Zuma het meer respek vir pro-Afrikaanse organisasies

Ek wonder wat het van die euforie geword oor die De la Rey-liedjie waar Afrikanertrots skynbaar na vore gekom het? Selfs Afrikaners in die buiteland het na Bok se optredes gestroom en lustig breebors saamgesing. Nou stem meeste van die Afrikaners binnelands en buitelands vir die liberale wit miesies Zille. Ek dink die boodskap aan

Lees verder: Zuma het meer respek vir pro-Afrikaanse organisasies

VF+ is te beperk

‘n Goeie Boerevriend blameer die VF+ se agteruitboerdery aan die moontlikheid dat dit nie meer doelgerig vir ‘n Afrikaner tuisland staan om sodoende ons vryheidsideaal te verwesenlik nie – die rede hoekom steun verloor word. My ma reken dat hierdie nie ‘n normale verkiesing was nie – dit was pleks van VIR iets was dit

Lees verder: VF+ is te beperk

Obama ignoreer Zuma se inhuldiging

Een en twintig staatshoofde het sover bevestig dat hulle die ANC-leier Jacob Zuma se inhuldiging as die land se 4de demokraties verkose president gaan bywoon, het die departement van buitelandse sake Woensdag gesê. Direkteurgeneraal Ayanda Ntsaluba het in Pretoria aan die media gesê dat bevestigings instroom vir die feestelikhede wat beplan word vir die 9de

Lees verder: Obama ignoreer Zuma se inhuldiging

Waarom nie by die ANC aansluit nie?

ImageJH du Toit se rubriek is 'n deprimerende dog nugtere en realistiese blik op die benarde posisie waarin Afrikaners hulself tans bevind. Alhoewel die VF+ 'n rapsie meer stemme as in 2004 gekry het, is dit niks om oor huistoe te skryf nie. Sowat 150 000 stemme verteenwoordig maar 'n breukdeel van alle Afrikanerkiesers.

ImageJH du Toit se rubriek is 'n deprimerende dog nugtere en realistiese blik op die benarde posisie waarin Afrikaners hulself tans bevind. Alhoewel die VF+ 'n rapsie meer stemme as in 2004 gekry het, is dit niks om oor huistoe te skryf nie. Sowat 150 000 stemme verteenwoordig maar 'n breukdeel van alle Afrikanerkiesers.

Lees verder: Waarom nie by die ANC aansluit nie?

Pakistan van groot strategiese belang

President Barack Obama het Woensdag sy kommer uitgespreek oor die swakheid van Pakistan se regering en het nie Amerikaanse inmenging uitgeskakel indien die Islamitiese land se kernwapens in ekstremistiese hande sou beland nie.

President Barack Obama het Woensdag sy kommer uitgespreek oor die swakheid van Pakistan se regering en het nie Amerikaanse inmenging uitgeskakel indien die Islamitiese land se kernwapens in ekstremistiese hande sou beland nie.

Lees verder: Pakistan van groot strategiese belang

Boeing stort in DRK neer

‘n Boeing 737 wat op ‘n toetsvlug was het Woensdag suidoos van die Kongo se hoofstad neergestort, en ten minste drie mense dood gelaat, het amptenare gesê. Die vliegtuig het “onbekende tegniese probleme” ondervind kort na opstyging van Brazzaville, hoofstad van die naburige Republiek van die Kongo, het minister van vervoer Matthiew Mpita aan Associated

Lees verder: Boeing stort in DRK neer

Watertekort te danke aan lekkasies

Siviele tegnoloog Nathaniel Padayachee het gesê sy firma is aangestel om te kyk na die watertekorte by Mbazwana, ‘n gemeenskap van sowat 30 000 mense aan die KwaZulu-Natalse noordkus. Hy het gesê hulle het gevind omtrent 30% van die behandelde water wat na die dorp aangelê is  kan nie voor verantwoording gedoen word nie. Die

Lees verder: Watertekort te danke aan lekkasies

Toordokter verkrag kli?nt

‘n 60-jarige toordokter gaan volgende week in die Welkom landdroshof verskyn na hy aangekla is dat hy ‘n vrou wat na hom toe gegaan het vir hulp, verkrag het. Vrystaat polisie het gesê Thozamile John Matiwana wat al verskeie kere voorgekom het in verband met die klag en is tans uit op borgtog. Sy saak

Lees verder: Toordokter verkrag kli?nt

Vier vas vir moord op boer

Polisie het 4 mense gearresteer in Sutherland, in die Noord-Kaap na die liggaam van ‘n 71-jarige boer gevind is in sy plaashuis naby die dorp, het ‘n polisiewoordvoerder Woensdag gesê. Superintendent Hendrik Swart het gesê die arrestasies het gevolg na die ontdekking van Klaas van Wyk se liggaam op die plaas Keerom vroeg Woensdag. “Bure

Lees verder: Vier vas vir moord op boer