Nege swartes is in hegtenis geneem nadat hulle glo drie swart mans in Mthatha in die Oos-Kaap doodgemaak het in die jongste voorval van boendoegereg. Lt.kol. Mzukisi Fatyela sê inwoners van Chris Hani-park het vier mans Woensdag met messe, stokke en kapmesse aangeval. Drie is dood en een man kon daarin slaag om te vlug.
Twaktolk uit psiatriese inrigting vir advertensie
Die swartman wat homself internasionaal as ‘n gebaretolk voorgedoen het by Nelson Mandela se begrafnis, is eintlik ‘n “gawe ou”, sê ‘n Israelse advertensiemaatskappy. Thamsanqa Jantjie skitter nou in sy eie TV-advertensie waarin hy as ‘n grapjas uitgebeeld word. Jantjie het na die internasionale skandaal gesê hy is ‘n skisofrenie-lyer. Die TV-advertensie vir ’n video-toepassing
Lees verder: Twaktolk uit psiatriese inrigting vir advertensie
Zille oorweeg koalisie met ANC
Aangesien daar van Helen Zille se beloftes om Gauteng oor te neem dadels gaan kom volgens die jongste syfers, oorweeg die DA ‘n koalisie met die ANC, het die DA-leier Donderdag gesê. Helen Zille sal die wedloop vir Suid-Afrika se rykste provinsie na verwagting ver verloor, maar sy oorweeg tans ‘n koalisie met die regerende party in
Wenners en verloorders
Cope sal as die grootste verloorder in Dinsdag se verkiesings uittree. Dit lyk asof die party ‘n aansienlike aantal setels in die parlement en verskeie provinsiale wetgewers gaan verloor. Nog syfers wat ingekom het toon dat die EFF die derde grootste party nasionaal gaan wees. In Noordwes lyk dit tot dusver of die EFF die
Afrikanerpartye verder gemarginaliseer in verkiesing
Met 27% van die stemme wat getel is, kon geen Afrikaanse party in die verkiesing hond haaraf maak nie. Front Nasionaal het tot dusver slegs 1 142 stemme kon verwerf met ‘n platform ten gunste van kulturele selfbeskikking, behoud van Afrikaanse skole en die uiteindelike herstel van Afrikanersoewereiniteit. Die VF Plus het insgelyks geen vooruitgang gemaak
Lees verder: Afrikanerpartye verder gemarginaliseer in verkiesing
Suid-Afrika is onherroeplik op pad na selfbeskikking – FINLA-leier
In hierdie video-onderhoud sê Larry Varrie, die leier van die FINLA-party, dat die ANC ‘n Zoeloe-party word en dat die DA waarskynlik deur Xhosas oorgeneem gaan word, met minderhede wat elkeen deur ‘n eie party verteenwoordig sal word.
Lees verder: Suid-Afrika is onherroeplik op pad na selfbeskikking – FINLA-leier
Organiseerder van oproer in Wes-Kaap is DA-lid
Nege jaar gelede het Mzonke Poni die Wes-Kaap se eerste opstande georganiseer, oop stukke grond beset, en paaie met klippe en brandende bande versper. Vandag is hy ‘n lid van die DA. Poni was ook op die voorpunt van die gewelddadige oproer en plundery in Kaapstad. Hy het Londen besoek waar hy insgelyks op die
Onrus in Limpopo en Oos-Kaap dag voor verkiesing
Diegene wat vir spesiale stemme geregistreer is, sal vandag landwyd voortgaan om te stem. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die proses het to dusver hoofsaaklik sonder probleme verloop ten spyte van onrus op Lorainne en Malamulele in Limpopo en Sterkspruit in die Oos-Kaap. In die Wes-Kaap het bykans 34.000 mense vir spesiale stemme geregistreer. Die provinsiale kiesbeampte,
Lees verder: Onrus in Limpopo en Oos-Kaap dag voor verkiesing
Swart aanvallers slaan witte in Levubu dood
’n Wit inwoner van Levubu in Limpopo, Hannes Kelly (52) is dood nadat drie swart mans hom glo met ’n hamer en stokke aangeval het. Kelly is ná die aanval vir dood agtergelaat. Hy het die Beauford-winkel, wat onder meer meel verkoop, besit. Hy het twee dae lank met ernstige beserings in sy huis gelê sonder hulp. ’n
Naspers-subkontrakteur doodgeskiet
’n Subkontrakteur van Naspers is gister in ’n rooftog in ’n parkie in Bloemfontein doodgeskiet. Die park is naby die kruising van Harry Smith- en Aliwalstraat. Johannes Rondganger (54) was in sy bakkie besig was om geld te tel voordat hy straatverkopers sou betaal. Volgens die Volksblad vir wie Rondganger gewerk het, kon die rowers enige
