Die Libanese Sjiïtiese militante beweging Hezbollah het gerugte ontken dat sy leier, Hassan Nasrallah vergiftig is. Galeb Abu Zainab, 'n lid van Hezbollah se politieke buro sê die storie is uit die duim gesuig en bloot 'n gerug.
Hongersnood in noorde van Kongo neem toe
16:46:45 Die Wêreldvoedselprogram sê gevegte in die Kongo se Noord-Kivuprovinsie het sedert Augustus 200 000 mense uit hulle huise verdryf.
Blanke vroue uitgesluit van rassevoorkeurstelsel
Wit vrouens behoort nie deel van die beleid van "indiensnemingsbillikheid" te wees nie en moet ook nie as 'n onderskeidende groep geklassifiseer word wat hulle vir regstellende aksie geskik maak nie, omdat apartheid nie teen hulle gediskrimineer het nie.
Lees verder: Blanke vroue uitgesluit van rassevoorkeurstelsel
Uitbraak van cholera in Guinee-Bissau
16:49:07 Die Verenigde Nasies sê meer as 12 220 mense is in Guinee-Bissau met cholera besmet en 201 is aan die siekte dood. UNICEF woordvoerder Veronique Taveau sê die uitbraak van die siekte in dié Wes Afrikaland is uiters moeilik om te beheer.
Zambiese waarnemende president vra vir vreedsame verkiesing
Lees verder: Zambiese waarnemende president vra vir vreedsame verkiesing
Dalk ‘n goue handdruk vir Kaapstad polisiehoof?
Lees verder: Dalk ‘n goue handdruk vir Kaapstad polisiehoof?
Polisie maak reg vir onluste tydens Amerikaanse verkiesing
Lees verder: Polisie maak reg vir onluste tydens Amerikaanse verkiesing
Rasseongelykheid kan lei tot spanning, bevind VN verslag
Toenemende ongelykheid in Amerikaanse stede kan moontlik lei tot wydverspreide sosiale onrus en verhoogde sterftesyfers, het ‘n nuwe VN verslag oor stedelike omgewings bevind.
Lees verder: Rasseongelykheid kan lei tot spanning, bevind VN verslag
Westerse bates word herverdeel
CS Lewis het opgemerk dat die Bybel rentes verbied en dat die suksesvolste beskawings so gemaak het.
Onderhandeling is die oplossing vir Zim, s? Motlanthe
President Kgalema Motlanthe het Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai probeer oortuig om volgende week aan die magsdeling samesprekinge deel te neem, in ‘n poging om die dooiepunt wat tans die saak belemmer op te los, het SABC nuus Vrydag berig.
Lees verder: Onderhandeling is die oplossing vir Zim, s? Motlanthe
