’n Vrystaatse boer, Ernest Giefeke, is vroeg Saterdagoggend aangeval en na bewering deur drie mans op sy plaas in Ficksburg vermoor, het Beeld berig. Hy het sy diere en plante gaan water gee toe hy deur die swart mans oorval is, het die polisie gesê. Die voorval het vroeg Saterdagoggend op die plaas Goeiehoop plaasgevind. Giefeke
Negentienjarige duik na sy dood
’n Negentienjarige het Sondag in die swembad van die Cedara Landboukollege buite Howick verdrink, olgens paramedici in KwaZulu-Natal. “Die man was saam met sy vriende toe die voorval plaasgevind het,” het Derrick Banks, ’n ER24- woordvoerder gesê. “Die man het van ’n duikplank in die swembad geduik, maar het glo met sy kop teen die
Vliegtuig stort in see
‘n Ethiopiese vliegtuig het vroeg Maandag in die see neergestort, kort nadat dit vanaf die Beiroet-lughawe opgestyg het, het ‘n beampte van die lughawe gesê. Die vliegtuig het suid van Beiroet geval. Slegte weerstoestande kon moontlik tot die ongeluk bygedra het, het die beampte gesê. бардолино италия вино красное сухоедепутат лобановский
Die gesprek oor Afrikanervryheid – ‘n bydrae
Deelname aan die gesprek oor die politieke toekoms van die Afrikaner is belangrik. Deur deelname kom die verskille, maar belangriker as dit, ook die ooreenkomste na vore. ‘n Belangrike voorwaarde in die gesprek is dat dit nie platvloers mag word nie en dat dit ook nie verpersoonlik sal word nie. Die onderliggende motief in die
‘n Teeparty is nodig om ons te bevry
Op 16 Desember 1773 het ‘n baie belangrike gebeurtenis in Boston, Massachusetts plaasgevind. Inwoners van Boston, ontstoke oor die Engelse koloniale heersers wat addisionele belastings op hulle wou hef, het drie skeepsvragte vol tee verwoes deur dit in Boston se hawe te gooi. Hierdie gebeurtenis was bekend as die Boston Teepartytjie, en was ‘n sleutelgebeurtenis
Boek of samevatting oor vryheidsgesprek?
Die vryheidsgesprek op Praag en ander forums (fora?) het die afgelope weke tot ‘n hoogtepunt gekom. Ek weet dis nie die einde van die pad nie, en ons sal mekaar nog baie moet skaaf en rigting gee. Maar ek merk ‘n verblydende eensgesindheid op, en ek dink dat daar al hoe meer konsensus ontstaan. Die
Orania en Obama
Die huidige ronde van die volkstaatdebat het híér begin op 11 Januarie 2010: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly? Ja: 56% 6191 stemme Nee: 27% 2941 stemme Dit hang af: 17% 1912 stemme Aangesien ek op generlei wyse betrokke is by Beeld of Naspers nie en ook nie ‘n pleitbesorger vir
Die Vallei van die Kieries en Ubuntu
Ek glo dat as jy kritiseer, moet jy die alternatief ook kan aanbied. In die Afrikaner en sy leiers se soeke na die ideale plan deur die Gesprek, kom die ondergenoemde staaltjie by my op. Dit moet gelees word in die lig van vele planne, elk met sy eie geografiese gebied, befondsing, reels en regulasies,
Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse
Niemand, behalwe die soustreinryers self, sal probleme hê daarmee dat die ANC beplan om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak nie. Trouens, hoe gouer hoe beter, soos die TLU SA dit in effense ander woorde uitdruk. Hierdie gedagte volg nie baie lank nie nadat die ANC nog kort-kort vlieërs opgestuur het oor
Appèl aan alle lesers
Die redaksie van PRAAG wil graag ‘n versoek rig aan alle lesers van dié blad om die Engelse weergawe van dr. Dan Roodt se artikel, Mandela, die swart god op die sosiale webwerf Digg te gaan ondersteun deur op die “Digg”-blokkie naas die artikel te klik. U kan op Digg inteken met behulp van ‘n
