Ma byt kind glo dood

‘n Swart ma, 24, van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat sy glo haar eenjarige kind gewurg en doodgebyt het. Die beskuldigde, wie se naam nie bekend gemaak mag word totdat sy in die hof verskyn het nie, is Woensdagoggend by haar huis in Zibokwane in hegtenis geneem. Lede van die gemeenskap het berig dat

Lees verder: Ma byt kind glo dood

‘Dagga-kleuter’ opgespoor

‘n Vierjarige bruin kleuter wat glo deur ‘n ouer sibbe gedwing is om dagga te rook, is opgespoor, het die departement van maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap, Woensdag verklaar. “Die ministerie is Dinsdag in kennis gestel van ‘n 17-jarige tiener wat foto’s op sosiale media gelaai het waar hy glo sy vierjarige sussie aansê om

Lees verder: ‘Dagga-kleuter’ opgespoor

Roodt-boek oor Engelse identiteit nou op papier!

Dan Roodt se opspraakwekkende essay oor Suid-Afrika se Engelse identiteit, Raiders of the lost Empire, is nou as gedrukte boek beskikbaar nadat dit verlede jaar as eboek verskyn het. Almal wat tot dusver die boek gelees het, was gaande daaroor, soos byvoorbeeld die Amerikaanse resensent Roger Devlin wat die volgende te sê gehad het: Dr.

Lees verder: Roodt-boek oor Engelse identiteit nou op papier!

Oproer by wildreservaat eis brug

Minstens 12 skole moes in Rolle in Mpumalanga gesluit word weens opstande oor ‘n brug. Oproeriges het die pad tussen Bosbokrand en die Manyeleti-wildreservaat versper en ‘n brug wat die twee plekke verbind aan die brand gesteek. Hulle eis dat die 50 jaar-oue brug herbou word. Die Departement van Openbare Werke het vroeër onderneem om

Lees verder: Oproer by wildreservaat eis brug

Nuwe oorkoepelende raad by NWU oorweeg

Een van die gevolge, indien die NWU sou oorskakel na ‘n gesentraliseerde bestuursmodel, is dat die huidige studenteraad van die Potchefstroomkampus kan wegval in ruil vir ‘n oorkoepelende studenteraad van al drie kampusse. Dit is volgens kampusrektor Herman van Schalkwyk, en blyk uit sy toespraak aan honderde studente in die kampus se amfiteater Dinsdag. Daar

Lees verder: Nuwe oorkoepelende raad by NWU oorweeg

Biobrandstofbedryf wag in spanning

Die regering gaan moet klarigheid gee oor pryse en subsidies vir die biobrandstofbedryf, indien hy die 1 Oktober 2015 sperdatum vir die implementering van sekere wetgewing rakende die bedryf wil haal, het OFM berig. Die uitvoerende hoof van Graan SA, Jannie de Villiers, het vanoggend in Bloemfontein gesê dié wetgewing behels onder meer, dat oliemaatskappye

Lees verder: Biobrandstofbedryf wag in spanning

Bibi wen met harde woorde teen Palestyne

Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu het ‘n oorwinning verklaar vir sy Likud-party in die land se verkiesing. Likud het 30 setels in Israel se Knesset ingepalm en die sentrum-linkse Sioniste-unie-party onder leiding van sy grootste mededinger, Isaac Herzog het slegs 24 setels gewen. Die mees onlangse peilings toon dus dat hy sy linkse opponente se

Lees verder: Bibi wen met harde woorde teen Palestyne

Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer

Oproerige swart inwoners van Tembisa aan die Oos-Rand het Dinsdagaand ‘n kliniek aan die brand gesteek en winkels geplunder in die Winnie Mandela-afdeling. ‘n Polisiewoordvoerder, Kay Makhubele sê elf motors is ook aan die brand gesteek, en ‘n biblioteek langs die kliniek is beskadig. Die openbare geweldpleging volg nadat die Rooimiere onwettige elektrisiteit-verbindings in die

Lees verder: Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer

Mosie van wantroue teen Zuma misluk

Alhoewel Mmusi Maimane, die DA se parlementêre leier, President Jacob Zuma ‘n dief genoem het, tydens die nasionale vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in die president, was dit nie genoeg vir die mosie om te slaag nie. Maimane het gesê Zuma het belastingbetalers se geld gesteel om Nkandla te bou. Speaker Baleka

Lees verder: Mosie van wantroue teen Zuma misluk

Brandstof gaan glo verder styg

Die die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) sê die prys van petrol sal na verwagting in April vir die tweede agtereenvolgende maand die grootste nominale maandelikse styging in die geskiedenis toon. Die prys van 95-oktaan petrol sal op 1 April waarskynlik met sowat R1,55 per liter styg, terwyl die prys van 93-oktaan petrol met sowat 5c minder

Lees verder: Brandstof gaan glo verder styg