Hiermee my beskeie mening oor 'n nuwe kerk wat onlangs ontstaan het. Daar is heelwat mense wat sterk gekant is teen georganiseerde godsdienste. Soms wys iemand daarop dat die meer verligtes, byvoorbeeld dié aan die ooskus van Amerika, veel minder godsdienstig is as daai boerse mense van die Bible Belt wat so kinderlik glo. Dikwels
Die DA en Afrikaners
Die Vryheidsfront Plus se bewerings dat Pretoriase kandidate "oorgesien" word wanneer dit by plekke op die party se kandidatelys kom, is op sy minste kommerwekkend.
Die Vryheidsfront Plus se bewerings dat Pretoriase kandidate "oorgesien" word wanneer dit by plekke op die party se kandidatelys kom, is op sy minste kommerwekkend.
ANC-jeugliga was nog altyd militant, meen Zuma
Om uitgesproke te wees was nog altyd deel van die ANC-jeugliga se tradisie, het die regerende party se president Jacob Zuma Donderdag gesê. Hy het met gaste gepraat by die ANC se voor-parlementsopening dinee in Kaapstad. Zuma het gesê die geskiedenis van die regerende party toon dat die ANC-jeugliga altyd die meer uitgesproke vleuel van
Wind- en sonkrag verloor woema
Wind- en sonkrag het teen ‘n snelle tempo gegroei in onlangse jare, en dit wou voorkom asof daardie groei toegeneem het, veral in Amerika onder die “groen” administrasie van die nuwe president Barack Obama. Maar die kredietkrisis en breër ekonomiese afname het gemaak dat die teenoorgestelde nou gebeur: behalwe in geïsoleerde markte soos Sjina. Installasie
VSA kan belangrike basis verloor
Die president van Kirgistan het gesê hy gaan beveel dat die basis wat deur Amerika gebruik word om sy magte in Afghanistan se voorrade aan te vul, gesluit word, ‘n besluit wat die Amerikaanse pogings daar erg kan kniehalter. Die president Kurmanbek Bakiyev het Dinsdag by ‘n perskonferensie in Moskou gesê dat Amerika nie genoeg
Die KVP waarsku kiesers oor Zuma
Senior ANK-lede en KwaZulu-Natal-kiesers behoort nie enige leier te ondersteun wat kriminele klagte in die gesig staar nie, het die KVP-woordvoerder Siyanda Mhlongo Donderdag gesê. "Daar is baie, baie vrae wat Zuma eers moet beantwoord voordat hy die gesig van die ANK in die verkiesing kan word," het Mhlongo in 'n ope brief gesê. Hy
Direkteurgeneraal van kommunikasie bedank
Die direkteurgeneraal van kommunikasie, Lyndall Shope-Mafole, wat van haar kontrak vrygestel is met onmiddellike ingang het Donderdagaand gesê haar skeiding van die departement was "heeltemal vriendelik". Omdat sy nou voltyds vir die KVP se veldtog wil werk, het sy gevra dat haar kontraktydperk verkort word. Shope-Mafole het by die KVP aangesluit net voor verlede jaar
Ons kan die perseel gesluit hou
'n Konstruksieperseel in Merapong, Limpopo, is gesluit toe subkontrakteurs wat vir 'n filliaal van Eskom gewerk het begin staak het oor salarisse, het Eskom Donderdag gesê. Woordvoerder Fani Zulu het gesê die werkers was besig om akkommodasie te bou vir Roshconwerkers wat gewerk het aan Eskom se Medupikragstasie toe hulle oor salarisverhogings begin betoog het.
Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak
Barack Obama se veldtogbestuurder, David Plouffe, het ingestem tot 'n sewesyferooreenkoms om 'n boek te skryf oor verlede jaar se presidensiële verkiesing. "The Audacity to Win: The Inside Story and Lessons of Barack Obama's Historic Victory" sal rondom September deur Viking uitgegee word. Luidens 'n verklaring wat Woensdag deur Viking uitgereik is, sal die boek
Lees verder: Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak
Hamas steel VN-hulpgoedere in Gasastrook
Hamaspolisie in Gasa het by 'n stoor vol VN-humanitêrehulpgoedere ingebreek en duisende komberse en kospakke gesteel, het 'n VN-woordvoerder Woensdag gesê. Dit het die moontlikheid laat ontstaan van 'n skeuring tussen die organisasie wat sorg vir die meeste van Gasa se inwoners en die gebied se militante regering wat die toevoer van broodnodige hulp bedreig.
