08:23:10 Die Amerikaanse verkose president, Barack Obama, het Dinsdag belowe dat “Amerika gaan verander” gedurende sy oorwinningstoespraak nadat hy die eerste Afro-Amerikaner geword het wat die presidentskap van die VSA verower het.
Ultranasionaliste, Poetinondersteuners betoog
17:57:31 Ultranasionaliste het Dinsdag gesalueer en pro-Kremlinjeug het lof uitgeroep vir eerste minister Wladimir Poetin op verskeie plekke in Rusland op die Volk se Eenheidsdagvieringe, 'n vakansiedag.Rwanda kritiseer internasionale inmenging in DRK
Rwanda het Dinsdag die internasionale gemeenskap se voorneme om die krisis in die DRK op te los, skerp gekritiseer en gesê die manier waarop dit aangepak word berus op 'n "wanpersepsie".
Lees verder: Rwanda kritiseer internasionale inmenging in DRK
‘Japan is soos Noord-Korea’
Standaard van rekenmeesters daal drasties by Wits
14:16:54 Die Suid-Afrikaanse instituut vir geoktrooieerde rekenmeesters (Saigr) dreig nou om die universiteit van die Witwatersrand se akkreditasie vir die skool vir rekeningkunde terug te trek.
Lees verder: Standaard van rekenmeesters daal drasties by Wits
Duitse LP ondersteun Sjariawette
‘n Liberale regeringsamptenaar in die suid-Duitse staat, Beiere, het sy steun toegesê aan die implimentering van Sjaria-wetgewing in sy konserwatiewe tuisstaat, het die koerant Sueddeutsche Zeiting gesê.
New Hampshire het weer om middernag gestem
11:01:03 Inwoners van twee klein New Hampshire-dorpies het die Amerikaanse presidentsverkiesing simbolies afgeskop Dinsdag,
deur teen middernag die eerste stemme uit te bring, het CNN-televisie berig.
Indiese ruimtetuig veilig in buitenste ruimte
10:53:53 Indië se eerste onbemande maansending het die ruimte vroeg op Dinsdag binnegegaan as deel van die finale tog na
‘n wentelbaan om die maan, het ‘n hooggeplaaste ruimtevaartbeampte gesê.
NV steeds op Zuma se spoor
11:53:04 Die Nasionale vervolgingsgesag (NV) het Maandag dokumente voorgelê vir hulle argument in die hooggeregshof teen
die uitspraak van ongeldige klagtes teen Jacob Zuma.
Obama se keuses
Dat Obama groot steun geniet onder Afrikane, in Afrika sowel as in die VSA, is gewis. Ook in Europa het sy bewonderaars gegroei. Alle aanduidings is dat hy vandag geskiedenis gaan maak as Amerika se eerste verkose swart president. Die verwagtinge van wat Barack Obama kan vermag, is kennelik besonder hoog.
