Amerika se gesant in die Midde-Ooste, George Mitchell, het Woensdag die Palestyne verseker van die VSA se verbintenis tot 'n eie Palestynse staat. Hy noem die instel daarvan die enigste lewensvatbare oplossing vir die heersende konflik met Israel. Mitchell het gepraat ná 'n ontmoeting met die Palestynse leier, Mahmoed Abbas. Hy het ’n beroep gedoen
Lees verder: Palestynse staat ‘enigste lewensvatbare oplossing’
