Die ANK beoog om die onderwysstelsel ten volle te transformeer binne die volgende 5 jaar, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag gesê. “’n Dringende taak lê voor in die dat ons die onderwyssisteem ten volle moet transformeer,” het Zuma gesê. Die ANK-president het studente van die universiteit van die Vrystaat en die Sentrale universiteit van Tegnologie
Metropolisie kan nie vloedslagoffers bereik
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Taxi’s lei die verval in anargie
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
Taxi’s wat moor
отделка баниОлександр Фільчаков прокурор
OTM in Butterworth opgeblaas
‘n OTM is Woensdagoggend opgeblaas by ‘n vulstasie in Butterworth, het die Oos-Kaapse polisie gesê. Kaptein Lingisile Magama het gesê die ontploffing het Woensdagoggend omtrent 5uur plaasgevind. Die vulstasie was gesluit en daar was geen personeel of sekuriteitsbeamptes aan diens nie. Polisie wat naby was het die ontploffing gehoor en hul na die toneel gehaas.
Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle
Die hoof van die Afrika-uniekommissie, Jean Ping, het Woensdag die uitslag van die gesamentlike militêre operasie deur Rwanda en die DRK teen Rwandese Hoetoe-rebelle verwelkom. “Ons ondersteun die vredesproses wat in die Kongo aan die gang is. Ons is bly om te sê dat die oplossing wat aanvaar is om die krisis te hanteer in
Lees verder: Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle
Zimbabwe gaan $2 miljard van SAOG ontvang
Die SAOG oorweeg die belegging van 2 miljard Amerikaanse dollar in Zimbabwe se rekonstruksie, het Suid-Afrika se minister van finansies Trevor Manuel Donderdag gesê. Dit is baie minder as die 5 miljard Amerikaanse dollar wat Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai meen nodig is om dié krisisverskeurde land weer op te bou. “Ek was teenwoordig
Mugabe wil Zim-dollar aan rand verbind
Zimbabwe sal dit oorweeg om die Zim-dollar te koppel aan die rand, maar gaan nie die rand as geldeenheid aanneem nie, het president Robert Mugabe gesê in ‘n onderhoud wat Donderdag gepubliseer is. “Ek kan nie sien dat ons die rand as ons hoofgeldeenheid aanvaar nie. Selfs in Sadu, die Suider-Afrikaanse doeane-unie het lede hulle
Onrus slaan oral uit
Soveel as 120 000 betogers het Saterdag Dublin se sentrale sakegedeelte tot stilstand gedwing oor die regering se streng maatreëls wat bedoel is om die eens welvarende ekonomie wat nou deur resessie bedreig word te stabiliseer. Die betogings het gekom ‘n dag ná die globale ekonomiese krisis gelei het tot nog ‘n politieke ongeval elders
Britse polisie maak reg vir ‘somer van woede’
Britse onluspolisie Die Britse polisie maak reg vir ‘n “somer van woede” terwyl slagoffers van die ekonomiese afplatting hulle tot die strate wend om te betoog teen finansiële instellings, het die Guardian gehoor. Brittanje se mees senior polisiebeampte, met die verantwoordelikheid vir openbare orde, vrees ‘n herhaling van die onluste van die tagtigerjare. Dié keer
