‘n Ethiopiese vliegtuig het vroeg Maandag in die see neergestort, kort nadat dit vanaf die Beiroet-lughawe opgestyg het, het ‘n beampte van die lughawe gesê.
Die vliegtuig het suid van Beiroet geval. Slegte weerstoestande kon moontlik tot die ongeluk bygedra het, het die beampte gesê.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.