Indi? berispe Pakistan weer

Die Indiese premier, Manmohan Singh, wat die leier van Pakistan vir die eerste keer sedert verlede jaar se Moembai-aanvalle ontmoet het, het hom gevra om te verseker dat militante nie vanuit Pakistanse grondgebied opereer nie. “Ek is bly om u te kan ontmoet, maar my mandaat is om vir u te sê dat die grondgebied

Lees verder: Indi? berispe Pakistan weer

Obama druk vir openbare mediese versekering

Barack Obama het dokters vandeesweek gewaarsku die Amerikaanse gesondheidstelsel is ’n tydbom wat reeds tik en hulle gevra om sy hersieningsplan daarvoor te ondersteun. Sy plan sluit ’n openbare versekeringskema, waaroor baie dokters skepties is, in. Obama het sy gesondheidsveldtog na die jaarvergadering van die invloedryke Amerikaanse mediese vereniging (AMA) geneem, wat meer as 250

Lees verder: Obama druk vir openbare mediese versekering

Israel ‘wil vredespogings saboteer’

’n Woordvoerder van die Palestynse leier, Mahmoud Abbas, het gesê Israel is besig om die vredespogings te saboteer. Die Israelse premier, mnr. Benjamin Netanyahu, het gister geëis dat Jerusalem die uitsluitlike hoofstad van Israel moet wees en dat Palestynse vlugtelinge nie in die land toegelaat behoort te word nie. ’n Woordvoerder van Abbas het verklaar

Lees verder: Israel ‘wil vredespogings saboteer’

Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?

Image

Met verwysing na Pieter du Toit se artikel in Beeld oor die ANC se bloudruk vir Suid-Afrika: As hierdie feite nie die wittes – dit wil sê, dié wat ’n kapitalistiese, demokratiese Westerse beskawingskultuur aanhang – laat wakker skrik oor hoe laat dit in die dag is om te begin saamstaan nie, dan weet ek nie.

Lees verder: Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?

Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)

1948-1994: Van triomf tot ondergang Lees ook deel I   Tydens die Hertzogjare het ons gesien dat Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken is en dat “Die Stem” in 1928 as volkslied, tesame met die oranje-blanje-blou-vlag aangeneem is. Met die oorname van D.F. Malan se Nasionale Party in 1948 kon ons meer stappe te

Lees verder: Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)

Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur

Die Tswaing-munisipaliteit is besig om al hoe meer nuuswaardig te raak, volgens inwoners. 'n Dispuut tussen die inwoners van al drie dorpe in sy distrik (Delareyville, Ottosdal, Sannieshof, 4 woongebiede en 26 statte) en die munisipaliteit is reeds aanhangig gemaak as gevolg van swak dienslewering en die totale agteruitgang van die gebied oor die afgelope 5 jaar.

Lees verder: Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur

Die agteruitgang van Nederland

Image

Admiraal Pierre-Andr? de Suffren van Frankryk

Die Kaap kon 'n lang tyd Hollands bly omdat Nederland in die sewentiende eeu so 'n sterk seemoondheid was en omdat die Kaap nog nie veel waarde gehad het nie. Die Weste het nog nie die Ooste begin koloniseer nie. Toe dit egter begin gebeur, het die Kaap strategiese waarde verkry.

Lees verder: Die agteruitgang van Nederland

Israel stel voorwaardes vir Palestynse staat

Image

Benjamin Netanyahu, eerste minister van Israel

Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het aangekondig dat hy 'n Palestynse staat sal steun – maar net as dit geheel en gedemilitariseer is.

Hy het gesê dat 'n Palestynse staat geen weermag of beheer oor sy lugruim moet hê nie, asoog geen manier om wapens te smokkel nie.

Lees verder: Israel stel voorwaardes vir Palestynse staat

Bin Laden skuil in Pakistan s? CIA

Die CIA glo Osama bin Laden is steeds in Pakistan en die Amerikaanse intelligensie-agentskap wil die net om hom nouer span, terwyl die Pakistanse weermag ingryp in die noordwestelike stamgebied waar hy vermoedelik skuil. Die CIA-direkteur, Leon Panetta, het ná ’n toespraak vandeesweek in die kongres aan verslaggewers gesê om Bin Laden op te spoor

Lees verder: Bin Laden skuil in Pakistan s? CIA