Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?

Ek was verstom om te verneem dat die Gelykheidshof Penny Sparrow met ‘n allemintige R150 000 beboet het. Mense wat ernstige misdade soos aanranding of dwelmhandel pleeg, kom dikwels weg met ‘n veel kleiner boete, dikwels so min soos R1000. Tweedens is ek nie seker daar bestaan eens so ‘n persoon soos sy nie. Me

Lees verder: Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?

Motors: Die indrukwekkende Suzuki-familie

Die naam Suzuki roep baie goeie herinneringe op van baie vinnige motorfietse soos die GSXR 1000 en die Hayabusa wat byna kultusstatus verwerf het as een van die wêreld se vinnigste supermotorfietse. Baie van ons het met die 50-cc’s van die jare 80 grootgeword en jy was nog altyd of ‘ n Suzuki-man of ‘n

Lees verder: Motors: Die indrukwekkende Suzuki-familie

Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo

Dit is reeds die sewende week waarin skole en dienste in Vuwani ontwrig word in voortslepende etniese geweld tussen Tsongas en Vendas ten spyte van die ANC se verklarings dat die vyandighede begelê sal word. Skole sowel as sakeondernemings bly gesluit na betogings begin het teen insluiting by `n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-distrik. Munisipale

Lees verder: Sewende week van etniese onrus in Vuwani, Limpopo

EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG

Na jare se onderhandelinge het die Europese Unie (EU) en ses lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) ‘n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) op Kasane in Botswana onderteken. Hierdie is die eerste ooreenkoms van sy soort tussen die EU en ‘n streek in Afrika wat die doelwit van ekonomiese integrasie nastreef. Me. Cecilia Malmström, die EU se

Lees verder: EU sluit ekonomiese vennootskapsooreenkoms met SAOG

Ingula se eerste eenheid lewer krag

Die eerste eenheid van die Ingula-pompstasie op die grens tussen KwaZulu-Natal en die Vrystaat het die naweek begin krag lewer, het RSG berig. By voltooiing sal dit die 19de grootste pompkragstasie in die wêreld wees. Eskom sê Eenheid Vier van die pompstasie sal 333 megawat krag aan die netwerk lewer. Die bou van Ingula het

Lees verder: Ingula se eerste eenheid lewer krag

Euro2016: Britse sokkergespuis bots met Russe

Internasionale sokker is besig om in ‘n openlike rassestryd te ontaard met Britse multi-kulti-ondersteuners wat wit sokkerlande se toeskouers aanval. Die Franse regering het ‘n beroep gedoen op stede waar Euro 2016-sokkerwedstryde plaasvind, om alkohol naby stadions en ondersteuner-sones te verbied om dronk twisgierige Britse sokkergeestdriftiges uit straatgevegte te probeer hou. Dit volg na drie

Lees verder: Euro2016: Britse sokkergespuis bots met Russe

Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte

Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is. “Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” het hy sy ondersteuners plegtig belowe. Die Marxiste se nuwe marionet het die wit gelykheidstryders

Lees verder: Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte

Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop

Sewe swartes, wat van veediefstal verdink word, sal na verwagting aansoek doen om borgtog in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat nadat hulle verlede maand in hegtenis geneem is toe hulle beweerde gesteelde beeste probeer verkwansel het. Die verdagtes is Mc Donald Tladi (42), Samuel Ralenki (35), Innocent Thabethe (21), Hendrik Thekiso (29), Mohaeka

Lees verder: Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop

Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad

Die gewapende Moslem wat 50 gays in `n nagklub in Orlando in Florida doodgeskiet het, het so onlangs as 2013 sekerheidsklaring van sy werkgewer, die internasionale veiligheidsmaatskappy G4S ontvang. Die 29-jarige Omar Mateen het twee keer veiligheidsklarings ontvang. Die Amerikaanse speurdiens, die FBI sê Mateen is in 2013 en weer in 2014 ondervra nadat hy

Lees verder: Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad

Libmedia slaan vure dood ná groteske Moslemmassamoord in Orlando

Die wêreld se liberale media is besig om angstig vure dood te slaan ná die groteske massamoord deur Omar Mateen op meer as 50 mans in ‘n homoseksuele kroeg in Orlando, Florida in die VSA. Mateen, wat self in die skietery deur polisie omgebring is, was ‘n uitgesproke Moslem wat reeds jare lank dreig om homoseksuele

Lees verder: Libmedia slaan vure dood ná groteske Moslemmassamoord in Orlando