Leon Lemmer: Richard van der Ross oor die politieke geskiedenis van die bruin mense

Richard van der Ross (gebore in 1921) is een van min ontwikkelde bruin mense wat aanvaar dat hy nie wit of swart is nie. Hy erken openlik dat hy ‘n ander kleur of etnisiteit het. “I am coloured, and I will say it and sing it and talk it … I cannot be anything else”

Lees verder: Leon Lemmer: Richard van der Ross oor die politieke geskiedenis van die bruin mense

Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop

Twee mans is beseer in ‘n plaasaanval by Rustenburg nadat vyf swartes toegang verkry het tot die woning deur ‘n veiligheidshek. Die gewapende aanvallers het veiligheidsdeure oopgebreek, het ‘n polisiewoordvoerder gesê. Een van die huurders is in die bobeen geskiet en die eienaar is ook beseer. Volgens berigte moes hy ‘n swaard sluk, maar die

Lees verder: Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop

Die mark groei, maar Afrika is nie eens ‘n piesangrepubliek nie

Die wêreldwye mark vir piesangs is besig om toe te neem, maar Afrikalande is ver agter by Latyns-Amerika om in dié behoefte te voorsien. Volgens die VN se Voedsel- en landbou-organisasie het die produksie van piesangs sedert 1990 verdubbel. Die gemiddelde, globale verbruik van piesangs het van 10 kg per kop per jaar met 50%

Lees verder: Die mark groei, maar Afrika is nie eens ‘n piesangrepubliek nie

Khoisan wag op erkenning

Die nasionale KhoiSanraad het begin om die verskillende gemeenskappe, wat wag op inheemse erkenning van die nasionale regering, in die Vrystaat te verenig. Dit volg nadat van dié gemeenskappe in die provinsie glo nie ingesluit word tydens samespreking met die provinsiale regering nie. Hoofman van die Griekwa-leierskap in die provinsie en lid van die nasionale

Lees verder: Khoisan wag op erkenning

Paniek toe bus se remme onklaar raak

Negentien mense is Donderdag beseer nadat hulle paniekbevange uit ‘n bewegende bus gespring het aan die Wes-Rand. Die bus se remstelsel het glo onklaar geraak. Die beseerdes se beserings wissel van gering tot matig en elf van hulle is in die hospitaal opgeneem. Die mense is beseer toe ‘n bus se remme na bewering in

Lees verder: Paniek toe bus se remme onklaar raak

Meiringspoort gesluit

Dit word uit die Klein Karoo berig dat die Meiringspoort-pad naby Oudtshoorn gesluit is weens oorstromings. Die provinsiale verkeersdepartement het pas Meiringspoort gesluit by Klaarstroom en De Rust as gevolg van swaar reën. Motoriste wat na Beaufort-Wes moet gaan word aangeraai om die Willowmore-pad te gebruik. Die Swartbergpas is steeds oop vir verkeer, maar motoriste

Lees verder: Meiringspoort gesluit

Ena Murray oorlede

Die koningin van Afrikaanse liefdesverhale, Ena Murray, is Donderdag in Mosselbaai aan natuurlike oorsake oorlede. Die 78–jarige Murray is dikwels bestempel as die mees geleesde skrywer in Afrikaans. OFM-nuus het met een van Murray se kindermaats, Veronica Marais, gesels oor hul grootword dae op Loxton, ook haar geboortedorp. Marais sê sy onthou Ena as iemand

Lees verder: Ena Murray oorlede

Internet in Afrika tot 40 keer duurder!

In Suid-Afrika is 49% van die bevolking aanlyn, maar Afrika moet tussen 30 en 40 keer méér vir internettoegang betaal as mense in ontwikkelde lande. Volgens die Internet Society se verslag oor internet en internetbeheer in Afrika het sowat 20% van die vasteland se bevolking teen Desember 2014 toegang gehad tot die internet. Die verslag

Lees verder: Internet in Afrika tot 40 keer duurder!

Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

Die Ugandese man wat vlugtelingstatus­ in Namibië gesoek het omdat hy homoseksueel­ is en mense van dié ‘minderheidsgroep’ in Uganda vervolg word, het nou in Kanada aansoek om asiel gedoen. Kris Kelly (21) het verlede jaar daarin geslaag om ’n hofbeve­l te kry wat Namibië se immigrasie-­owerhede verbied om hom uit Namibië te deporteer. Hy

Lees verder: Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

IMF voorspel groei vir Afrika

Na ramings van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) word groeikoerse van 5,5% oor vyf jaar vir Afrika voorspel. Indien infrastruktuur verbeter, kan dit selfs hoër wees. Energie en finansiering vir infrastruktuur was Donderdag die oorheersende temas met die Afrika-­beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) wat in Kaapstad afgeskop het. Minstens ‘n duisend afgevaardigdes, die

Lees verder: IMF voorspel groei vir Afrika