Die vraag in die titel hiervan is eintlik belaglik, nie waar nie? Enige mens met meer as twee breinselle sal antwoord dat 'n universiteit daar is om tersiêre opleiding te verskaf en om navorsing te doen.
Daardie siening is egter vanuit 'n eurosentriese perspektief en spreek van diepe rassisme aan die kant van diegene wat só 'n mistasting huldig.
