Die Franse regering gaan minstens R127 miljoen betaal aan mense wat gesondheidsprobleme het weens die Franse kerntoetse in die Sahara en Frans-Polinesië. “Sowat 150 000 gewone mense en militêre werknemers word dalk geraak, sowel as die mense wat tydens die toetse in die Sahara en Polinesië gewoon het,” het mnr. Herve Morin, minister van verdediging,
ANC se gedienstigheid aan China
Die jongste debakel rondom die Dalai Lama en die weiering van ons Regering om ‘n visum aan die Boedhistiese leier en wêreldikoon te verskaf kom geensins as ‘n verassing nie. Sederdien 1994 is dit duidelik dat China alles kry waarvoor hulle vra en soms ook op aandring. Die Dalai Lama se veroordeling van Chinese oorheersing en ook hulle hantering van die Tibet-kwessie is bepaald ‘n doring in die vlees vir die Chinese. Die Dalai wil bloot ‘n 2010-beplanningsfunksie saam met sy oudmakkers, wat ook die Nobelprys verower het, bywoon. Maar ons leepoogvriende het vinnig hulle ongelukkigheid aan die regering geopenbaar en die Dalai word uit die pad gevee. Eers beweer ene Thabo Masebe dat dit gaan veroorsaak dat die wêreld se aandag nie meer op die sokkerbal gaan wees nie en almal op Tibet gaan fokus. Vanaand op die nuus sing hulle duidelik weer ‘n ander deuntjie deur te sê dat die handelsbetrekkinge met China te kosbaar is om in gevaar gestel te word. More gaan hulle tien teen een ê, dat dit nie heeltemal is wat hulle bedoel nie en weer fokus op die “oog wat die bal gehaal word”.

Onderwysers nou al drie maande nie betaal nie
In Limpopo is tydelike onderwysers nou al vir drie maande nie betaal nie. Hulle salarisaansoeke lê onaangeraak. “Ek was hoogs ontsteld om uit te vind dat ons kantore meer as 'n honderd salarisaansoekvorms vir tydelike leerkragte het wat nie geprosesseer is nie,” sê Limpopo se LUR vir onderwys, Aaron Motsoaledi. “Ek weet nie hoekom die
Burgemeesteres se dogter kry nie voorkeurbehandeling nie, s? Metropolisie
Die Tshwane Metropolisie het beweringe ontken dat die uitvoerende burgemeesteres, Gwen Ramokgopa, se dogter voorkeurbehandeling ontvang het nadat sy gearresteer is tydens 'n dwelmklopjag by haar skool. Kommissaris Mpho Mmutle, die strategiese uitvoerende direkteur van die munisipaliteit se gemeenskapsveiligheidsdepartement het oor die naweek gesê dit is onwaar dat Ramokgopa se kind toegelaat is om die
Lees verder: Burgemeesteres se dogter kry nie voorkeurbehandeling nie, s? Metropolisie
Uitblinkerskool kan sluit omdat rassegelykheid nie deel vorm van leerplan
‘n Britse skool wat ‘n 96% slaagsyfer het word gedreig met sluiting na inspekteurs die skool se “gedateerde” rassegelykheidsbeleid gekritiseer het. Stretfordskool word deur die regeringsinspekteurs beskou as 'n skool wat “nie geslaag het nie”. Hulle sê die skool se kurrikulum is “onvoldoende” terwyl hulle tog toegee dat akademiese standaarde “uitsonderlik en konstant hoog is”.
Lees verder: Uitblinkerskool kan sluit omdat rassegelykheid nie deel vorm van leerplan
Disney se eerste swart prinses
Staan opsy Sneeuwitjie, Disney se eerste swart prinses is hier. Met Amerika se eerste swart president in die withuis, reken Disney dat ‘n swart prinses ook ‘n groot treffer gaan wees in Hollywood. Maar selfs al gaan “Die prinses en die padda” eers later vanjaar vrygestel word, is daar reeds kontroversie oor die saak. Hoewel
Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag oor opstelle en stories
Ek kan nou al van julle hoor: “Aggenee net nie opstelle nie”. Komaan, om ’n opstel te skryf is nie so sleg nie. Die skryf van opstelle is wel nie lekker wanneer julle nie verstaan wat van julle verwag word en wanneer opstelle net vir die onderwyser geskryf word en nie vir julself nie. Wanneer julle iets vir julself doen, doen julle gewoonlik meer moeite daarmee. Die volgende stelling: “Wat geskryf is sonder moeite is gewoonlik leeswerk sonder plesier”, is hier van toepassing – wanneer die onderwyser opstelle moet lees waarin gesien kan word dat min of geen moeite gedoen is nie, hoe kan julle verwag om goeie punte daarvoor te kry?

Lees verder: Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag oor opstelle en stories
Zimbabwe moet eers hervorm voor hulp invloei
Zimbabwe se $5 miljard (omtrent R50 miljard) korttermyn ekonomiese herstelplan wat die week bekendgemaak is, lyk asof dit vir seker gaan misluk tensy wet en orde weer herstel word, soos die internasionale skenkers vereis. President Robert Mugabe, die Zanu-PF leier en Tendai Biti, die minister van finansies van die MDC, het ‘n podium gedeel in
Ramaphosa kry spoedboete
Die uitvoerende voorsitter van Shakuda Group, Cyril Ramaphosa, is in die hof met R3000 beboet na hy gevang is toe hy te vinnig gery het in Midrand, het sy persoonlike assistent Maandag gesê. Ramaphosa was teen omtrent 2 uur Saterdag oggend op pad terug van ‘n vergadering wat toegespreek is deur ANK-president Jacob Zuma toe
Man doodgesteek deur inbrekers
‘n Man van 68 is doodgesteek deur twee swart mans in sy huis in Redford in Port Elizabeth, het Oos-Kaapse polisie Maandag gesê. Inspekteur Dumile Gwavu het gesê Pieter William van der Poel se 65-jarige vrou is wakker gemaak deur die geraas in hul huis in Topazstraat in die vroeë oggendure van Sondag. Sy het