'n Duitse konsortium het 'n internasionale energieplan uitgelê van 400 miljard euro. Die gedagte is om sonenergie vanaf Noord-Afrika in te samel en na Europa te stuur. As dit werk sal dit die grootste groenenergieplan ter wêreld wees. Die konsortium sal formeel in Julie ontmoet by Munich Re het die Süddeutsche Zeitung Dinsdag berig. Twintig
Lees verder: Duitsers beoog grootste groenenergieplan ter w?reld
