basotho Ondernemingsontwikkelingskorporasie. Die afvaardiging

Lees verder: Indiese beleggers na Lesotho

Voorbeeldland en voorbeeldvolk Japan

Ek, my vrou en ons twee seuns van 18 jaar, was in Augustus vir drie weke op reis in Japan en dit was ‘n onvergeetlike ervaring. Graag deel ek hierdie ervaring met julle. Voor die aanpak van die reis het ons soveel as moontlik boeke gelees oor Japan. Die meeste boeke raai ’n voornemende reisiger

Lees verder: Voorbeeldland en voorbeeldvolk Japan

Rotte vreet baba in Diepsloot

‘n Saak van moord word ondersoek nadat ’n sewe maande ou baba se verminkte liggaam in Diepsloot gevind is. Inwoners het die babalyk Sondag alleen in ’n plakkershut gekry, het die Gautengse polisie Maandag gesê. “Die polisie het met hul aankoms opgemerk dat een voet van die liggaam vermis is en ’n verdere ondersoek het

Lees verder: Rotte vreet baba in Diepsloot